Nuus vir die Kleinfonteiner Lente 2020

Page 1

September 2020

Alles wat jy wil weet … Gedurende die afgelope grendeltyd, het ‘n mens baie tyd gehad om te dink … en te doen! Die oomblik toe dit moontlik was, is dit waaroor al lank gedink was, tot uitvoer gebring. Inligting wat reeds beskikbaar was, is toegelig met foto’s oor Kleinfontein!

verpak is, is later gebruik in ‘n herwinningsprojek deur een van die inwoners wat mooi aansteekspeldjies daarmee gemaak het. (lees daaroor in hierdie uitgawe)

rein aangery … wat deesdae nuttig omskep word in bruikbare kompos … ‘n produk van Kleinfontein!

Dooie takke en blare in die tuine is na die tuin afval ter-

- Álet Erasmus

Ons God, ons Volk, ons Eie … en in Afrikaans!

Na baie ure se werk het Kleinfontein se kleurryke Bemarkingsblaadjie die lig gesien! Kry gerus vir jou een by een van die ondernemings of by KA se administrasie kantoor en deel dit met ‘n belangstellende wat meer wil weet van Kleinfontein! Uit die grendeltyd het daar heelwat herwinningsprojekte na vore gekom! Met die erge winterkoue, moes die kaggels brand en Kleinfontein se hout is ingespan daarvoor. Die plastiese sak waarin die hout Missie van Kleinfontein Om die eiendom in sy besit in ’n leefruimte vir vryheidsliewende lede van die Boere-Afrikanervolk te ontwikkel, waar hulle alle fasette van hulle eiesoortige volksbestaan, waarvan hulle Christelike geloof, taal en kultuur, die belangrikste is, vrylik, onbedreig en onverhinderd kan uitleef in ’n

plaaslike welvarende ekonomie wat op volkseie arbeid gevestig is. 1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.