LINDENNUUS Uitgawe 27, 16 September

Page 1

Die Matriekraad van 2023 is Woensdag ingehuldig Baie geluk aan ons nuutverkose Dagbestuur vir 2023. Hulle is: Hoofseun: Xander Jacobs

Aangekondig

LINDENNUUS

LINDENNUUS UITGAWE 127 Kontak ons:

Dagbestuur 2023

Hoofdogter: Euané Theart

Onderhoofseun Kultuur: Jarik Engelbrecht Onderhoofdogter Kultuur: Natalie Dixon Onderhoofseun Sport: Francois van Zyl Onderhoofdogter Sport: Mieke Ferreira Onderhoofseun Sosiale Sorg: Ian van Heerden Onderhoofdogter Sosiale Sorg: Chrizelle du Plessis Baie sterkte aan die ongelooflike span wat die jaar gaan voor loop. Ons is trots op julle en opgewonde vir dit wat julle nog gaan vermag in die termyn.

www linden co za 011 888 1433/4 @hslinden Hoërskool Linden - Matriekraad 2023 ingehuldig en dagbestuur aangekondig - Kultuur: Sêr vermaak by Arbor se Ouma- en Oupadag - Sport: Linden maak geskiedenis met dogters-krieket

Tennis: Wedstryd - Seuns B vs Hoërskool Randburg (Tuis)

Vrydag 23 September Rugby: 7’s Toernooi te Hoërskool Randburg; Tennis: WedstrydSeuns A vs St. Davids College (Weg); Atletiek: Byeenkoms - TUT Top 30 (Selektiewe Atlete)

Woensdag 21 September

Koor: Optrede te NGK Randburg Suid om 09:00

Tennis: Wedstryde - Dogters A vs Northcliff High (Tuis), Dogters B vs Northcliff High (Tuis); Koor: Oudisies vir 2023; Krieket: Wedstryd o/15 Seuns vs King David Linksfield (Te bevestig)

Sondag 18 September

LINDENNUUS UITGAWE 272 Belangrike Datums: 17 tot 24 September Akademie is pret Akademie is pret by Linden Die graad 8's pak hierdie week hulle praktiese komponent van Fisiese Wetenskappe deur stroombane te bou. Die leerders geniet die praktiese ervarings.

Saterdag 17 September

Dinsdag 20 September

Maandag 19 September

Donderdag 22 September

Saterdag 24 September Rugby: 7’s Toernooi te Hoërskool Randburg;

Skiet: GSSU Target Spring

Artes: Oudisies; Krieket: Wedstryd - Wedstryd: Dogters vs Northcliff High School (Tuis)

Artes: Oudisies; Krieket: Wedstryd - 1stes Seuns vs King David Linksfied (Te bevestig); Swem: Gala Aflosbyeenkoms by Saheti

LINDENNUUS UITGAWE 327

Lindeniete ontmoet Gautengse Polisie Kommissaris

Dit is vir Hoërskool Linden belangrik om betrokke te wees by gemeenskapsaksies. Die Linden Polisiestasie het die afgelope naweek 'n gedenkdiens gehou vir polisielede wat aan diens gesterf het. Twee van ons MR-lede Tessa Coetzer en Keona Visagie, het tydens die geleentheid ook die voorreg gehad om Gauteng se Provinsiale Kommissaris asook Adjunk Kommissaris van die SAPS te ontmoet Ons is dankbaar om hande te kan vat met Linden SAPS en waardeer opreg hulle diens aan die gemeenskap

Foto's: Andrew Kiekies Photography

Matriekraad-inhuldiging2023

Hoofseun 2023: Xander Jaco Hoofdogter 2023: Euané Theart Onderhoofseun Kultuur 2023: Jarik Engelbrecht Onderhoofdogter Kultuur 2023: Natalie Dixon Onderhoofseun Sport 2023: Francois van Zyl Onderhoofdogter Sport 2023: Mieke Ferreira Onderhoofseun Sosiale Sorg 2023: Ian van Heerden Onderhoofseun Sosiale Sorg 2023: Chrizelle du Plessis Foto's: Marleen Rood LINDENNUUS UITGAWE 275

Dogterskrieket skop af by Linden

Linden maak geskiedenis met 'n dogters krieketspan! Ons dogters krieketspan het Woensdag hul heel eerste ligawedstryd tuis teen ‘n baie sterk Steyn City gespeel. Hulle het ongelukkig hierdie wedstryd verloor, maar vir ‘n eerste wedstryd het dit baie goed gegaan en ons sien uit om te sien hoe hierdie dogters ontwikkel. Ons is trots op julle en opgewonde oor wat vir julle voorlê!

Atletiek seisoen skop af met Blitsbyeenkoms

Baie dankie aan elke atleet wat Woensdag aan die eerste Blitz byeenkoms by Hoërskool Florida deelgeneem het. Ons atlete het dit geniet om weer bietjie teen atlete van Jeugland, Bastion en Florida deel te neem en kwyt hulself goed van hul taak. Ons sien uit na die res van die seisoen wat voorlê

LINDENNUUS UITGAWE 276

Ons kyk uit vir die tennisster wat ‘n blink toekoms het wat vir hom wag

Ons Dogters A- en B-tennisspanne het ook gister ligawedstryde tuis teen Helpmekaar gespeel:

• B span wen 48 33 vs Beaulieu College

Tennis: Oud-Lindeniet Alec Beckley presteer

LINDENNUUS UITGAWE 726

• A-span wen 46-35

• B span wen 47 34 Baie geluk, ons is trots op julle

Oud leerder Alec Beckley, maak Linden trots! Die Suid Afrikaanse opkomende tennisster is deur na die kwarteindronde van die M25 Kaïro, 'n ITF $25 000 Wêreld Tennistoernooi byeenkoms in Kaïro. Die 21 jarige van Real Atletes Tennis Academy het die Switserse topgekeurde Remy Bertola met 6 4, 0 6, 6 3 verstom en sal volgende teen Luciano Ambrogi van Argentinië te staan kom. Welgedaan Alec!

Tennis: Liga in volle swang

Ons Seuns B en C tennisspanne het Maandag hul eerste ligawedstryde gespeel:

• C span wen 74 7 vs Rand Park High School

Die Sêrenade het per uitnodiging op Vrydag, 16 September, by Arbor Fairland Pre Primer se ouma en oupadag opgetree. Die sêr het dit geweldig geniet en die ouma's en oupa's het die spesiale optrede beslis waardeer. Dit was vir die groep 'n voorreg om op so wyse hulle talente te kon deel. Die sêrenade se groot kompetisie, Animato, vind plaas in Oktober. Hou die groep dop!

LINDENNUUS UITGAWE 279

Sêrenade vermaak by ouma- en oupadag

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.