Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Handleiding 1/2

Page 22

Eenheid

1

Handleiding 1/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

aandagtig – attentively waarheid – truth klokkie – bell vloeistof – liquid vlug – flee vertrou – trust belowe – promised opgee – give up botteltjie – tiny bottle verskyn – appear towenaar – wizard veiligheid – safety

Kan jy die elemente van ’n storie onthou? Elemente van ’n storie Karakters (characters)

Intrige

Die persone in die storie. Daar is gewoonlik een karakter wat die belangrikste is – die hoofkarakter (main character).

(gebeure, plot)

Die reeks gebeure wat die storielyn vorm.

Elemente van ’n storie Ruimte

Dialoog (dialogue)

(setting)

Die karakters se woorde. Dit is tussen aanhalingstekens in gewone teks. In ’n dialoogteks (wat jy later hersien) is daar nie aanhalingstekens nie.

Waar en wanneer die verhaal afspeel, bv. in die woud in 1960 of in iemand se huis in die winter van 2021.

Bespreek die storie saam. • • • • •

Waaroor gaan die storie? (Wat is die intrige van die storie?) Waar speel die storie af? (Wat is die ruimte?) Wat is in die klein botteltjie wat Magnus drink? Waar kom dit vandaan en waarom drink hy dit? Wat gebeur as hy dit drink? Waarheen dink jy gaan Magnus?

Aktiwiteit 9: Beantwoord vrae Lees “’n Kat se kans” op jou eie en beantwoord die vrae in jou werkboek. © Optimi

14


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Handleiding 1/2 by Impaq - Issuu