Weslander 31 May 2012

Page 35

Weslander 31 Mei 2012

Geklassifiseerd

35

V E R S L A A F D ? Dwelms of alkohol. Ons program werk sedert 1966. Skakel Narconon 022 433 3561. 1 2 10 CASH LOANS Lenings tot R200 000. Swartlys Welkom. Goedkeuring in 5 min. 021 762 9079. A L C O H O L I C S ANONYMOUS Contact Vredenburg 078 337 4892. Saldanha 082 410 3952 / 022 714 1965. Velddrif 083 953 5561.

WANTED/OFFERED Lift club/car pool Langebaan, Vredenburg, Saldanha to Cape Town (Green Point) Monday to Friday, office hours 08:00-17:00. Contact 083 452 4001.

HOU OP ROOK binne 7 dae met Fibre Shake kapsules. Skakel 082 212 3896 of 022 719 1675.

MEREL VERTYN Baie geluk met jou prestasie by Weskus Kollege. Ons is trots op jou, en geniet jou nuwe werk by Weskus Kollege. Van Ma, Pa, suster en broer.

Weslander aanvaar nie verantwoordelikheid vir meer as een foutiewe plasing nie. Krediet kan ook nie toegelaat word vir geringe foute wat nie die waarde of impak van die advertensie raak nie. Geen krediet vir foute in enige advertensie in Weslander, tensy binne 48 uur na publikasie gerapporteer.

A D O N I S TALMAKKIES, "Oom Boetie" - 25-05-2012. Our beloved father who passed away. May the angels guide and keep you safe. We miss and l o v e y o u d e a r l y. Bronwin, Albron, Morris. __________________ SKIELIK IS OUPA van ons weggeneem, maar veilig in Jesus se arms. Die verlange is groot maar u sal altyd in ons harte bly. Hadley, Janice, Anushca. __________________ VADER, OUPA EN SKOONPA - Sag is u weggeneem, die hartseer en verlange is groot, maar goeie herinneringe leef voort. Eddie, Lizette, Kayla. __________________ AFSKEID NEEM ONS van u. Goeie gedagtes word nagelaat, en Pa sal vir seker gemis word. Erwin, Mary en kinders. __________________ FAREWELL TO YOU You will surely be missed. We only have good memories and you will always be remembered by Daniel. Alida and kids. __________________ TO A LOVING DAD/GRANDPA who always had a smile. You'll always be in our hearts ... Branden, Leticia, Nichealé.

A D O N I S TALMAKKIES - Aan 'n geliefde broer, swaer en oom. Saggies heen op 25 Mei 2012. Die gemis sal altyd daar wees, sal al jou sêgoedjies onthou. Sterkte aan die kinders en familie. Van Hatta, Boeta Perce en kinders.

GIDEON JACOBUS PETRUS BOTHA - Gebore 06-09-1938. Oorlede 28-05-2012. Privaat verassing en privaat huisdiens. __________________ PAPPA GIEPIE ons sal jou altyd onthou vir jou goeie sin vir humor en al die tye van lekker lag! Mag Pappa se lag klok helder klink by Jesus en jy elke oomblik daar geniet! Met groot gemis Lizette en Carl. __________________ DANKIE DAT PA ons hoeksteen was. Gaan Pa baie mis. Deon, Rina en Aniel. __________________ PA GIEP - Dankie vir jou voorbeeld, ons sal dit navolg! Werner, Diana, Nadia, Heino, Samuel. __________________ WAT 'N VOORREG om 'n spesiale gesalfde van God te mag versorg. Die nagmaal tafel is hier sonder jou, maar by Hom is daar 'n ere plek vir jou berei. Met baie liefde en groot verlange Heréne en Heine.

COLLIN OLIVIER Ons dierbare broer, skielik van ons weggeneem. Ons gaan jou mis. Van 5 susters, 2 broers en res van die familie.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.