
1 minute read
Aktiwiteit 16: Verdubbeling van vokale en konsonante
Beantwoord die vrae in jou werkboek.
1. Knip vyf woorde uit ’n tydskrif/koerant wat ’n f in het en vyf woorde wat ’n v in het. Plak die woorde in jou werkboek, omkring die f of v en skryf dan ’n sin met elke woord.
2. Skryf die paragraaf oor met ’n f of v op die regte plekke.
Masego is lie daar oor om te lees. Sy ry soms biblioteek toe op haar iets. Sy snu el ure lank tussen die boekrakke rond. Haar gunsteling is antasie erhale en stories ol a ontuur. andag het sy ’n storie oor ’n lieg, is en lamink gelees.
Aktiwiteit 16: Verdubbeling van vokale en konsonante
Sorteer die klanke onder die regte opskrifte.
laai boom bek mus vuur reis muis kaas pil reis beer rak
Tweeklanke/Diftonge Dubbelklanke Kort vokale
Kan jy onthou hoe om die meervoud van woorde met die verskillende klanke te maak?
Tweeklanke/Diftonge Dubbelklanke Kort vokale
Verdeel die volgende woorde in lettergrepe. Is die lettergrepe oop of geslote?
bere – kase – vure –
Kan jy sien wat die reël oor dubbelklanke en die meervoud daarvan is?