3 minute read

REDAKTEUR

Next Article
WES-BOLANDJAG-TAK

WES-BOLANDJAG-TAK

DIE REDAKTEUR

Welkom by ons Augustus 2020 uitgawe van Die Bontebok. Ek wil sommer met die intrapslag vir ons nuwe Kaapjag President, Johann Strauss, en ons nuwe Kaapjag Voorsitter, Andre Duvenhage, geluk sê met hulle verkiesing en alle sterke toewens in hul onderskeie ampte. Ek is seker dat daar maar min mense was wat verwag het 2020 sal so ‘n sirkus uitdraai en dan moes hulle ekstra pessimiste gewees het om net naby aan reg te wees.

Advertisement

Ons lewens is omver gegooi deur inperkings, ekonomiese toestande om nie eers te praat van die gepaargaande mediese bedreigings wat Covid 19 vir ons almal nog steeds inhou nie. Dis dus te verstane dat die hele program vir Kaapjag vir die jaar deurmekaar gegooi is, asook ons lede se jag- en sportskietplanne. Dit lyk darem egter of dinge begin beter gaan en heelwat takke begin nou skietoefening reël.

Na aanleiding van al die bydraes wat ons gekry het vir ons Kaapjag fotogallery het die lede beslis hulle kanse waargeneem om in die veld te kom waar moontlik. Ons het dan ook heelwat jagstories en artikels in die uitgawe. Op bladsy 12 skiet Izak Hanekom ‘n 51 Duim Koedoe in Namibië, en op bladsy 26 jag Schalk Van Der Merwe Sebras en Elande. Op bladsy 45 gee Hamish Deal ons goeie advies rakende vuurwapen aansoeke en lisensies.

Daar was maar baie min skietkompetisies as gevolg van die inperkings en lede-aande was daar ook nie juis nie, dus is ons taknuus maar skraps. Boesmanland-tak het darem laat weet hulle het goeie reën gehad en daar is riviere wat loop. Francois Rossouw

Kompetisie wenner: Baie geluk aan Juwan Vosser, 13j oud met sy wen foto vir ons fotogallery kompetisie. Hy het sy eerste Koedoe geskiet met ‘n langloop Mauser 7x57. Hy kry ‘n R2 500 geskenkbewys by Ivan Volskenck van Ells & Co.

‘n Spesiale dankie aan Neels Geldenhuys, redakteur van African Outfitter, vir sy jag-artikels.

Groete, lekker lees en alles van die beste vir die res van die jaar.

DIE BONTEBOK: EDITORIAL TEAM

EDITOR: Francois Rossouw francois@salocums.com

COPY: •

N Bertrams A Cilliers DESIGNERS: • Johan Du Toit Jade Design ADVERTISING & SALES: • Yolande van der Merwe frontpagemedia@gmail.com CORRESPONDENTS / EDITORIAL: • Matt Relihan Hein Aylward Neels Geldenhuys

PHOTOGRAPHY: • Landi Lombard Ernst Lombard Die Bontebok makes no representation, endorsements, warranties or guarantees about any of the products and/or services offered or advertised within this magazine. Die Bontebok expressly disclaims any and all liability relating to or arising from the sale, distribution, manufacture, use or misuse of all products and all services offered and advertised within this publication.

COPYRIGHT Both nationally and internationally all material herein is held by Die Bontebok. No reproduction of any nature is permitted without prior written consent of the owner.

INDEMNITY Die Bontebok, its owners, members and staff hereby advise that partaking in any activities, and handling any equipment advertised in, or written about in this publication, involve risk, potential injury or death to oneself or others. Great care and professional advice must be taken when carrying out these activities. Die Bontebok, its owners, members and staff cannot accept any responsibility or liability for any damage to personal property, including, but not limited to loss, financial loss, injury or death.

PHOTOGRAPHS & ARTICLES Submissions of photographs and articles are welcome, however it will be deemed that submission shall be a warranty that they are original and do not infringe on the copyright of others.

kies ‘n jaggeweer wat elke skoot laat geld

Steyr ZEPHYR II .22 LR Rimfire................................................................................................................................... R19 299

Steyr Classic II .243 Win, 6.5x55 Swedish, .270 Win, 7x64 Breneke, .308 Win, .30-06 Springfield ........... R44 799 .300 Win Mag, .300 WSM, 9.3x62 Mauser.................................................................................. R49 995

Steyr SM12 6.5x55 Swedish, .308 Win, .30-06 Springfield ........................................................................ R54 599 .300 Win Mag ..................................................................................................................................... R59 999

Steyr monobloc .30-06 Springfield ........................................................................................................................... R95 999

TERWYL VOORRAAD HOU. BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD. BF&W.

JOHANNESBURG

Rivonia Crossing II, 3 Achterweg, Sunninghill

Tel: 0861 14 35 45 PRETORIA

Lynnwood Bridge-sentrum, h.v. Daventry- & Lynnwoodweg

Tel: 0861 22 22 69

STELLENBOSCH Devon Place-Sentrum, h.v. R304 & Bottelaryweg, Koelenhof Tel: 0861 11 43 30

OOSRAND

East Rand Retail Park, North Randweg, Boksburg

Tel: 0861 000 071 WESRAND

Cradlestone Winkelsentrum, Hendrik Potgieterweg, Ruimsig

011 662 2100

This article is from: