Piketberger Jul 2013 (1)

Page 1

1

Jaargang 20 Nr. 6

www.piketberg.com

Julie 2013

022-913 1796

Alle korrespondensie aan diepiketberger@gmail.com

Adieu Pierre en Hannatjie Pierre en Hannatjie Steenkamp verhuis einde Junie na Mosselbaai. Pierre het 20 jaar gelede, die eerste van sy vier jaar as PHSskoolhoof, Die Piketberger begin. Vandag kan hulle tevrede terugkyk op 20 jaar se diep spore op Piketberg en hulle nalatenskap op vele terreine. Piketberg sal hierdie immer verliefde bruid en bruidegom onthou as die elegante trotse vrou aan die sy van haar stil, sterk en sorgsame man. Hannatjie het vele dames (en mans) met sorg geklee en Pierre het nooit opgehou om sy Wiskunde en Wetenskap kennis veral, aan talle oor te dra nie. Hanna se belangstelling en kennis van sport is ongekend en Pierre se wye belangstelling en kennis van musiek tot houtwerk maak hom uitsonderlik. Aftree? Nooit! Wíé hulle is en wát hulle kan doen, het geen perke nie.

Pierre en Hannatjie Steenkamp. Foto: Maraai’tjie

Om vir Pierre iets te vra spaar jou meer tyd as om dit te google...-Red.

W E N

R2,00 Piketberg se koerant vir Piketberg se mense... Steenkamps groet...p4 Margaret Wiskunde Adviseur...p6 PHS’ers vang graag...p8 Piketberg Hof Beste in Weskusstreek...p14 Karookop leerders presteer...p17 52ste Bergrivier Kanomarathon...p22 AP Kerk viering...p24 Hart vir die Oesland...p27 Christie in Akademiespan...p31 PIKETBERG

ONE STOP MOTOR PART SHOP

AUTO ELECTRICAL SPECIALIST

 022 913 1939  022 913 2404

W E N


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.