4u
13 Junie / June 2013 Jr / Yr 11 No: 23 Tel: 013 235 2287 Faks: 013 235 3076 P.B. 4418, Lydenburg 1120 e-mail: info@highlandspanorama.co.za
Planne goed op dreef vir die 32 000m² Panorama Mall in Lydenburg
T
enders het 31 Mei 2013 gesluit vir die installering van munisipale ingenieursdienste vir die Panorama Mall, Lydenburg en die kontrak is toegeken aan Solum Civils (Py) Ltd. Die siviele kontrakwerkers se kontrak het amptelik begin op 6 Junie 2013. Hierdie kontrak van sestien weke sluit in die dienslewering van water en riool. Die finale bouplanne is 10 Junie 2013 ingedien
en die krag en substasie is alreeds gereed. Al die ontwikkelaars en verskeie ingenieurs en kontrakteurs het Vrydag 7 Junie bymekaar gekom vir perseelinspeksie waar die nuwe Panorama Mall gaan pryk in Lydenburg. Daar word ook gekyk waar die rioolsuiweringsaanleg gebou gaan word, sowel as die reservoir wat opgesit gaan word en waarvan die pyplyding kom van ‘n boorgat in die dorp.
Me. Marie Bothma met haar pragtige verjaardagkoek. “WAT 'n voorreg om so oud te word!” Dit was me. Marie Bothma, 'n bekende en geliefde oud-inwoner van Lydenburg, se woorde om 06:00 Maandag 10 Junie toe haar oë oopgaan op haar 98ste verjaardag Dit is nou die tweede jaar dat sy haar verjaarsdag in die bed deurbring, want die siekte het haar hierdie keer weer plat, nes laas jaar. Hierdie keer was dit net erger, longontskeking, sinus en ook 'n ernstige keelinfeksie, al drie gelyk. Dankie aan ons Hemelse Vader vir Sy Genade, en vir hierdie wonderlike moeder. Aan die dokters wat haar gehelp het, baie dankie! Ds. Willie Botha en andere, dankie vir die besoeke en gebede – dit word opreg waardeer. Dankie ook aan al die vriende en familie se hulp en ondersteuning in hierdie tyd. Dankie vir al die oproepe op haar verjaarsdag, en vir al die geskenke en koeke. En nou is sy alweer reg vir die ding. Sy spook om op te staan, maar die koue dwing haar terug bed toe. Ons weet dis net tydelik dan is sy weer op. Vir ons as kinders is sy 'n voorbeeld. Vir die kleinkinders 'n ware ouma, en die agterkleinkinders net vet pret. Lekker verjaar Ouma! Van al die kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
‘10 Everest 3.0 TDCi 4x2 MAN 92 000km R253 900
‘11 Kia Rio 1.4High 5 Door 55 000km R137 500
‘09 Land Rover Puma 130D D/C 90 000km R249 000
‘10 Land Rover Discovery 4 3.0 TDV6 SE 92 087km R399 000
Mnr Ettiene Joubert (ELP Konsultant Elektries), Mr Michael Nconywane (Executive Mayor TCM), Mnr Dawie Gouws (Qs2 Bourekenaars), Mnr Alf de la Hunt (Besturende Agent in samewerking met Thornby Mellows One Pty (Ltd)), Mnr Eugene Gouws, Mxdisi Sibanyoni (TCM), Mnr Hans Steenekamp (Steenekamp, Broekman Prokureurs), Mnr George Papavarnavas (PSP Management Projects), Mnr Andre Swart (Swart & Assosiate Argitekte), Mnr Sean van Tonder (Swart & Assosiate Argitekte), Mnr Henry Gelderblom (DG Consulting Eng), Mnr Daan Breyttenbach (PLP Consulting Eng), Mnr Nic van Rensburg (Infraburo), Mnr Robbie Rudman (PSP Management Projects).
‘10 Mazda 3 1.6 Dynamic 14 500km R178 900
‘10 Mazda 3 MPS 2.3 94 000km R260 000
‘11 Navara 2.5 Dci XE K/Cab 4x4 31 000km R289 000
McGee & Co
(013) 235-2371 mcgeesales@mcgee.co.za www.mcgee.co.za
‘06 Territory 4.0 GHIA AWD A/T 133 000km R139 000
FSP10677
‘12 Mazda 2 1.3 Active 3300km R147 000
‘08 Qashqai 2.0 Dci Acenta 105 000km R207 000
‘11 Chev Aveo 1.6 5DR 19 000km R109 000
‘10 Ranger 2.5TD 4x4 S/C 56 500km R189 900
An Authorized Financial Service Provider
Ford Quality Approved Used