
1 minute read
Laerskool Vissershoek-nuus
from DWN Mei 2022
Bee Save kuier by Laerskool Vissershoek
Yolanda van Bee Save het ons Vissies van Graad R tot 3 kom toespreek oor die lewe van ‘n by. Bee Save is ‘n organi- sasie wat opvoedkundige aanbiedings oor bye doen. Ons bye word bedreig en almal moet help om hulle te beskerm.
Advertisement

