Die Piketberger Nov 2020

Page 1

1

Jaargang 27 Nr. 10 www.piketberg.com

November 2020

022-913 1796

Alle korrespondensie aan diepiketberger@gmail.com

PHS Leiers vir 2021

R5,00 Piketberg se koerant vir Piketberg se mense... Lees binne: Belydenis van Geloof...p4 Troufoto’s…p5 Lorrievrag Stories...p8 Covid-19 Fotokompetisie Wenners...p13 Kompostering - Bergrivier Munisipaliteit...p26 Beertjies vir Kinders...p27 Glansaand by Org de Rac….pp30,31

PHS se Verteenwoordigende Raad van Leerders is agv van Covid-19 beperkings dmv ‘n video onthulling op YouTube bekend gemaak. Dit was die bekwame werk van Wian Koch, RTT-onderwyser. Op die foto is die Gr 12-leiers vir 2021: Die meisies Nikétha Booys (Onderhoofdogter), Nicole Steyn, Rénay Esau en Mia Smit (Hoofdogter). Die seuns Julian Smith (Onderhoofseun), PG Bruwer, Mathys Louw (Hoofseun) en Janco Joubert. Nico Blanckenberg (afwesig). Nog foto’s op p29. Foto: Wian Koch

Gr 12 Pryswenners pp32,33

Quality Motorcycle & Quad Supplier


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die Piketberger Nov 2020 by Piketberg Tourism - Issuu