Piketberg Tourism September Newsletter 2011

Page 5

PTB benodig dat u dus so gou as moontlik laat weet watter dag u die beste sal pas: Woensdag 12 Oktober, of Donderdag 13 Oktober? Oggend of middag sessie? Sodat ons die getalle en lokaal kan bevestig.

***RSVP met u naam, die dag wat u pas, en sessie tyd na tourism@piketberg.com teen Woensdag, 7 September 2011. Bring soveel mense soos u kan! Kom ons help om Piketberg meer Gehoorgestremd vriendelik te maak. Na afloop van die werkswinkel, sal „n Ledevergadering geskied, sodat die sertifikate wat ontvang word na afloop van bywoning van die werkswinkel, aan die betrokke persone oorhandig kan word. Vir interessantheids onthalwe lees gerus die document aangeheg aan hierdie epos, aangaande Gehoorgestremdheid statistiek in Suid-Afrika.

Whats happening September?

in


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.