LINDENNUUS Uitgawe 24, 26 Augustus

Page 1

www linden co za 011 888 1433/4 @hslinden Hoërskool Linden - Veldskool: Graad 10's se hoogtepunt van 2022 - Kultuur: Serenade vaar uitstekend by Eisteddfod - Sport: o/16Rugbyspan wen Noordvaal o/16-Rugbyspan wen Noordvaal finaal DIe onder 16 rugbyspan van Linden is Noordvaal wenners! Baie geluk aan die span wat 25 22 met Hoërskool Riebeeckrand afgereken het die afgelope Saterdag by Hoërskool Die Wilgers. Die wedstryd het vir groot spanning en nog groter opwinding gesorg en die span het hulle harte en lywe op die spel gesit. Dit was 'n pragtige wedstryd om te aanskou en die beste einde tot 'n uitstekende seisoen. 'n Groot verrassing het die seuns na afloop van die wedstryd ingewag toe die oud-Springbok en Blou Bul rugbyspeler Bakkies Botha die span kom gelukwens. Ons is ongelooflik trots op hierdie span, welgedaan manne! LINDENNUUS LINDENNUUS UITGAWE 124 Kontak ons:

Graad 10-veldskool: 'n Week om te onthou

Ons graad 10 leerders het die afgelope week hulle Veldskool gehad en dit terdee geniet. Die leerders is na Warthogg Inn in Brits, waar hulle aan 'n rits aktiwiteite deelgeneem het, bande gesmee het en groot pret saam kon hê. Dankie aan elke leerder wat die week so 'n groot sukses gemaak het asook die personeel Dr. Wiehahn, Juf. Scheepers, Juf Schoeman en Mnr van Dyk wat die leerders vergesel het. Die graadgroep se ongelooflike gees en entoesiasme deur die week sal vir altyd onthou word.

LINDENNUUS UITGAWE 224

Saterdag 27 Augustus Lindenfees 2022 Maandag 29 Augustus -----Dinsdag 30 Augustus -----Woensdag 31 Augustus Krieket: Vriendskaplike T20 wedstryde 1stes vs Rand Park High School (Tuis), o/15 vs Rand Park High School (Weg) Donderdag 1 September Lentedag; Netbal: Fast 5 WedstrydeL Distrik Uitspele (Tuis) Vrydag 2 September MR Kamp; Rugby: 7's Vriendskaplike wedstryde by Hoërskool Florida Saterdag 3 September MR-Kamp; Landloop: Landloop: Gauteng Kampioenskappe in Kagiso, Krugersdorp; Krieket: Wedstryde (50 beurte: Vriendskaplik) - 1stes vs Rand Park High School (Weg); Fietsry: Wedren MTB Skolereeks by St. Stithians LINDENNUUS UITGAWE 243 Belangrike Datums: 26 Augustus tot 3 September

Die skuts het verlede naweek uitstekend gevaar in hulle laaste liga en die volgende skuts is gevolglik in die GSSU span opgeneem wat in die SANSSU SA's gaan deelneem Isabella Celliers Chanté Lubbe Ekhard Rabie geluk elkeen julle

E-sport uitslae

Ons E sportspan het ongelukkig die afgelope naweek 5 16 in die semi finaal van die CS:GO liga verloor.

Linden het laasjaar 8ste geëindig en speel nou in die komende week vir 3de/4de plek uit. Dis ook slegs die tweede wedstryd wat hul tydens hierdie liga verloor. Baie geluk aan die span.

• Suné Boshoff • Jané Louw • Joshua Foord •

Donderdag

Netbal Fast

aan

van

Die 5 toernooi is steeds in volle swang en ons o/14 en o/16 spanne is na afloop van 25 November se uitspele by Crawford Ruimsig deur na die Distrik uitspele wat die komende week op eie bodem gespeel word. Baie geluk aan die spanne.

LINDENNUUS UITGAWE 524

Skuts vaar uitstekend

• Leon Frederik • Ethan Chowles Baie

Netbal 5 spanne deur na distrik uitspele

fast

LINDENNUUS UITGAWE 246 o/16's is Noordvaal Kampioene! Foto's: Andrew Kiekies Photography

LINDENNUUS UITGAWE 724

Pronkpodium uitslae

Die Aardklop Pronkpodium Digitaal het onlangs plaasgevind waar twee van ons leerders se stukke beoordeel is Die uitslae was as volg: Jonathan van der Merwe ontvang 'n silwer sertifikaat vir toneelspel Keona Visagie ontvang 'n brons sertifikaat vir toneelspel Welgedaan aan die kranige akteur en aktrise Ons is baie trots op julle Serenade groep verwerf A+ by Eisteddfod Hoërskool Linden se Serenade groep het Vrydag, 26 Augustus, aan die Sentraal Gauteng Eisteddfod deelgeneem by Hoërskool Randburg. Díe leerders het drie liedjies gesing en vir al drie liedjies 'n A+ verwerf. Ons is geweldig trots op die groep se uitslae. Hulle tree verder nog die jaar by die Artes (12 Oktober) en by die ATKV Animato kompetisie (13 Oktober) op. Dankie vir julle harde werk, julle maak ons trots.

Uitvoerende kuns Kategorieë: Sang, dans, drama en instrumentaal Inskrywings by Juf Alberts Oudisies vind plaas 21 & 22 September Skryfkuns: Inskrywings by Juf Alberts Maak seker dat jy so gou as moontlik inskryf vir die geleentheid! ATKV-debat - Linden verteenwoordig Vier van ons kritiese denker debat leerders het die 18de en 19de Augustus deelgeneem aan die ATKV debat semi finaal te Buffelspoort . Twee van ons matriekleerders, Bernard Greeff en Philip Calitz, asook ons graad 11 leerders Simon Killian en Natalie Dixon het die skool verteenwoordig tydens die geleentheid. Welgedaan aan die leerders wat hul uitstekend van hul taak gekwyt het. Ons is trots op julle.

Artes inskrywings nou oop Artes 2022 vind plaas op 13 Oktober, en die inskrywings is nou oop Inskrywings is as volg: Beeldende kuns Kategorieë: Kuns en Fotografie Inskrywings by Juf Rood of Juf le Grange

LINDENNUUS UITGAWE 249

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.