LINDENNUUS Uitgawe 22, 12 Augustus

Page 1

LINDENNUUS LINDENNUUS UITGAWE 122 Kontak

Hokkieseuns eindig fantastiese seisoen met nog 'n wen - Noordvaal! Baie geluk aan ons eerstespan hokkieseuns wat as kampioene van die Noordvaal-toernooi uit die stryd getree het. Hulle wen Merensky 4-2. Hierdie span maak geskiedenis deur hulle liga en al drie die groot hokkie kampioenskappe vir 2022 te gewen het: Noordvaal, Aitken & Boden en Superreeks. 'n Eerste vir 'n WatLinden-span!‘nfantastiese seisoen vir hierdie span en hulle afrigter mnr. Leon Keulder. Hoërskool Linden is ongelooflik trots op hierdie span, welgedaan julle. ons:

www linden co za 011 888 1433/4 @hslinden Hoërskool Linden - Matriekraad 2023 Aangekondig - Kultuur: Meerkotter uitstalling die komende week - Sport: Eerstespan hokkieseuns wenners van Noordvaal-toernooi

Ons verwelkom graag me. Denike Uys wat vanaf die kwartaal by ons voltyds aansluit in die Afrikaanse departement. Me. Uys bied vir graad 8 en 9's Afrikaans as vak aan. Baie welkom by Linden, ons is opgewonde om jou by ons te hê.

Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot Hoërskool Linden se Matriekraad vir 2023. Ons wens julle alle voorspoed toe vir die termyn wat voorlê en weet julle gaan Linden se naam hoog hou en julle uitstekend van julle taak kwyt. (Foto's van die aankondiging sal in volgende week se uitgawe geplaas word)

Matriekraad 2023 aangekondig

Personeelnuus: Welkom aan me. Denike Uys

LINDENNUUS UITGAWE 223

Ouergemeenskap simposium 2022

Vir ouerskap om sinvol te wees, is dit belangrik dat ouers in kontak en in konneksie met hul kinders se leefwêreld is. Om ouers te ondersteun in hul ouerskaptaak, word 'n Ouer Gemeenskap Simposium aangebied waar sielkundiges, terapeute en kenners, uitdagings van kinder- en tienerontwikkeling gaan bespreek en ouers bemagtig om bewus te wees van hierdie uitdagings en dit sinvol aan te spreek. Die simposium word by LS Louw Geldenhuys aangebied en alle ouers van die gemeenskap is welkom om dit by te woon op Saterdag 27 Augustus, 09:00 - 13:45. Kaartjies is beskikbaar by www.quicket.co.za. Sien aangeheg inligting rakende die onderwerpe wat aangebied word.

LINDENNUUS UITGAWE 224

Saterdag 13 Augustus Lindenklassiek; Rugby: Noordvaal semi finale o/16's vs John Vorster en 0/15's vs. Hoërskool Sasolburg (Tuis) Maandag 15 Augustus Dinsdag 16 Augustus Netbal: Wedstryde - Fast 5 (Florida); Koor: Koor: Hoërskool Noordheuwel Koorfees Woensdag 17 Augustus Landloop: D10 Kampioenskappe Donderdag 18 Augustus Koor: Dirk Meerkotter Eeufees Konsert; Debat: ATKV Debat Semifinaal & Finaal te ATKV Buffelspoort Vrydag 19 Augustus MR Kamp; Fotoklub Beoordeling; Skiet: GSSU Liga 5; Debat: ATKV Debat Semi-finaal & Finaal te ATKV Buffelspoort Saterdag 20 Augustus MR Kamp; Rugby: Noordvaal Finale o/16; Debat: ATKV Debat Semi LINDENNUUS UITGAWE 522 Belangrike Datums: 13 Augustus tot 20 Augustus

Rugbyspanne deur na Noordvaal semi-finale Linden se o/15 en o/16 A rugbyspanne het die afgelope Saterdag Noordvaaluitspeelwedstryde gespeel en die spanne behou momentum deur albei na die Noordvaal Semifinale deur te dring. • o/15’s wen 17 12 vs Hoërskool Erasmus • o/16’s wen 15 14 vs Hoërskool Brits Albei semi finale vind opkomende Saterdag tuis plaas: • o/15’s speel om 09:00 vs Hoërskool Sasolburg • o/16’s speel om 11:00 vs Hoërskool John Vorster Baie geluk en sterkte aan die spanne. LINDENNUUS UITGAWE 226 Linden se Tenniskampioene gekroon Die Linden Tenniskampioenskappe is afgehandel en die algehele wenners van die toernooi was as volg: Dogters kampioen: Almé van Schalkwyk Seuns kampioen: Ivan Scheltema Volledige uitslae en die tennisspanne word Maandag bekend gemaak Baie geluk Ivan en Almé!

• Francois van Zyl: 2de plek (Seuns o/17)

• o/16 eindig algeheel 9de, waar albei die ander spanne in hul poel in die top 4 plekke uitgespeel het.

Ons o/14 , o/16 en 1ste span hokkieseuns het vanaf Donderdag tot Saterdag aan die Noordvaal kompetisie deelgeneem:

het dan hierdie jaar alleen hul liga, Super Reeks, Aitken B en Noordvaal B gewen en dus geskiedenis maak (sien voorblad artikel) Baie geluk aan al hierdie spanne met 'n suksesvolle hokkie seisoen. Linden is trots op julle!

• o/14 eindig algeheel 8ste.

• Wickus Fouché: 6de plek (Seuns o/15)

• Emile Kleynhans: 4de plek (Seuns o/16)

Landloop in volle swang

Baie geluk aan die volgende landloop atlete wat na afloop van die 10de Augustus se Cluster byeenkoms by Hoërskool Vorentoe vir die D10 Kampioenskappe op Woensdag 17 Augustus gekwalifiseer het:

• Anja Vetter (Dogters o/14: Algehele 10de plek)

Baie geluk aan die atlete.

Ander atlete wat ook deelgeneem het is soos volg:

• Jadon Schneider (Seuns o/14: Algehele 8ste plek)

• Duanaé Lessingh: 3de plek, Saskia : 4de plek en Simoné Heydenrych: 6de plek (Dogters o/15)

Hokkiespanne vaar uitstekend by Noordvaal

1stes word as algehele wenners aangewys deur in die finaal 4 2 met Merensky af te reken. Hierdie span

• Martinette Kriel (Dogters o/14: Algehele 9de plek)

LINDENNUUS UITGAWE 722

• Jason Wood: 4de plek (Seuns o/19)

Fast 5-Netbal skop op hoogtepunt af Ons Fast 5 netbaldogters het gister hul eerste wedstryde by Crawford Ruimsig gespeel. Die spanne het uitstekend gevaar en uit al sewe wedstryde wat gespeel was, het die spanne almal gewen! Baie geluk dogters. Die uitslae sluit in: 0/14 Wen vs Sapebuso; Wen 33 0 vs Bastion o/15 Wen 20 15 vs Florida; Wen 31 5 vs Bastion o/16 Wen 24 18 vs Florida; Wen vs Cosmo City o/18 Wen 41 4 vs Bastion LINDENNUUS UITGAWE 228 CS:GO span vaar uitstekend Linden se CS:GO E sportspan Xander Jacobs, Dewan Fourie, Juan van Nieuwenhuizen, Bradley Ras, Richard Smith en Chanté Lubbe het Donderdag 11 Augustus weer in die kwartfinale teen Redhill High School gespeel. Ons dring met ‘n telling van 16 7 deur na die semi finale. Baie geluk aan die span!

Juanita Fourie Fisioterapie nou by sportsentrum beskikbaar Nuwe geregistreerde fisioterapie praktyk is nou amptelik in Linden oop by die Hoërskool Linden sportsentrum. Afsprake kan nou op die webblad gemaak word:https://juanitafouriephysio.wixsite.com/juanitafouriephysi o of telefonies by 0829018379. Juanita Fourie Fisioterapie bied kwaliteit, holistiese en professionele fisiese assessering en behandeling aan, wat doeltreffend werk om jou pyn te verminder Dienste is volgens mediese tariewe geprys 'n Wye verskeidenheid kondisies kan behandel word met die gebruik van verskeie, navorsing-gebaseerde, modaliteite Hull is reg om jou rehabilitasie reis saam met jou te begin!

LINDENNUUS UITGAWE 229

Dirk Meerkotter se eeufees uitstalling by Linden

Die wêreldbekende kunstenaar Dirk Meerkotter se eeufees uitstalling kom na Hoërskool Linden |Die Dirk Meerkotter viering is 'n musiek- en kunsgeleentheid ter viering van die lewe en werk van Dirk Meerkotter Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Dirk Meerkotter sou vanjaar 100 geword het en sy lewe en werke word tydens die komende week van 16 tot 20 Augustus gevier Die Lindenkoor sal ook die 18de Augustus tydens die viering optree Kaartjies vir die verskeie geleenthede is nou by quicket co za te koop

LINDENNUUS UITGAWE 122 0

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.