
1 minute read
Rooster en tydsbestuur
Rooster en tydsbestuur
Die onderrigtyd vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is twee uur per week. Aangesien hierdie vak die ontwikkeling van rekeningkundige vaardighede van leerders in graad 8 en graad 9 insluit, moet een uur per week gebruik word vir finansiële geletterdheid in terme van die jaarplan. Die onderstaande tabel wys hoeveel weke aan elke onderwerp per eenheid bestee moet word (uit die KABV geneem).
EENHEID 1 Onderwerp
Hersiening Die ekonomie: Regering Die ekonomie: Nasionale begroting
Week (2 uur per week)
Week 1 Week 2–3 Week 4–5 Die ekonomie: Lewenstandaard Week 6 Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige begrippe Week 7–8 Finansiële geletterdheid: Brondokumente Week 9–10
EENHEID 2 Onderwerp
Week (2 uur per week)
Hersiening Week 1 Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige kringloop Week 2 Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige vergelyking Week 3 Finansiële geletterdheid: Kontantontvangstejoernaal Week 4–5 Entrepreneurskap: Produksiefaktore Week 6 Die ekonomie: Markte Week 7–8 Hersieningstoets Week 9–10
EENHEID 3 Onderwerp
Week (2 uur per week)
Hersiening Week 1 Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige vergelyking Week 2 Finansiële geletterdheid: Kontantontvangstejoernaal Week 3 Finansiële geletterdheid: Kontantbetalingsjoernaal Week 4–7 Entrepreneurskap: Ondernemingsvorme Week 8–10
EENHEID 4 Onderwerp
Hersiening Finansiële geletterdheid: Algemene Grootboek en Proefbalans
Week (2 uur per week)
Week 1
Week 2–4
Entrepreneurskap: Vlakke en funksies van bestuur Week 5–6 Hersieningstoets Week 7–10