Hermanus times 15 05 2014

Page 7

Algemeen General

CHEFS’ SHOWCASE: Neil en Joretha Wessels was onder die smulpape wat Vry­ dagaand die tweede Chefs’ Showcase by die Class Room restaurant bygewoon het. Tydens dié gewilde geleentheid is die gaste trakteer op ’n vyf­gang maaltyd, waarvan elke gang deur ’n ander chef voorberei is en gepaar is met ’n plaaslike wyn. FOTO’S: HEDDA MITTNER

Seremoniemeester Craig Chapman met Ke­ vin Warwick (Class Room restaurant en Warwick’s Chef School) en André van Vuur­ en (Hermanus Gholfklub). Craig het al die aksie in die kombuis verfilm en hierdie ag­ ter­die­skerms­tonele is in die restaurant op ’n groot skerm vertoon tot groot vermaak van die gaste.

Anli van Vuuren (Delice Chocolates & Cakes en Hermanus Gholfklub) en Wayne Spencer (La Vierge) doenig in die kombuis. Die an­ der chefs wat deelgeneem het was Petri Hendriksz (Eat) en Rudolf van der Berg (Sa­ vannah).

Ruth Middleton en Bevan Pope van Cut­ ting Edge.

Elaine Bayer van die Eatery en Beanery klink ’n glasie met Louisa en Marinus Meyer.

Hermanus Times 15 May, 2014

7


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.