Rivienuus Matric Edition 2013

Page 1

85,7%

Grade 12 Vital Stats

2

Name van suksesvolle kandidate

Jaar 2 | Uitgawe 6

3-12

4 Januarie 2013

GRATIS/FREE

Riviernuus

SPESIALE UITGAWE

Banhoek • Kylemore • Johannesdal • Pniël • Lanquedoc • Groot Drakenstein • idasvallei • cloetesville

Stellenbosch Skole se

60,6

75,8 67,8

Slaagpersentasie (%) vir Matrikulante sedert 2009

88,1 82,9 70,2

Stellenbosch

2012

Vier skole (Bloemhof, Rhenish, Stellenbosch en Bridges Academy) het ‘n slaagsyfer van 100% behaal en het die merkwaardige mylpaal verlede jaar ook bereik. Die ander skole wat ‘n verbetering op 2011 se uitslae getoon het, is Lückhof wat met 7.4% verbeter het na 91.8%, Kayamandi (met 8.8% na 80.8%) en Stellenzicht (met 8.8% na 78%).

75,7

82,7

2011

Dit is 2.3% laer as 2011 se resultate, maar nog steeds hoër as die Wes-Kaap (82.8%) asook Suid-Afrika se nasionale gemiddelde van 73.9%. Die gemiddelde Stellenboscher is selfs 1.9% slimmer as die gemiddelde Gautenger (83.8%), wat as top-provinsie aangewys is.

79,5

2010

Die dertien hoërskole in die Stellenbosch munisipale area se gemiddelde slaagpersentasie vir die 2012 matriekeksamen (Senior Sertifikaat), was ‘n skaflike 85.7%.

2009

Matriekuitslae 85,7 82,8 73,9

Wes-Kaap

Suid-Afrika

Wat egter kommerwekkend is, is die vertoning van Kylemore Hoërskool. Die skool se gemiddelde slaagpersentasie het met ‘n yslike 30.6% gedaal vanaf 83.9% in 2011 na 53.3%... In hierdie spesiale uitgawe (‘n eerste vir Stellenbosch) publiseer Riviernuus die name van ons susksesvolle makrikulante asook interessante statistieke vir Stellenbosch se hoërskole.

Congratulations

Stellenbosch Matriculants

Celebrating with best prices!

Cnr Cluver Avenue & Helshoogte Rd Stellenbosch Tel: 021 882-8276

ENJOY RESPONSIBLY. WINE NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18. Specials available up to and including 6 January 2013, while stocks last.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.