7 Junie / June 2012 Jr / Yr 10 No: 18

Page 9

Nuus / News

7Junie / June 2012

Leerders van die Graad 10 Hotel- en Spysenieringklas van die Hoërskool Lydenburg, met hul hotelskooljuffrou Lorraine du Preez en Linda Smith van die VLU Loerie-tak Nelspruit in die middel.

Uzenzela Wena Orphanage gets help from Absa Lydenburg

besoek www.innibos.co.za vir meer inliging oor die kompetisie

O, Koeksister!

09

Michelle Boshoff

Lede van die VLU Loerie-tak Nelspruit, by die Hoërskool Lydenbug se Hotelskool met van die pryse wat vir die leerders saamgebring is van Huletts en Kenwood.Van links na regs is mee. Maaida Miljo, Linda Smith, Sunette Brand en Ria van der Walt.

Met 100 000 koeksisters wat vir Innibos Kunstefees gebak gaan word, het die Vroue Landbou Unie besluit om op elke lewensvlak mense op te lei om hierdie strooplekkertes waarvoor Suid-Afrika so bekend is, te leer bak. Die Huletts Koeksisterkampioen 2012 gaan by Innibos gekroon word. Vier finaliste kan R10 000 wen en op die dag by Innibos word dit beoordeel. Kosfundi Pieter Veldsman gaan die beste koeksister kies. Die finaliste moet dan 500 koeksisters bak en kan R50 000 wen. Die feesgangers by Innibos kan help proe en stem. Die VLU is by die projek betrokke sodat kultuurhistoriese-eetgoed van Suid-Afrika nie verlore gaan nie. Dit is van kardinale belang dat die jonger generasie ook hierdie ‘soetsisters’ (askies koeksisters) moet leer bak.

Absa employees gave a huge donation to Uzenzela Wena Orphanage, under the leadership of Pastor Zodwa Hlatshwayo (second from left). Michelle Boshoff

I

t is a huge undertaking and commitment to provide food for hundreds of needy children every day. The Uzenzela Wena Orphanage has about six schools in the group that they feed and there are

tile Lydenburg c/o Voortrekker & Joubert Str’s (opposite Cashbuild). (013) 235 1233

negotiations for more schools to join. Zodwa however needs more help from the community to upgrade this project. Absa Lydenburg recently donated a lot of blankets to help Zodwa. For any enquiries about Uzenzela Wena Orphanage phone Pastor Zodwa at 079 190 4633

MEMBER OF THE

GROUP

Burgersfort, Cnr Steelpoort R555 and Polokwane R377 013 231 7329

071 692 2212

All prices VAT Incl. While stocks last. T&C Apply


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.