courant
die
SPORT
tel 022 487 3221
26 Februarie 2014
• laaste slypkans voor mpumalanga
Sportuitslae - Sports results
Wesbank rugby steek hand uit na gemeenskap Die plaaslike Wesbank Rugbyklub bied Saterdag sy jaarlikse Gemeenskapsrugbydag aan op die Wesbank Sportgronde. Die klub loods nou vir die afgelope 8 jaar hierdie projek en alle inkomste van die dag word aan gemeenskapsorganisasies binne die gemeenskap geskenk, berig Eduaan Howburg. Die Boland Kavaliers het Wesbank die afgelope Saterdag in ‘n opwarmingswedstryd met 38-12 geklop, nadat hy rustyd met 14-0 voorgeloop het. Die Wesbank-klub het oor die jare meer as R80 000 aan verskeie organisasies geskenk en vanjaar wil die klub weer uitreik waar behoeftes ontstaan. Die publiek en organisasies is welkom om stalletjies op die veld op te sit die dag en inkomste vir die dag te genereer. Die dag sal begin die oggend reeds vanaf 9:00 wanneer Wesbank se spelers gemeenskapsdiens sal doen by verskeie plaaslike ondernemings in Wesbank en Malmesbury. Die Gemeenskapsbeker-veldtog sal ook sodoende geloods word. Die dag gaan gepaard met verskeie sportsoorte wat aangebied word en vanjaar maak netbal ook deel uit van die dag. Twee gemeenskapsprojekte word ook vanjaar geïnkorporeer deurdat die klub die SAPD en Korrektiewe Dienste betrek by die dag. Die SAPD sal laerskoolleerlinge van Illingelethu, Saamstaan en Wesbank betrek. Hulle sal wedstryde teen ‘n besoekende skoolspan van Kaapstad speel. Die oggend vanaf 9:00 sal daar ook ‘n afrigtingskliniek in samewerking met die SAPD en Wesbank Rugbyklub vir die laerskoolkinders
Sidwell Diedricks van Wesbank op spoed in Saterdag se opwarmingswedstryd, met die Boland Kavaliers se Denzil Adams op die agtergrond. aangebied word. Die plaaslike Korrektiewe Dienste se spanne sal ook in aksie wees in wedstyde deur die loop van die dag. Wedstryde vir skoolspanne begin reeds om 10:30 en Schoonspruit Sekondêr en Wesbank Sekondêr se spanne sal ook in aksie wees teen die besoekende span Primrose uit Kaapstad. Daar sal ook netbalwedstryde van Wesbank en die Weskus Kollege plaasvind. Om 13:00 word daar oorgeskakel na senior rugby waar die plaaslike Wesbankspan dan teen spanne van Primrose, ‘n Premierligaklub in die W.P., sal speel. Dit sal ook die span se laaste voorseisoense
wedstryd wees voordat die klub aanstaande Saterdag, op 8 Maart, sy veldtog in die Gemeenskapsbekerstryd teen Witbank Ferro’s in Witbank, Mpumalanga afskop. Die hekke sal Saterdag reeds vanaf 9:00 open en die gemeenskap word aangemoedig om die dag te kom geniet. Toegang is R10 vir almal wat die terrein besoek en die inkomste sal weer aan die organisasies in die gemeenskap teruggeploeg word, soos wat die klub goed dink. • Wesbank hou Woensdagaand om 19:30 ‘n algemene vergadering by Wesbank Sekondêr. • Die klub woon Sondag om 9:30 die diens van die Volle Evangelie Kerk in Wesbank by.
Duncan Matthews haal SA o.20-groep Duncan Matthews, oudleerder van Hoërskool Swartland en nou ‘n lid van die Blou Bulle, is verlede week ingesluit in die SA o.20-oefengroep. die courant het vir dié talentvolle jong speler ‘n paar vrae gevra: V: Wat was jou eerste gewaarwording toe jy die nuus kry? Baie opgewonde! Ek was so half onseker of ek wel in die groep gaan wees, want daar is werklik baie talent in ons jaargroep. Omtrent in elke posisie is daar ‘n ou wat kan Superrugby speel, so ek weet daar lê nog harde werk voor! V: Waar was jy toe jy hoor jy is ingesluit in die groep? Ek was uit saam met vriende, besig om ‘n ver-
Hansa Pilsener Cans or Non-returnable Bottles 24 x 330ml
140
R
Per Case
jaarsdag te vier, en ons almal was toevallig ingesluit, so toe vier ons maar dit ook! V: Wat behels jul oefenprogram noudat julle slyp vir die Bok-oefengroep? By die Bulle self gaan ons aan met gewone roetines, maar ons is wel gevra om seker te maak ons verbeter die basiese goed soos wat van jou in jou posisie verwag word. V: Vertel ons iets van jou laaste jaar? ‘n Hoogtepunt was om deel te wees van die eerste o.19 Bulle-span wat ‘n seisoen onoorwonne kon afsluit. Ek dink dis dié oomblikke wat vir altyd by jou bly. Om einde van die jaar in die Super 15-groep ingesluit te word, was nog ‘n persoonlike hoogtepunt en het my baie self vertroue
Smirnoff Spin Non-returnable Bottles 6 x 300ml
45
R
uitslae geborg deur
gegee. V: Jy het seker nou al skouers geskuur met van die senior Blou Bulle – wie van hulle bewonder jy? Ek was bevoorreg om by Bjorn Basson se huis te gaan kuier en sy familie te ontmoet. Iets wat by my sal bly, is sy nederigheid ten spyte van al sy sukses. V: Lewensles(se) geleer? Niks is vir ewig nie, dus moet jy die oomblikke geniet. ‘n Trofee verskaf jou genot net vir daardie oomblik ná die wedstryd, daarna is als vergete. So geniet die oomblikke wat oploop na alles saam jou spanmaats en moet niks verby wens nie - nie eers fiksheid nie, haha.
Bols Brandy 750ml
70 R175
R
Malmesbury Gholfklub WOENSDAG - Enkel Stableford (Riebeek-Kelders Sundowner): Appie van der Merwe 21 Jacob Goosen 19 Janlo Lighthart 19 George Prinsloo 18 VRYDAG - Enkel Stableford: Vrydag Sundowner: George Prinsloo 22 William Schreuder 21 Janlo Ligthart 19 Chris de Jongh 19 SATERDAG: Enkel Stableford: C-Divisie Klubkampioenskap Wynand van Niekerk 41 Mike Corbett 39 Chris Visser 38 Lindsay Meyer 36 Charl Verschuur 36 Moorreesburg Gholfklub VRYDAG: Hoender Sundowner Jannie Durr 19 (wen op uittel) Christof Smit 19 Ian Coutts 15 SATERDAG: Brodieligawedstryd op Moorreesburg Moorreesburg wen De Hoek 6-2 Malmesbury Tennisklub GEMENGDE LIGA: MALMESBURY A TEEN DURBANVILLE A MALMESBURY WEN 4 WEDSTRYDE TEENOOR 2. Braam Isaacs k H.du Toit 6/3; 7/6 Dmitri Marais k G.van Caller 6/2 ; 6/4 Demi Rose v M.vd Westhuizen 4/6 ; 0/6 Kim Titus k M.Bezuidenhout 1/6 ; 6/2 ; 7/6 David Isaacs & Annette de Wet v G.Frye & H.Spalding 6/3 ; 2/6 ; 6/7 Braam Isaacs & Demi Rose k H.du Toit & M.Bezuidenhout 6/3 ; 7/5 Dmitri Marais & Kim Titus k G.Frye & H.Spalding 6/1 ; 2/6 ; 7/6 David Isaacs & Annette de Wet vs G.van Caller & M.vd Westhuizen Onbeslis GEMENGDE LIGA: MALMESBURY B TEEN BOTTELARY A MALMESBURY WEN 5 WEDSTRYDE TEENOOR 3 Dirk Lategan & Irvan Turner v J.Ras & T.Roos 2/6 ; 5/7 Kristoff Isaacs & Daryl Blom k J.Hanekom & D.Steytler 6/1 ; 6/0 Lize-Marie Lategan & Marlene Hanekom v A.Muller & Z.Schultz 6/2 ; 6/7 ; 6/7 Elna Steyn & Gabby Rose k R.Kruger & E.Nothnagel 6/2 ; 6/3 Dirk Lategan & Lize-Marie Lategan v J.Ras & A.Muller 2/6 ; 2/6 Irvan Turner & Marlene Hanekom k T.Roos & Z.Schultz 6/1 ; 6/3 Kristoff Isaacs & Elna Steyn k J.Hanekom & R.Kruger 6/1 ; 3/6 ; 7/6 Daryl Blom & Gabby Rose k D.Steytler & E.Nothnagel 6/1 ; 6/1 GEMENGDE LIGA: MALMESBURY C TEEN FRANSCHOEK A MALMESBURY VERLOOR 6 WEDSTRYDE TEENOOR 2. Melt Smit & Juvan Cailet v A.Genda & D.Rundle 5/7 ; 4/6 Carel de Jongh & Greame Cupido k S.Downie & E.Jacobs 4/6 ; 7/5 ; 7/6 Mariethna Pietersen & Sunette Botha v W.Stubbs & K.du Plessis 3/6 ; 3/6 Jessie Liebenberg & Agnes Pauw v J.Cully & N.Gordon 4/6 ; 3/6 Melt Smit & Mariethna Pietersen v A.Genda & W.Stubbs 7/5 ; 4/6 ; 6/7 Juvan Cailet & Sunette Botha v D.Rundle & K.duPlessis 7/6 ; 1/6 ; 6/7 Carel de Jongh & Jessie Liebenberg k J.Cully & E.Jacobs 7/5 ; 7/5 Greame Cupido & Agnes Pauw v S.Downie & N.Gordon 0/6 ; 3/6 GEMENGDE LIGA: MALMESBURY D TEEN VREDENBURG A MALMESBURY VERLOOR 6 WEDSTRYDE TEENOOR 0. Sarel Steyn & Jacomien Steyn v A.Pretorius & A.Swart 6/7 ; 2/6 Johan Moller & Elzaan Steyn v T.Baynes & A.Fitchet 1/6 ; 1/6 John O’Reily & Eric Hoffman v P.Deetlefs & A.Knutsen 0/6 ; 0/6 Jacomien Steyn & Elzaan Steyn v A.Fitchet & A.Swart 1/6 ; 2/6 Sarel Steyn & Johan Moller v A.Pretorius & T.Baynes 1/6 ; 1/6 John O’Reily & Eric Hoffman v P.Deetlefs & A.Knutsen 2/6 ; 0/6 Malmesbury Krieketklub Malmesbury teen Mamre 20/20 Malmesbury 182/4 na 16,4 beurte William Bruintjies 20, Philander van der Westhuizen 21, Edwin Leander 22, Riaan Vercuil 62*, Keith Bruintjies 44, Wedstryd deur skeidsregter gestaak weens ‘n bouler se wangedrag. Boland Krieketraad ondersoek die aangeleentheid.
Jack Daniel’s Tennessee Whiskey 750ml
99 R129
EVERY DAY*
R
Captain Morgan Gold Spiced Rum 750ml
Red Heart Jamaica Rum 750ml
SunningHill Dry Red, Dry White or Natural Sweet Rosé 5 Litre Each *Terms and conditions apply. Visit www.picknpay.co.za for more information. PRICES VALID 27 FEBRUARY - 2 MARCH 2014 AT PICK N PAY LIQUOR STORES LANGEBAAN, MALMESBURY, VREDENBURG, WELLINGTON, STELLENBOSCH SQUARE AND FRANSCHHOEK ONLY
Liquor not for sale on Sundays at Malmesbury, Wellington, Stellenbosch Square or Franschhoek Liquor. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.
69
R
14
28 million points. 2 winners every day. days
1184996 _10x8