courant
Bekroon: Nommer 1-Streekkoerant
die
Uitgawe 260
swartland en weskus
Gratis • Free
hugenotestraat 24, malmesbury
26 Februarie 2014
tel: 022 487 3221
25 • YEARS BuiteSWARTLAND Ekspo - “Supervan”-aksie tót10km kook& met Kokkedoor HALFMARATHON, Pretloop MOORREESBURG JAAR •
Bekende tydrenjaer Sarel van der Merwe (links) het onlangs die splinternuwe 4x4roete op die Môreson-plaas kom aandurf in aanloop tot die naweek se kykNET Buiteekspo. Besoekers sal Saterdag en Sondag saam met hom kan jaag. Dié ekspo bied ‘n groot verskeidenheid vir buitelewe-entoesiaste en kosliefhebbers. Só is Kokkedoorwenner, Mynhardt Joubert (onder), en Nic van Wyk te sien by die courant se Kokkedoor-teetuin. Sien nog inligting oor die ekspo op bladsy 10 en 11.
Sirkelroete Wedloop Datum / Race Date: 01 Maart 2014 MOORREESBURG Gene Louw Sportgronde Voorafinskrywings Sluit / Pre-entries Close: 21 Februarie 2014 Wedloop Informasie / Race Information (p2) Kragtens die reëls en regulasies Van ASA en Boland. In accordance with the rules and regulations Of ASA and Boland. Boland Liga Wedloop!! Georganiseer deur / Organised by: Swartland Atletiekklub Swartland Athletic Club
•Kry straks nou nuwe borgskap
25ste MKB-wedloop Die skoot klap Saterdagoggend 7:00 in die Gene langstelling aan die organiseerders getoon. Volgens Basil Nieuwoudt, organiseerder van Louw Sportgronde op MoorreesburgNAVRAE vir die / ENQUIRIES: wegspring van die 25ste en moontlik laaste die Swartland Atletiekklub, het hy reeds posiDIENIE TEL: 022 433 1895 / 082 8395 tiewe reaksie ontvang by 895 Overberg Agri oor die MKB Halfmarathon. Die huidige driejaar-ooreenkoms tussen die moontlike voortsetting van die borgskap. Daar sal egter in die volgende boekjaar eers finaal organiseerders en borg loop vanjaar einde HERDENKINGSWEDLOOP FRANS DUtenTOIT vir dié instelling op die Swartlandse sportkalen- daaroor onderhandel en besluit word. FRANS DU TOIT RACE ‘’DieMEMORIAL huidige boekjaar moet nou eers afgeder. Sedert die eerste wedloop in 1990 is daar tel- sluit word. Daar is ook ‘n sterk moontlikheid dat T SH I RT S TOtussen T H EdieFborg I R ST 0 0 Fborge I N Ibetrokke SH E Rwil S Iraak. N 2Ek1is, 1dusApositief ND 10 kens driejaar-ooreenkomste en 6ander dat ons die borgskap sal verleng, maar ek kan nie nou reeds ‘n naam noem nie,’’ het Nieuwoudt gister gesê. Dié jaarlikse MKB Halfmarathon het reeds beroemdheid verwerf as een van die beste georganiseerde wedlope in SuidAfrika. Die wedloop organiseerders aangegaan. MKB het egter die is nog elke jaar deur Boland Atletiek tydens sy afgelope jaar deel geword van Overberg Agri en prysuitdeling uitgesonder met ‘n 100%-toekendis nog nie duidelik of die borgskap voortgesit sal ning vir die hoë standaard van die organisasie word nie en, indien wel, onder watter naam. Ander voornemende borge het ook reeds be- van die halfmarathon sowel as die 10 km-wed-
loop. Dit is die 25ste jaar dat die wedloop aangebied word, wat benewens die halfmarathon oor 21,1 km, ook ‘n 10 km-wedloop om 7:15 en ‘n pretloop oor 5 km om 7:30 insluit. Sedert dit die eerste keer in 1990 aangebied is, is dit nog elke jaar gehou en ‘n groen nommer word uitgereik aan hardlopers wat tien wedlope voltooi het. Volgens Nieuwoudt word Saterdag nagenoeg 800 hardlopers verwag. KM Die wedloop, ‘n sirkelroete, is terselfdertyd ‘n Frans du Toit-herdenkingswedloop. Wyle Du Toit was jare lank ‘n atletiekskrywer en aankondiger by wedlope in die Boland en WP. Inskrywings word Vrydagaand en Saterdagoggend tot kort voor die wedloop nog aanvaar. Die mans- en vrouewenners van die halfmarathon kry R600, die naaswenners R400 en hardlopers wat derde kom ontvang R300. In die 10 km-wedloop kry die wenners R400, naaswenners R300 en diegene in die derde plek R200. Die prysuitdeling is om 10:00. Die wedloop word kragtens die reëls en regulasies van Atletiek Suid-Afrika en die Boland aangebied. Die uitslag kan by www.bolandathletics.com nagegaan word. Kontak Dienie by 022 433 1895 of 082 895 8395 vir meer inligting.