die courant 3 oktober 2012 193

Page 10

courant nuus

10

3 Oktober 2012

Matriekafskeid in die Swartland

Caleb Jooste het sy metgesel na Hoërskool Swartland se matriekafskeid, Alexa Adams, ewe swierig op ‘n kruiwa aangebring, onder groot applous. Zandre van Heerden, FC Louw, Wiaan Engelbrecht en D’niel Rossouw, graad 11-leerders, het Hoërskool Swartland se matriekafskeid aangebied met ‘Titanic’as tema, al vier geklee in tradisionale wit hemp en swart strikdas.

Onder die uitgelate teenwoordiges by Hoërskool Swartland se matriekafskeid, wat hier ‘n glasie op hul skoolloopbane klink, was van links Mirisna Carstens, Roxanne Poulton, Diane van Wyk, Yvonne de Villiers, Hele Kritzinger, Helena le Roux, Sulette Kotze en Esté Nel.

Hoërskool Dirkie Uys op Moorrees- Allistair Herman, Jacquin Links, Heshron Sovath, Eugene Berburg se matriekafskeid het vanjaar ling en Gary Basson van Wesbank Sekondêr het saam hul laaste by die Groenrivier onthaalsentrum jaar as skoliere by die skool se matriekafskeid gevier. plaasgevind, met die tema ‘Parys’. Hier is Marcel Wagner en Danya Engelbrecht (bo), en Esna van der Merwe en Jurgens Hanekom (onder) by dié geleentheid.

By Wesbank Sekondêr se matriekafskeid was van links Lenaye Liedeman, Laycon van Diemel, Bendolene Nero en Kaylin Davids.

Wesbank Sekondêr op Malmesbury se matriekafskeid is ook èbygewoon deur Tamsin Franse, Anastacia Soulse en Tiffaney Cicero.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 3 oktober 2012 193 by DieCourant - Issuu