201804 WELGEVONDEN_AFR Nuusbrief

Page 11

Vereistes

VMS-Funksionaliteit vir Inwoners

Toegangsbeheerstelsel (vervolg . . .)

Ten einde die diens te gebruik, moet inwoners aan die volgende kriteria voldoen:

Inwoners sal met die VMS die volgende kan doen:

• Slegs inwoners wat op die Welgevonden Landgoed

• Voorafmagtiging

biometriese stelsel geregistreer is, sal voorafmagtiging

die app uit die slimfoon se telefoonboek te kies. Die

by die R304-ingang tot die landgoed. (Inwoners wat

voorafmagtigingskode word direk aan die besoeker gestuur

tans hul vingerafdrukke gebruik om die landgoed te

deur middel van ʼn SMS of kitsboodskapdiens, byvoorbeeld

betree, is reeds geregistreer.)

WhatsApp. Die besoeker ontvang die kode beide as ʼn 5-syfer persoonlike identifikasienommer (PIN) en ʼn strepieskode

• Hulle moet ʼn slimfoon (Android of iOS)

(barcode) wat aan die sekuriteitspersoneel aangebied kan word

waarop die GLOPortal-app geïnstalleer is,

by aankoms.

gebruik. (Meer inligting oor die GLOPortal-

gekommunikeer word.

besoekers:

selnommer in te tik óf die persoon met behulp van

nie, moet onverwyld registreer by die sekuriteitskantoor

installeer en te gebruik, sal binnekort

aan

Dit kan gedoen word deur óf die besoeker se

vir besoekers kan gee. Inwoners wat nog nie geregistreer is

app en die maklike stappe om dit te

verleen

Voorafmagtiging vir kontrakteurs: Voorafmagtiging vir ad

hoc-kontrakteurs word op dieselfde wyse as dié vir besoekers hanteer. 11


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.