1 minute read

WES-BOLANDJAG-TAK

Next Article
SENTRAAL-TAK

SENTRAAL-TAK

CHASA Haelgeweer (Feather & Fur), CHASA TYRO Handwapen te Remhoogteplaas

Advertisement

Kobus Van Niekerk - Voorsitter

Na ons Maart maand eers moes tydelik ophou om ons passie uit te leef, het die Covid-19 furstrasie nie net daar opgehou nie, maar is daar die afgelope tyd 3 keer in 7 dae by die klubhuis ingebreek.

Die herstelwerk is gedoen en die nodige veiligheidsmaatreëls is in plek vir Covid-19. Ons is gesaniteer, het ‘n koors monitor, dus is die baan oop vir gebruik en ons is gereed vir die volgende skiete. 12 September - CHASA .22 LR

Standaard Posskiet 17 Oktober – CHASA Standaard

Baanskiet 21 November –CHASA “Big Bore

Dangerous Game” Dissipline & .303 en ander jagkalibers 5 Desember – CHASA Vlakteskiet,

Die manne het nie op hulle laat wag nie en die gewere word

Die beplande volgende skiet datums is as volg:

verwoed ingeskiet vir die jagseisoen en volgende skietkompetisie.

Streng Covid-19 maatreëls sal gevolg word. Sleg 50 mense word per geleentheid toegelaat.

This article is from: