NUUS • NEWS
8
5 November 2014
Oestyd:
Aan die einde van die jaar, wanneer mense tot rus kom ná 'n bedrywige jaar, breek die koringboere se besige tyd aan. Oral in die Swartland is daar stropers te sien en by die silo's word 'n rekord-oes verwag.
Landboudagboek Agriculture diary
LUSERN
INTENSIEWE GRASSE EN MENGSELS
So veelsydig en aanpasbaar as wat jou behoeftes vereis
DROËLAND WINTERGEWASSE
EENJARIGE SUBTROPIESE GEWASSE
MEERJARIGE SUBTROPIESE GEWASSE
• 6-8 November - Veeplaas Kaasfees op Sandringham buite Stellenbosch: Die nuwe vertoonvenster vir die suiwel- en vleisbedrywe. Raskampioenskappe met internasionale beoordelaars en die Santam Jeugskou is van die hoogtepunte op vanjaar se Agri-Expo Livestock 2014. Landbouers, landboubesighede en enige belangstellendes word genooi om deel te neem aan dié viering van die totale waardeketting van die suiwel- en vleisbedrywe. Diere word in byna 100 klasse geskou en inskrywings van die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat en die Oos- en Suid-Kaap word verwag. Die kroning van die ABSA Suiwelkoningin van die Jaar en die BKB Rooivleis Koning en Koningin van die Jaar vind ook plaas. Nog hoogtepunte is ‘n melkbok-inligtingsdag, • Dormansieklasse 7 tot 9, wat op melkboktelers, opkomende boere, bokweiding en hooitipes melk-verwerkers en -kaasmakers fokus, asook die Wes-Kaapse Elite Suiwelboer van die Jaar. Vir meer inligting oor Agri-Expo Livestock, besoek www.livestock.org.za, of kontak Porchia • Langswenkgras Adams by 021 975 4440 of porchia@agriexpo. • Eenjarige raaigras • Kropaargras co.za. • 7 November: Otterkuil Boerdery & Mede• Klawers • Meerjarige Raaigras boere, Klapmuts-veilingskrale, 11:00 tot 16:00. • Vat 5 • Kikoejoe Kontak Wilhelm van Niekerk (083 284 7100) of Etienne Bűchner (082 825 3893). • 10 November: BKB Skaap- & Beesveiling, • Hawer Klapmuts-veilingskrale; 14:00 tot 16:00. • Korog Kontak Appie Maritz, 082 825 3895 of Leon • Stoelrog Strauss, 082 899 0809. • Japannese Radys • 11 November: BKB, Gouda Slagveeveiling; 10:00 tot 16:00. Kontak William Immelman, 082 808 2668. • 14 November: Slagveeveiling Hoër Land• Voersorghums bouskool Boland, Paarl. • Basterbabala • 17 November: BKB, Klapmuts-veilingskrale; • Tef 14:00 tot 16:00. Kontak Appie Maritz, 082 825 3895 of Leon Strauss, 082 899 0809. • 18 November: BKB, Gouda Slagveeveiling, • Oulandsgras • Rhodesgras 10:00 tot 16:00. William Immelman, 082 808 • Smutsvingergras 2668.
• Witbuffelsgras • Bloubuffelsgras
Voergewasse waarop jy kan staatmaak Voer met hoë drakrag en smaaklikheid vir volgehoue diereproduksie. G LO B A L E T E G N O LO G I E
P L A A S L I K E P R E S TA S I E
Vir Navrae Kontak: Darryl Lloyd - 082 466 7163 Jannie de Bruyn - 082 457 2245
Saam boer ons vir die toekoms™
www.pannar.com
infoserve@pannar.co.za
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
2014/SFSORG/A/25