Die courant swartland en bergrivier 401

Page 7

NUUS • NEWS DIENSTE SERVICES ABC Partytjies – Jy kies die tema, ons doen die res. Ook verhuring van dekor en springkastele. Elsa 078 544 2038 of elsa@abcpartytjies.co.za #2393 -----------------------------GESOEK WANTED AANDAG!!!!! WELKOM MEUBELS: Op soek na goeie tweedehandse meubels, breekgoed, potte, panne, linne, ensovoorts. Oorkant Cash Crusaders. Kontak 022 487 1547/084 794 7528 #2005 -----------------------------TE HUUR TO LET Kantoorspasie te huur in Malmesbury - 200m². Kontak 078 801 8137 vir meer besonderhede of om te besigtig #2123 ----------------------------GELUKWENSINGS CONGRATULATIONS

GIRSHWIN – Ons seëning word ses op 25 Desember. Baie geluk met jou verjaardag. Van: Ouma Gertie, Mammie en Daddy ------------------------------

KAYLIN SWARTS - Happy Crown birthday on 23 December. Stay blessed and enjoy your day. Love from Zenobia and Laurie-Kay ------------------------------

CORNEL JUNIOR, ons sonskyn seuntjie op 25 Desember – Drie jaar oud. Ons sê baie geluk. God se rykste seëninge. Pappa, Loren, Mammie Necie ----Aan ons groot boet – baie geluk met jou verjaardag op Kersfees. Hoop jy gaan die dag geniet. Liefde: Loroné & Lorden ----CJ ons woelwater kleinseun. Baie geluk met jou verjaardag. Hoop jy word goed bederf. Liefde: Ma en Pa ----Neef CJ, ons kan nie wag om jou verjaarsdag op die springkasteel en treintjie te vier nie. Ashton, Abigail, Elienah, Lorden & Leigh-Haygon My grootman – baie geluk met jou derde verjaardag. Ons gaan jou lekker bederf – Peetma Charmain ----Aan ‘n bedrywige seun wat sy verjaarsdag Kersfees vier, baie geluk. Sien jou by partytjie – Alferenzo en Escké ----My kleinseun, Cornel Junior, baie geluk met jou verjaarsdag. Oupa is baie lief vir jou – Oupa Cornel. ----Baie geluk met die herdenking van jou

geboortedag. Ons kom dag saam met jou geniet. Tannie Corleen & Marlin ------------------------------

RAAI WIE VERJAAR 23 Desember – DAS, geluk met jou verjaardag. Mag God jou seën en nog vele jare spaar – Suster, broer, Ma, Pa, Eben, Mekayla, Emile, Franklin en Esau familie ----Geluk met Mammie se verjaarsdag. Mag die Here Ma seën en dankie vir alles. Geniet Mammie se dag. Liefde – Merencia en Jadene ------------------------------

BRIONÉ – Geluk my prinses met jou derde verjaardag op 23 Desember. Ons is baie lief vir jou – Mammie en Pappie ------------------------------

RAAI WIE WORD 4 – Geluk met jou verjaarsdag RUSH-LEE. Mag jy ‘n lekker daggie hê. Van: Almal wat lief is vir jou ------------------------------

Baie geluk my man wat op 22 Desember verjaar. Mag die Here jou nog vele jare spaar – Jou vrou Christiena en kinders ----Baie geluk oom Boetie met jou verjaardag. Jy moet jou dag geniet. Van : Vinkstraat se vriende ----------------------------------

WILLMORE JR – Four years old on 31 December. Ouma love you from the moon and back. Enjoy your day. From: Ouma Nanna -----------------------------

SAMEUL & SYSIE – Geluk op julle 28ste huweliksherdenking op 23 Desember – Ons gebed vir julle is Ps 37:4 – Baie liefde. Van al die kinders ------------------------------

7

21 Desember 2016

VALENCIA FORTUIN Baie geluk Mammie se groot dogter met jou verjaardag op 21 Desember. Mag daar nog vele wees – Ma, Carmen, Cedric & Pop ------------------------------

REQUENITA FLINK – Baie geluk met jou tweede verjaardag. Geniet dit. Ons is baie lief vir jou. Van: Reagan, Sorita en Requel ----Baie geluk met jou tweede verjaarsdag. Liefies jou baie. Van: June, Clive en Willmarie ----Geluk ons blompotjie met jou verjaarsdag. Ons is baie lief vir jou – Chrizaan, Braam, Chris, Vlooi, Maria en Ivan ------------------------------

CHARLOTTE VAN WYK – Baie geluk met Mammie se verjaardag op 22 Desember. God se rykste seëninge op u lewenspad. Liefde – Kinders en kleinkinders ------------------------------

SHELTON VAN DER WESTHUIZEN – Baie geluk Mamma se trots met jou verjaardag . Mag al jou drome waar word en “stay blessed” – Ouma Charlotte ------------------------------

MIETJIE ALBERTUS - Baie geluk met Mammie se verjaardag op 22 Desember. Baie seën, liefde en voorspoed – Jason, Mandy, Bevan, Franklun & Le-Zaria ------------------------------

FERNANDO PIETERS – 14 Desember. Baie geluk met jou geboortedag. Baie lief vir jou. Van: Mammie, Rita, Kwak, Gino en Carlo ------------------------------

SHELTON OEWIES – 14 Desember. Mag jy ‘n geseënde dag hê. Met baie liefde – Mamie, Rita, Pa, Kwak en Carlo ------------------------------

FRANCISCA TIMOTHEUS – Baie geluk met jou verjaarsdag op 22 Desember 2016. Ons is baie lief vir jou. Geniet dit. Van: Jou man en kinders -----------------------------

DIHANDRE TIMOTHEUS – Baie geluk en sterkte met jou skoolloopbaan wat voorlê. Ons is trots op jou. Liepies hier kom hy. Van: Pappie, Mammie en Boeta ------------------------------

RAAI WIE WORD 21??? Geluk met jou 21ste verjaardag. Van: Jou Ma en meisie (Jana/ Walletha) en Syster familie ------------------------------

PERCIVAL "PERCY" ESAU. Gelukkige 21ste verjaarsdag my goue seun. Mag God jou ryklik seën. Lief vir jou - Mammie & Daddy in heaven -----------------------------MEMORIUMS IN MEMORIAM

VIRGO WILLIAMS - Baie geluk met jou 16de verjaardag. Mag jy jou dag geniet. Liefde van Ouma Mekkie, oiupa en huisgesin ----Gelukkige verjaardag. Van Enna, Zeta en Mensie ----------------------------------

RAGEL WARRIES - 25 Desember. Vandag is dit ouma se eerste verjaardag weg van ons. Die gemis is vars, maar u is veilig. Baie liefde – Meisie, Caleb, Keanu, Tamlyn en Gurdwill --------------------------------

ADAM VAN NEEL – My liefste, ons eerste kersfees sonder jou. Mis jou, maar koester die mooi herinneringe. Altyd in ons harte – Mina en kinders ---------------------------------ANNIE PAULSE - 28 Desember is jou eerste verjaarsdag by jou Hemelse Vader. Mis jou baie. Liefde: Mamma, Pappa en kinders GEDULD COMBRINK – Darra, jou 10de Kersfees in die hemel. Sal jou nooit vergeet nie. Jy sal altyd in my gedagtes voortleef – Jou verlangende vrou, Veronica ----------------------------------

KATRINA FRANS (Stippela) In loving memory of a dear Mother and Grandma ,who passed away 22 December 2014. Lovingly rememberd and loved – Gwendoline, Grant & Grameeshe ----------------------------------

Geluk met jou sweet 16 op 25 Desember. Mag jy ‘n geseënde dag het. Bly liefdevol. Van: Jana, Xander, Walletha ------------------------------

WALLETHA ELENORE COETZEE. Geluk met jou sweet 16 op 30 Desember. Ons as jou skoonmense en vriende is lief vir jou – Jou Ma, skoonma, Xander, Wallace (Pa) ----------------------------------

Ons sou so graag vir Ouma drukkie wou gee, maar u is veilig in Jesus arms – Geseënde verjaardag - u kleinkinders: Lohahno, Rochell, Michaan, Aidenn, Lakeyshia en Jaylin ----------------------------------

ANGELINE LEANDER – 26.12.1948 tot 03.01.2002 Alreeds 14 jaar weg van ons, maar die gemis is nog elke dag met ons. Baie liefde – Norman, Heloïse, Angelique en Aldon -----

Wees altyd op die voorpunt van gebeure en raak deel van ons Facebook-blad by @diecourant


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.