Seringboom 30 - 4 - 2023

Page 1

Gereformeerde Kerk Rustenburg

JAARGANG:35

NO: 1679

SONDAG 30 April 2023

30 April – 9:00 Naldo Kent (Teologiese student)

Van die Tempel na die Slagveld

Teks: 1 Samuel 4:1-11

Fokus: 4:3b, 5, 6b en 11a

KOM EREDIENS TOE

Heb 10:25: “Moenie van die samekomste van die gemeente wegbly soos party se gewoonte is nie...” moenie jouself verwaarloos nie!

DIE SERINGBOOM

LIEF EN LEED

Laat weet asb. vir Heilie du Plessis (076 331

3738) van die kerkkantoor van siektes, swaarkry,asook vanvreugdes.

Piet Havenga Ons dank die Here vir n geringe mate van beterskap, hy is nog baie swak en nogsteeds in ICU

Spesiale verjaarsdae: =1-18; =21 =70+ =80+ =90 + 01/05 Nathan Bergh 01/05 Aletta Smit 01/05 Jean Pierre van Ryneveld 04/05 Nicky Pieterse 05/05 Delphi Kotze
VERJAARSDAE
(87 jaar)

MANNEKAMP / VISVANGDAG

Die Winter Wandelmark waar mens kuier-kuier kan lekker eet & koop, vind op Saterdag 27 Mei 2023 plaas. Almal word uitgenooi om weereens as kerklidmate saam te kom werk. Hulp word benodig by koek en nagereg tafel, kerrie en rys tafel, worsbroodjie tafel en koeldrank stalletjie. Enige voorstelle word waardeer.

Buite persone kan eie produkte, met ‘n lekker Winter-tema, ten toon stel en verkoop. Slegs kuns-, hand- of tuisgemaakte produkte sal te koop aangebied word. Onkoste vir uitstallers is slegs die stalletjiespasie @R250 per stalletjie

WINTER WANDELMARK

LIEFDESGAWES HIERDIE WEEK

Onder die erediens: Barmhartigheid

BARMHARTIGHEIDSWERK

Ons ondersteun op verskillende maniere gemiddeld 9 gesinne per maand.

Baie dankie vir die opoffering van soveel lidmate wat bydraes maak aan die diakonie. Dit stel ons in staat om mekaar op ‘n tasbare wyse met die Here se

liefde te ondersteun.

KERKLIKE BYDRAE

Die Here roep ons in die Ou en Nuwe

Testament om uit gawes wat

Hy vir ons gee, ‘n eerste deel vir Hom en sy werk te gee. Dra asb by tot ons gemeente se uitgawes met vreugde en soos wat die Here dit vir jou

moontlik maak.

Kerk Diakonie - Absa Tjek rek:1220 280
Geref
825
Kerk Rustenburg - Absa Tjek rek: 1220 340 100100
Geref

DIENSBEURTE SONDAG:

OUDERLING AAN DIENS

Frikkie Coetzee

MUSIEKBEGELEIDING

Nelia Joubert

KOSTER

Maryna Kotze

REKENAAR EN KLANK

Zandre Klopper/Nicki Pieterse

VERVOER

Geen

KONTAK ONS

Kerkkantoor: Heilie du Plessis

Tel 076 331 3738 gkrtb@mweb.co.za

Ma- Vry 07:00 - 15:00

Predikant: Griffel van Wyk.

Sel: 082 354 3726 griffel.gkr@gmail.com

Kantoorbestuurder: Eric Wepener

Sel: 071 288 5098 ericgkrtb@gmail.com

Koster: Maryna Kotze

Sel: 079 184 3479 gkrtb2@mweb.co.za

Ma, Woens, Vry 07:00 - 15:00

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.