Dr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav Trümpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00
Skakel vir afspraak/ Phone for appointment
25 April 2019 Jr/Yr 16 No. 16 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za
DEON Broekman se N3 Rapid Response span en ander nooddienste het die hele langnaweek dag en nag die Lydenburg / Dullstroom aansluiting beman, as deel van hulle gemeenskapsveiligheid projek. Volgens verskeie verslae was dit wat motorongelukke op ons lokale paaie
betref ’n redelike stil tyd, behalwe vir ’n vragmotorongeluk op die Longtompas. Lede van die publiek het so nou en dan ’n welkome koeldrankie of ’n eetdingetjie vir die span aangedra. Die gemeenskap spreek hiermee sy dank uit aan Deon en sy span, wat altyd daar is ten tyde van nood. Andre Coetzee.