522 dié courant Bergrivier en Weskus

Page 1

courant

• Bergrivier 1Swartland Weskus & Bergrivier

dié

12 Junie 2019

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 522

12 Junie 2019

•NASIONALE SKADU-MINISTER VAN VERVOER

Hunsinger vertrou op effektiwiteit Mobiliteit begin nie by die eerste vier wiele nie. Só sê Chris Hunsinger, Swartlander en vervoerkenner en die DA se nuwe skaduminister van Vervoer in die nasionale parlement. Johan Viljoen het met hom gesels. “Daar is drie vlakke van mobiliteitsversuim voor jy by vervoer met vier en meer wiele kom. Daar is eers voete, dan fietse en dan motorfietse. “Lugfoto's,” verduidelik Hunsinger, “is 'n baie goeie hulpmiddel in ruimtelike ontwikkelingsplanne en 'n aanduiding van die beste roetes na bestemmings as jy kyk waar voetgangers loop. “Dit is belangrik om voetpaaie te plavei en veiliger te maak en die ander vorme van mobiliteit te bevorder alvorens ons op pad- en spoorvervoer begin fokus.” Hunsinger, 'n boorling van Bloemfontein en vir jare reeds 'n inwoner en oud-raadslid van die Swartland, is onlangs vir sy tweede vyfjaartermyn tot die nasionale parlement verkies. Hy het in die vyfde parlement vir die Demokratiese Alliansie as adjunk-skaduminister van vervoer gedien en was nou betrokke by aksies oor brandende vervoerkwessies. Die DA-leier, Mmusi Maimane, het Hunsinger nou as sy skaduminister van vervoer aangewys. Met 'n groot passie vir plaaslike regering, gesels Hunsinger oor die “voorreg om in die parlement te dien en die kiesers te verteenwoordig”. Hy vertel van die aanpassing toe hy destyds uit 'n regerende plaaslike owerheid in die Swartland 'n paradigmaskuif moes maak om in die amptelike oposisie te dien. “Maar jy kan ook 'n baie effektiewe rol daar vervul. Effektiwiteit is deel van my ingesteldheid. Ek kom uit besigheid.” Hunsinger het aan dié courant vertel hoe die werk as 'n nasionale parlementslid dikwels geromantiseer word met lang ure by straatkafees en koffiewinkels. “Maar dit is harde werk en belangrik om so goed moontlik navorsing te doen om 'n opbouende bydrae te maak.” Hy is ook die kiesafdelingshoof vir Bergrivier en baie trots op die groei wat sy party met die afgelope verkiesing in daardie kiesafdeling gehad het. Die kiesafdeling is ook in die unieke posisie dat al die wyke deur die party beheer word. Hy sê dit is juis die werk in die kiesafdelings wat 'n parlementslid op die grond en in voeling met die mense hou. “Ons het 'n baie effektiewe kiesfdelingskantoor wat elke maand tussen 260

en 300 mense sien oor rofweg 70 kwessies wat vir hulle belangrik is.” Hunsinger is ook onlangs tot die Demokratiese Allianse se nuwe nasionale koukustesourier in die parlement verkies en sal as een van die party se swepe diens doen. Hy vertel van sy werk in die vorige parlement en suksesse om onder meer die planne te stuit om 'n nuwe Padongeluk-voordeleskema met ekstra brandstofheffings saam met die “bankrot” padongelukkefonds te bedryf. Die planne is in Desember gestuit. Hunsinger het onlangs ook 'n toekenning van APRAV (Vereniging vir die beskerming van padslagoffers) ontvang vir sy bydrae groot bydrae tot dié aangeleenthede die afgelope 5 jaar. Die toekking was vir sy “deurlopende professionele leiding en verbintenis tot die regte van slagoffers van padongelukke en die oppergesag van die reg, u bereidwilligheid om betrokke te raak wanneer 'n bedryf nie was nie, om volhoubare oplossings te soek om die lewens van padgebruikers te verbeter en vir die konstruktiewe strategiese vennootskap met APRAV - in die gees van ons pragtige land en sy mense”. Hy is ook deel van die DA-span wat hul tot die hof genader het oor die regte van minderhede in die parlement en oningeligte besluitneming wanneer belangrike verslae nie na behore aandag geniet het nie. Hunsinger sê hy het steeds 'n groot liefde het vir plaaslike regering en het ook verlede jaar sy verhandeling by die Bestuurskollege van Suid-Afrika gedoen oor die verband tussen 'n skoon oudit en dienslewering. Uit sy navorsing was dit duidelik dat die be-

legging in en skep van goeie dienslewering 'n groter opbrengs lewer ten opsigte van publieke persepsie as die werklike kapitale belegging wat gemaak word. Hunsinger wil nou ook sy PHD aanpak oor 'n model/modelle om finansiële gesondheid by plaaslike owerhede te meet. Gepols oor of, met hierdie uitgebreide navorsing en kennis oor plaaslike regering, sy kop terug staan na plaaslike regering, antwoord Hunsinger baie diplomaties: “Ek het 'n liefde vir plaaslike regering ja, maar ek sal gaan waar die party se bestuur dit die beste ag om my aan te wend.” Oor die paaienetwerk, sê Hunsinger, met die ontwikkeling van Saldanha en die moontlikhede wat dit ontsluit, is daar ook nou vir die eerste keer gekyk na oos-wes-vervoer. “Voorheen is daar net op noord-suid-vervoer gefokus.” Dit kan selfs vervoer vanaf Saldanha na die N1 en die noorde nou in so 'n mate oopstel dat die moontlikheid om die skuif van die houervraghawe vanaf Kaapstad na Saldanha selfs nou ondersoek kan word. Oor openbare vervoer en die My City-busdiens sê Hunsinger dit is belangrik om landelike publieke vervoer ook uit te brei. Hy sê dit is 'n bewese feit dat publieke vervoer wat in sirkels werk, meer effektief is. Daarom sal hy wil voorstel dat die My City Busdiens wat tans tot by Mamre bedien, Malmesbury op 'n sirkelroete insluit. Ook dat die roete na die Helderberg wel ook op Stellenbosch stilhou en in die toekoms ook na die Drakenstein en verder uitgebrei word, aldus Hunsinger.

NUUS • NEWS


2

NUUS • NEWS

12 Junie 2019

Preparing for cold weather Skolerugby: Nuwe spanne aangekondig The Department of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning issued some tips on preparing for the wet weather lying ahead.

In case of emergency other relevant numbers to call are: Cape Winelands: Langeberg Municipality 0860 88 1111 Eden District: (044) 805 5071 Central Karoo: (023) 414 2603 West Coast: (022) 433 8700 Overberg: (028) 271 8111 City of Cape Town: 107 landline or (021) 480 7700 Flooding related Tip Sheet How Can I Prepare for a Flood? Identify the risk in your local area. Prepare a home emergency plan, and identify risks around your home. Remove leaves (from downpipes or gutters) or any other items that can increase the risk of flooding in your area. Ideally you want water to be able to flow

away quickly and not dam up around your home. Have an evacuation plan. Everyone in your family has to know where to go to find shelter. Prepare an emergency toolkit. This should include candles, matches, drinking water and emergency contact numbers. What Should I do during a flooding? Monitor current flood warnings. Listen to the radio for emergency warnings, evacuation advice and weather updates. Avoid entering floodwater unless it is necessary, and never underestimate the strength of floodwater, even if you are inside a vehicle. Follow all instructions from emergency authorities. Turn off all electricity and water and take your cellphone with you. Assist elderly and disabled neighbours if possible. Alert the authorities in case of emergency. What Should I do after the flood? Before entering your house, wait until the water has dropped below floor level. Check with electricity and water authorities to know whether it is safe for you to use these resources. Be aware of contamination if water sources have been flooded; this could be unsafe to drink.

Boland Rugby het hierdie week hulle spanne wat aan die nasionale 2019 Jeugweek-Toernooi gaan deelneem, bekend gemaak. Die o/18 Cravenweek en o/18 Akademieweek-toernooie sal van 1-6 Julie by Grey Kollege in Bloemfontein gespeel word en die o/16 Grant Khomo-week en o/13 Cravenweek-toernooie by Rob Ferreira Hoërskool in Mpumalanga van 24-28 Junie. Verskeie Weskus-, Bergrivier-, Swartland- en Wellingtonspelers is gekies vir die onderskeie spanne. o/18 Cravenweekspan Albert Bruwer – nr 3 – Robertson Hoërskool; Ferninn Arendse – reserwe – Swartland Hoërskool; Nathan Engelbrecht – reserwe – Hopefield Hoërskool; Jaydin van Wyk – reserwe – Bergrivier Sekondê. o/18 Akademieweekspan Rutin Valentyn – nr 14 – Klein Nederburg Sekondêr;

Caylo Markus – nr 12 – Schoonspruit Sekondêr; Rob Hatem – nr 8 – Hopefield Hoërskool; Joshua Smith – nr 7 – Hopefield Hoërskool; Tarek Smit – nr 5 – Swartland Hoërskool; Nathan Wilson – nr 4 – Hugenote Hoërskool; Benicio Kampher – nr 1 – Swartland Hoërskool; Willsley Banies – reserwe – Piketberg Hoërskool. 0/16 Grant Khomo-weekspan Keano Philander – nr 14 – Hugenote Hoërskool; JP Bekker – nr 2 – Hopefield Hoërskool; Shaun Phillips – reserwe – Hugenote Hoërskool; Pravin Padayachie – reserwe Hugenote Hodayachie – reserwe Hugenote Hoërskool; Aswill Dampies – reserwe – Weltevrede Sekondêr; Ruben Tharrat – reserwe – Swartland Hoërskool; Romeal Swart – reserwe – Swartland Hoërskool.

Debat: Drie leerders van Vredenburg Hoërskool is tot die 2019 National Road Safety

Debate Rural-span verkies. Die span is saamgestel uit vyftien leerders van verskillende hoërskole en verteenwoordig stedelike, landelike en gestemdheidskategorieë. Die drie leerders van Vredenburg Hoërskool was verkies is, is Nompie Sandla, Vinneke Booysen en Sinalo Ndleleni.

Atletiek: Atlete van die Langebaan Athletics-klub het verlede Saterdag aan landlope op Moorreesburg deelgeneem en die klub se naam weer eens hoog gehou. Die onderskeie skole wat deur klublede verteenwoordig is is Topolino, Weston Hoërskool, Langebaan Primêre Skool, Curro Langebaan, Panorama Primêre Skool en Hopefield Hoërskool. Uitslae is soos volg: Meisies 9 jaar 2km - Franceska Flack - 8ste in 13min08sek; Seuns 9 jaar 2km - Riley Valentyn 6de in 10min28sek en Evan Berling 8ste in 10min32sek; Meisies 11 jaar 3km - Marly Geduld 2de in 11min58; Meisies 12 jaar 3km - Rebecca Flack 1ste in 11min56sek en Elzay Niemand 5de in 11min89sek; Seuns 12 jaar 3km - Jason Ocks 3de in 11min11sek, Jadon Ocks 4de in 11min15sek en Valentino Beukes 5de in 11min20sek; Meisies 13 jaar 3km Juanne Lewies 2de in 13min08sek; Seuns 13 jaar 4km - Anzo Bester 10de in 18min01sek; Meisies 14 jaar 4km – Letesha Coetzee 1ste in 19min17sek en Sherelda Ox 6de in 23min02sek; Seuns 14 jaar 4km - Valentino Fredericks 3de in 16min04sek; Seuns 15 jaar 4km - Gerad Raubenheimer 5de in 16min23sek en Jayden Lesch 6de in 16min34sek; Meisies 16 jaar 4km - Karishene Bester 4de in 29min44sek; Seuns 16 jaar 6km - Denovan Beukes 6de in 26min15sek; Seuns 17 jaar 6km - Byron Julies 2de in 22min47sek.

Redakteur: Izélle Garcia izelle@diecourant.co.za Joernalis: Madi Pieterse madi@diecourant.co.za

Kontak ons • Contact Us Bemarkers: Desiré Kriel desire@diecourant.co.za Karin Neethling (Piketberg) karin@diecourant.co.za

Marietjie Nel (Porterville) marietjie@diecourant. co.za Finansies: Jane Gouws

accounts@diecourant. co.za Web: www.diecourant. co.za Facebook: @diecourant Tel: 022 487 3221


NUUS • NEWS

Groen gras groei welig by Green Village

Die burgemeester van Saldanhabaai Munisipaliteit, raadsheer Marius Koen en die senior bestuurder van Standard Bank se afdeling Openbare Sektor van Kaapstad, Johann Theron en sy span, het onlangs die voorreg gehad om twee splinternuwe huise aan twee inwoners van Green Village (Chemfos) te Langebaanweg te oorhandig. Die twee nuwe huiseienaars is die 35-jarige Raymond Stefanus en 53-jarige Johanna Jeffries. Raymond is `n liggaamlik gestremde persoon en ook `n pa en Johanna is die dogter van oorlede Lottie Jaars, wat die oorspronklike begunstigde was. Die twee was oorweldig toe hulle die groot geskenke in ontvangs geneem het. Aan die begin van 2018 het Standard Bank deur middel van hulle Korporatiewe Maatskaplike Beleggingsdepartement by hulle hoofkantoor die besluit geneem om die lewe van twee individue te verander. Saldanhabaai Munisipaliteit is genader om twee ontvangers te identifiseer** vir wie huise gebou kon word. Tusk Construction Support Services (Pty) Ltd is

12 Junie 2019

deur die bank aangestel om goeie vakmanskap te lewer. Die grootte van die huise is 45m² (6m x 7,5m) elk, met twee slaapkamers, oopplan sitkamer/ kombuis en `n vol badkamer. Tydens die oorhandiging van die huise is die nuwe huiseienaars aangemoedig om met trots na hulle woonplekke om te sien. Raadsheer Koen het die hoop uitgespreek dat hulle elke oomblik in hul nuwe huise sal geniet en hulle `n warm winter toegewens. Hy het ook `n spesiale woord van dank gerig aan onderburgemeester en wyksraadslid Eventhia Vaughan vir haar uitstaande werk in Green Village en ook dankie gesê aan elke amptenaar van die Saldanhabaai Munisipaliteit wat deel was van die samewerkingsprojek tussen die munisipaliteit en Standard Bank. ** Dit is baie belangrik om daarop te let dat die ontvangers van die huise aangewys is deur aan streng kriteria soos bepaal deur Standard Bank, te voldoen.

3

Dam levels continue to increase, concerns remain

The average dam level in the Western Cape has continued to increase over the past seven days with the average level for the province reaching 34.9%. In 2018 the average level at the corresponding time was 25.9%. Some areas are better off than others, with dams supplying the City of Cape Town currently at an average of 47.5% (2018: 31.5%), one of the more positive numbers for the province. Anton Bredell, the minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning in the Western Cape, says another good news story is the fact that the Gamka Dam in Beaufort-West currently stands at 45%. “This dam has been empty for two years. The dam level looks set to increase given good rainfall in the mountain catchment areas. However, there remains great concern about the situation in the agriculture sector in the area. Many farms in the area have not received any rain yet.” Bredell says the provincial department of Local Government is continuing with long-term water augmentation projects. These aim to provide longer lasting and permanent solutions to the water stricken areas in the Karoo regions of the Western Cape. “One of the projects is rehabilitation of the Soutkloof Spring in Laingsburg. The area continues to be of some concern due to a lack of rain in the catchment area. In addition, ongoing exploration work continues to the South-West

side of Beaufort-West, to find an additional underground aquifer for the town. The department is also active in the Kannaland municipal area assisting officials with drought-related management training.” The outlook for more rain in the province for the rest of the week, and the winter months, continues to be positive. “However, we continue to emphasize the need to conserve water and to use this precious resource responsibly,” Bredell says. Latest Major Dam statistics Voëlvlei Dam - 55.3% full this week (2018: 25%. Last week: 54.6%) Berg River Dam - 71.7% full this week (2018: 53%. Last week: 70%) Theewaterskloof Dam - 38.9% full this week (2018: 20%. Last week: 36.3%) Clanwilliam Dam - 10.9% full this week (2018: 20%. Last week: 10.2%)


4

12 Junie 2019

NUUS • NEWS

Stap saam met Weskus se energieke stapklub

Proewe: Twee leerders verbonde aan Langebaan Primêre skool het uitstekend gevaar by

die onlangse rugby- en netbalproewe. Lee-Ann Warnick is opgeneem in die Weskus 0/11 netbalspan wat van 4-7 Julie aan die Interdistrik-Toernooi op Wellington sal deelneem. Howard Ocks is opgeneem in die o/13 Boland Cravenweekrugbyspan as losskakel en vind plaas op Witrivier in die Mpumalanga-provinsie en die toernooi duur van die 23-28 Junie. Enige weldoeners wat hierdie twee opkomende sportsterre finansieel wil ondersteun, kan gerus die skoolhoof, mnr ML Davids skakel op (022) 772 2860.

Weskus Stapklub is ‘n groep energieke mense - mans, vroue en kinders - wat goeie geselskap, die natuur en oefening geniet. Klublede pak elke tweede Saterdag `n verskillende roete in die natuur aan en verken so die Weskus per voet. Die klub se eerste staptog was op 25 Maart op die plaas Kuifkopvisvanger net buite Velddrif. Daarna het lede nog vyf staproetes gedoen waaronder Dwarskersbos se strand na Soverby Lapa, Rocherpan Natuurreservaat en die Weskus Fossielpark, wat ook ‘n natuurreservaat is. Stappers het ook meer van die Fossielpark te wete gekom tydens `n praatjie gelewer deur Wendy Wentzel en Nico Janse van Rensburg. Die restaurant by die Fossielpark is agterna goed benut met saamkuier, koffie drink en muffins eet. Die Porterville Farmer`s Market het ook `n besoek van die Weskus Stapklub gehad, natuurlik eers stap en daarna die mark. Die hongeres het van die geleentheid gebruik gemaak om van die ontbyt, koffie en pannekoek by die mark te geniet.

Saterdag, 25 Mei het die stappers `n roete op die plaas Helderwater op die Hopefieldpad aangedurf. Die afstande wat tans afgelê word is tussen vyf en tien kilometer, maar vir later vanjaar word groter avonture en langer roetes in die vooruitsig gestel. Die afgelope Saterdag het die stappers die Bakoorroete in die Weskus Nasionale Park vanaf die Langebaan-ingang angepak. Dit is `n fantastiese roete van 4.6 kilometer vanaf die hek tot by Seeberg Uitkykpunt. Die meer gesoute stappers het ook die terugtog hek toe aangepak. Van die diere wat gereeld op die roete gesien word is bakoorvosse, volstruise en elande. Indien enigiemand enige navrae het in verband met die klub, klubfooie of beplande roetes, kan die sekretaresse, Lisa Carmichael, gekontak word op 082 410 0854. Besoek gerus ook hul facebook-blad, Weskus Stapklub / West Coast Walking Club.

Kontak ons Redakteur: Izélle Garcia - izelle@diecourant.co.za Redaksie: Madi Pieterse - madiepieterse@gmail.com

Netbal: Twee

netbalspelers van Vredenburg Hoërskool is verlede week verkies tot die o/16- en o/17 Weskusspanne onderskeidelik. Claudia Smith en Naydine Smith gaan tydens die Junie-skoolvakansie aan die Interdistrik Netbaltoernooi op Wellington deelneem.

Bemarkers: Weskus: Desiré Kriel - desire@diecourant.co.za Porterville: Marietjie Nel - marietjie@diecourant.co.za Piketberg: Karin Neethling - karin@diecourant.co.za Finansies: Jane Gouws accounts@diecourant.co.za Web: www.diecourant.co.za Tel: 022 487 3221


NUUS • NEWS

12 Junie 2019

Dagboek • Diary • Dagboek • Diary• Dagboek •

Geleenthede 09

Saterdag 18 Mei: Hopefield Skietklub Veteranedag,

Alkoholiste Anoniem (Saldanha, Vredenburg & Langebaan). Veroorsaak alkohol probleme in jou lewe? Kontak ons op (022) 714 1965 / ( 022) 714 3801 / 073 179 0751. Sondag 23 Junie: ATKV Saldanhabaai - terugvoering van Algemene Jaarvergadering wat by Klein-Kariba plaasgevind het, om 12h00 te Gracillariasingel 26, Blouwaterbaai Oord, Saldanha. Koste beloop R20 per person (sop en sjerrie). Bevestig asb bywoning by Corné - 083 235 8619 / cdem@mweb.co.za Dinsdag 25 Junie: Weskus Fotografiese Stigting Maandvergadering by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@ weskusfotoklub / 084 577 7752. Onderwerp vir Julie Macro. Woensdag 26 Junie 2019: Vredenburg Tuinbouklub Bied `n praatjie aan oor Bonsai. Het jy ‘n Bonsai of wil jy graag een aanskaf? Kom luister gerus na ‘n praatjie oor dié unieke plante en hoe om hulle te versorg saam met lede van die Vredenburg Tuinbouklub om 09h30 by Die Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg. Lede en nie-lede is baie welkom. Die kontakpersoon is Elsabé Kruger 082 416 6305. Vrydag-Saterdag 28-29 Junie: Snoek- en Patatfees, Goedverwacht – 078 316 3988. Saterdag 29 Junie: Lambertsbaai Boeremark. Navrae Jacky Valentine 082 920 8886 / Ian Turner 0833 700 400 / www.facebook.com/weskusmarket P.L.A.Y. Denlyn Park Country Craft Market, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeidenheid produkte, speelplek vir kleingoed. Kontak Denise (022) 772 0638 / Lynne 082 935 5497 vir meer inligting. Piket-Bo-Berg Boeremark, Plaas Kruisementvlei, Piketberg, 09h00-12h00. Kontak Jane Paterson 083 208 6873 / www.piket-bo-berg.co.za Sondag 30 Junie: Langebaan Country Estate MTB 15km Funride - (022) 772 2112. Saterdag 6 Julie: Badisa Aan Oewer Dienssentrum, Velddrif het `n pannekoekstalletjie by die Bergrivier Winterkarnaval as fondsinsamelingsprojek vir die dienssentrum. Darling Winter Beerfest – (021) 286 1099 / philippa@darlingbrew.co.za / www.darlingbrew.co.za Sondag 7 Julie: Mykonos Mark, Langebaan, (022) 707 7000. Saterdag 27 Julie: Lambertsbaai Boeremark. Navrae Jacky Valentine 082 920 8886 / Ian Turner 0833 700 400 / www.facebook.com/weskusmarket P.L.A.Y. Denlyn Park Country Craft Market, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeidenheid produkte, speelplek vir kleingoed. Kontak Denise (022) 772 0638

/ Lynne 082 935 5497 vir meer inligting. ATKV-Saldanhabaai bied hulle immergewilde Pik & Sluk-aand aan om 19h00 by Blue Bay Lodge, Blouwaterbaai, Saldanha. Die koste is R150 pp vir lede en R180 pp vir nie-lede. Dit is `n opvoedkundige aand waar vyf verskillende lande se tradisionele eet- en drinkgoed geniet word. Kaartjies is beskikbaar by bestuurslede. Vir meer inligting en/of kaartjiebesprekings kan Corné gekontak word op 083 235 8619 / cdem@mweb.co.za Piket-Bo-Berg Boeremark, Plaas Kruisementvlei, Piketberg, 09h00-12h00. Kontak Jane Paterson 083 208 6873 / www.piket-bo-berg.co.za Sondag 28 Julie: Langebaan Country Estate MTB 15km Funride - (022) 772 2112. Dinsdag 30 Julie: Badisa Aan Oewer Dienssentrum Velddrif hou konsert. Weskus Fotografiese Stigting Maandvergadering by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@weskusfotoklub / 084 577 7752. Onderwerp vir Augustus From Above. Saterdag 3 Augustus: Car boot market, Catholic Church premises, Suffren Street, Langebaan, 09h0012h00. Looking for an outlet to sell your unwanted goods, homemade craftwork or farm fresh produce? Contact Heidi 083 779 5127/ heidi.engelbrecht@ gmail.com to book your spot. Sondag 4 Augustus: Mykonos Mark, Langebaan, (022) 707 7000. Saterdag 24 Augustus: Piket Uitdaag, Piketberg – Annelle Vercuiel 073 031 4922. Sondag 25 Augustus: Langebaan Country Estate MTB 15km Funride - (022) 772 2112. Groote Post Country Market, Darling, (022) 451 2202 / info@iloveyzer.co.za Dinsdag 27 Augustus: Weskus Fotografiese Stigting Maandvergadering by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@ weskusfotoklub / 084 577 7752. Onderwerp vir September Exploding Things. Saterdag 31 Augustus: Hopefield MTB Ride Your Best Ride. Inksrywings vanaf 1 Junie. Lambertsbaai Boeremark. Navrae Jacky Valentine 082 920 8886 / Ian Turner 0833 700 400 / www.facebook.com/weskusmarket P.L.A.Y. Denlyn Park Country Craft Market, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeidenheid produkte, speelplek vir kleingoed. Kontak Denise (022) 772 0638 / Lynne 082 935 5497 vir meer inligting. Piket-Bo-Berg Boeremark, Plaas Kruisementvlei, Piketberg, 09h00-12h00. Kontak Jane Paterson 083 208 6873 / www.piket-bo-berg.co.za Sondag 1 September: Mykonos Mark, Langebaan, (022) 707 7000. Vrydag-Sondag 6-8 September: Darling Voorkamerfest – www.voorkamerfest-darling.co.za. Saterdag 7 September: Piket-Bo-Berg Cycle Challenge & Trail Run – Delanie Jooste 074 117 5743. Saterdag 14 September: Kardoesie N7, Piketberg

22 & 23 June 2019 COME RAIN OR SHINE AND HOPEFULLY SNOW! TULBAGH WILL BE CELEBRATING! ENTRANCE FEE: Adults - R125 per person

This includes a wine glass and an entry to win an amazing prize to the value of R26 000!

Ages 13 - 17 - R60 per person Under 12 - No Charge

TICKETS AVAILABLE

ONLINE

CONTACT TULBAGH TOURISM FOR MORE INFORMATION: Tel/fax: 023 2301 348 / 375 E-mail: info@tulbaghtourism.co.za Web: www.tulbaghtourism.co.za

Track/Cycle Challenge – Hanri Theron 076 508 3523. Vrydag-Sondag 20-22 September: Darling Veldblommeskou – info@darlingflowers.co.za. Goedverwacht Erfenisfees – 083 872 7149 / 073 957 3549 / www.travelbergrivier.co.za. Dinsdag 24 September: Saldanha Erfenisfees – 083 697 4897. Weskus Fotografiese Stigting Maandvergadering by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@weskusfotoklub / 084 577 7752. Onderwerp vir Oktober Low Light. Saterdag 28 September: Lambertsbaai Boeremark. Navrae Jacky Valentine 082 920 8886 / Ian Turner 0833 700 400 / www.facebook.com/weskusmarket P.L.A.Y. Denlyn Park Country Craft Market, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeidenheid produkte, speelplek vir kleingoed. Kontak Denise (022) 772 0638 / Lynne 082 935 5497 vir meer inligting. Piket-Bo-Berg Boeremark, Plaas Kruisementvlei, Piketberg, 09h00-12h00. Kontak Jane Paterson 083 208 6873 / www.piket-bo-berg.co.za Sondag 29 September: Langebaan Country Estate MTB 15km Funride - (022) 772 2112. Groote Post Country Market, Darling, (022) 451 2202 / info@iloveyzer.co.za Saterdag 5 Oktober: Car boot market, Catholic Church premises, Suffren Street, Langebaan, 09h0012h00. Looking for an outlet to sell your unwanted goods, homemade craftwork or farm fresh produce? Contact Heidi 083 779 5127/ heidi.engelbrecht@ gmail.com to book your spot. Sondag 6 Oktober: Mykonos Mark, Langebaan, (022) 707 7000. Friday 18 October: The U MTB Stage Race, Piket-B-Berg – Delanie Jooste 074 117 5743. Vrydag-Sondag 18-20 Oktober: Peter Tosh-fees, St Helenabaai – 062 182 6716. Vrydag-Saterdag 25-26 Oktober: Madeliefie Makietie, Strandfontein – Cindy Schade 071 151 6526 / cindy@namaqua-eng.co.za. Maandvergadering by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@ weskusfotoklub / 084 577 7752. Onderwerp vir November Colour on Colour. Sondag 3 November: Mykonos Mark, Langebaan, (022) 707 7000. Saterdag 9 November: Badisa Aan Oewer Dienssentrum Velddrif hou basaar. Navrae (022) 783 0048. Sondag 24 November: Langebaan Country Estate MTB 15km Funride - (022) 772 2112. Groote Post Country Market, Darling, (022) 451 2202 / info@iloveyzer.co.za Saterdag 30 November: Lambertsbaai Boeremark. Navrae Jacky Valentine 082 920 8886 / Ian Turner 0833 700 400 / www.facebook.com/weskusmarket P.L.A.Y. Denlyn Park Country Craft Market, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeidenheid produkte, speelplek vir kleingoed. Kontak Denise (022) 772 0638

5

Sportklub-aktiwiteite weekliks Langebaan-atletiekklub, elke weeksdag, atlete oefen baan, veld, landloop, tweekamp, stap en pad – Christopher 073 232 0046 / chrodgers1@gmail.com. Langebaan Karate, Maandae-Donderdae 17h0018h00 - Elsabé Marx 079 980 8496 / Sensei Jan Marx 082 415 0778. Langebaan Parkrun, Saterdae 08:00, Langebaan Country Estate, Oostewalstraat. Gratis, registreer vooraf – parkrun.co.za/langebaan. Langebaan Stars-gimnastiekklub, oefen Dinsdae en Donderdae, Gemeenskapsaal, Breëstraat, Langebaan – Madeleine 082 811 8118. Saldanha Fight Club, train Monday to Friday 16:00 to 19:00. Kickboxing, boxing, mma and fitness at 8 Pascadore Road, Saldanha. Morning class 09h0010h00 – ivandevries1@gmail.com Salkoriane-atletiekklub oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae – stappers Vernon - 083 392 9356 en atlete Sakkie - 071 427 6731. Vredenburg-judoklub oefen Dinsdae en Donderdae 17:00-19:00, Louwville-gemeenskapsaal, Vredenburg – Frazer 064 475 3097. Vredenburg-tennisklub oefen Woensdae 16:00 en Saterdae 13:30 – Karin Pelser 064 646 4335. West Coast Combat School, Monday-Thursday 17:00-19:00, Friday 17:00-20:00, mixed martial arts, School Street, Vredenburg - Anthony 076 197 7261. Weskus-klawerjasunie (‘n streekskaartspelliga baie soos troewe). Sondae, kom speel saam – Charles 073 928 9004. KERKDIENSTE SONDAE * CHURCH SERVICES SUNDAYS NG Kerk Vredenburg Akkerdyk, Herculesstraat 09h30 – 022 713 1314 AGS Weskus Lighuis, Hoofstraat, Vredenburg 09h00 – 083 230 5656 / 084 205 6944. Baptist Church, De Klip Street, Vredenburg 10h00 – 076 370 2132. West Coast Vinyard Church, Heuningklip Street, Vredenburg 09h30 - 022 713 4253. Nuwe Lewe Kerk, bo-op FNB, Hoofstraat, Vredenburg koffie vooraf, 10h00 – 073 179 0992. NG Kerk Vredenburg-moedergemeente, Hoofstraat, Vredenburg 09h30 – 022 715 1276. NG Kerk St Helenabaai, 09h00 - (022) 736 1353. Living Waters Ministry, Stasiestraat Vredenburg (AW Boards-gebou), 10h00 - 063 116 9576. St Christopher’s Velddrif United Church, 09h30. All welcome. Contact Ivan 072 458 7705 for further info! Weskusgemeente, Vredenburg. 08h50; Radioprogram Kruispad Dinsdae 20h00-21h00, Weskus Radio 92.3 FM - 084 584 8953. Stuur asseblief inligting vir die gratis dagboek na


6

courant

NUUS • NEWS

dié

12 Junie 2019

Tel: 022 487 3221

SPORT

12 Junie 2019

Rally: CEJ Plant Hire Subaru grows wings

Who would have thought that a little town nestled at the foot of the Olifants River Mountains would prove to be a brilliant host for the third round of the Western Capa Rally Championship on Saturday 8 June 2019? With the sulpher yellow Disa only found in a single colony in the town of Porterville powerful summer thermals attract paragliding enthusiasts and the Dasklip Pass will take you to the Groot Winterhoek Reserve and now, the annual Porterville Rally. With the support of BP Sentra Motors, F.T.Services Porterville, West Cape Volkswagen, Imperial Toyota, CEJ Plant Hire and Porterville Tourism the Cape Peninsula Motorcycle and Car Club (the second oldest motor club in South Africa, founded in 1910) negotiated a brilliant 8 stage (97.96km, 79.78 liaison section and total distance of 178km event at the foot of the Voorberg. Four testing specials stages were to be completed twice and these would prove testing indeed. Llewellyn Jones and Christophé Pichon started as favourites for overall victory but with no service between the opening two special stages it soon became apparent that all was not well with the CEJ Plant Hire 434 CPMCC S5 Subaru Impreza Turbo 2.0 4x4. The gear lever somehow became dislodged and Llewellyn was pretty much forced to drive in whichever gear he was fortunate to select at any given time. Ismaeel Davids and Yusuf Ganief comfortable leaders after specials stage two in the S2000 specification ID Paving 431 CCMCC S5 Toyota Run X 2.0 4x4. But, this is rallying, and in rally-

ing circumstances change almost continuously. Special stage one providing much drama when Shaun Jones and Jason Thorpe made contact with a gate post in their Advanced Asphalting 424 S4 BMW 328i and though the John Deere camouflaged Beemer could continue after some emergency repairs it left a unwanted surprise for following crews. The steel post had now turned towards the approaching cars led to the retirement of the normally reliable Madev 423 S4 Datsun GX Sedan 2.0 of Herman Mathee and Ruhan Reynders. The errand pole had damaged the differential casing as well as the rear suspension and though they would complete special stage two the crew had no choice but to withdraw from the event. Warren Scholtz and Justin Gay losing two tyres after contact with the same pole, but the 444 S4 VW Polo could continue. Cobus Edas and Kesevan Naidoo came into the event as the class S3 points leaders in their ex-Chris de Wit Toyota Corolla RXi 1600 and though confident of their chances they would be back at the Porterville Showgrounds by the end of the opening special stage when the engine dropped a valve. Repeating the 15km Middelpos and 16.48km Poskantoor special stages brought about many dramatic changes as the routes proved almost perfect thanks to the recent rains. No concerns about road order as there was just enough rain to eliminate dust and marble presence, increasing the pace almost without anyone noticing – except for the rally cars that were showing early

signs of strain. The very friendly farming community really welcomed the rally to their area, but man, can these guys built contours! Hard landings were the order of the day and the second stage had an additional surprise in the shape of a pretty decent water crossing. Do you take the cautious approach or the flat-out approach? Suffice to say some tried both and succeeded whilst some found this to be their well, waterloo. Riyaan and Yaseen Amlay saw their positive start to the 2019 season evaporate with the electronics on their Ramlay Builders 433 CCMCC S3 Toyota Corolla RXi 1.6. Crossing without misfortune on special stage two they tried the flat-out approach on special stage four. The front bumper and numberplate reached the opposite shore before the car did and they spluttered to the top of the hill before retiring from the event. Ismaeel Davids en Yusuf Ganief crossed with caution on both occasions but a faulty fuel injector on the ID Paving 431 CCMCC S5 Toyota Run X 2.0 4x4 saw them drop to fourth overall by the time crews reached the midway mark after special stage four. Keenan Sassman and Randall Marais was driving with maturity and found themselves second overall after SS4 in their Barno’s 413 CCMCC S4 Toyota Corolla RXi 1.8 whilst Paul-Hendrik Franken and Matt Köhler clung onto third spot despite having had the gear selectors on their Franken Motorsport 125 WPMC S5 VW Polo Vivo GT Turbo 1.0 three cylinder break in special stage two. Newcomers, Gareth and Gill Vernon, sadly

had to retire their 459 CPMCC S2 VW Golf MkI 1.6 with a broken tie-rod end on SS3 whilst Kevin Calvert and Brian Hoskins managed to remove the left rear suspension from their similar 436 WPMC S2 VW Golf MkI 1.6 on SS3. Faizel Davids and Lloyd Brady looked promising until their neat MFD Paving 422 CCMCC S3 Toyota Corolla RXi 1.6i covered itself in steam in the middle of the water crossing on SS2 and then cooled the engine on SS3 by putting two conrods through the block. Ouch! Compliments to Robert Marle and William Thorpe on a pleasant, compact, event that certainly proved tougher than anticipated. Behind the scenes many deserve appreciation and apologies if you are not mentioned specifically. Craig Gray and Martin Esterhuyse Jnr did duty as the 0 and Sweep vehicle whilst Jeanine Gray did the Scoring of the event. And those fortunate to feature in the final result were only too happy to receive their accolades from Sue-Mare de Vries. Twenty two starters for the Porterville Rally was encouraging and it is anticipated that round four, the WPMC Tarmac Rally at the Killarney International Raceway on Saturday 13 July 2019 could enjoy even better support as circumstances beyond their control saw a number of teams absent in Porterville. Thank you to all for the assistance in keeping spectator areas litter free. The good news is that Porterville 2020 is already confirmed! Patrick Vermaak 083 701 8116


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.