Die courant 18 mrt 2015 312

Page 10

NUUS • NEWS

10

Dagboek • Calender

Pretloop 18 Maart - ACVV Speelkasteel, Malmesbury. Spring 18:15 vanaf die crèche weg vir +/- 3.5 km. Bring familie, stootwaentjies en vriende. Kos te koop na die stap: bord kos R55, worsbroodjies R12, poeding R12. Plaas bestellings by Suzanne, 022 482 3742. Christelike Afhanklikheids Diens 19 Maart - CAD 19 Maart om 19:00m AGS Corpus Christi Malmesbury. Almal welkom Sunset 2 Sunset Tri-Athlon 21 March - Velddrif, 083 558 4947. Malmesbury Relay for Life 21-22 March 022 482 1111. Malmesbury Netbalklub Besighede-toernooi 23 en 25 Maart – Malmesbury Netbalklub se jaarlikse Besigheidstoernooi, 18:00 op die bane van die Laerskool Swartland plaas. Vir meer inligting of inskrywings, kontak Christine van Heerden by 083 333 8645. Kom kyk sterre 24 March - Kom kyk sterre saam met Porterville Toerisme. Porterville Gholfklub, 19:30; R50pp (ligte verversings en kontantkroeg beskikbaar ). Beperkte plek - bespreek teen 23 Maart by Toerisme: 022 931 3732 of info@portervilletourism. co.za. Swimming Championships 27 -29 March - SA Regional Level 1 Championships, Malmesbury Municipal pool; 08:00 – 17:00. Organiser: Lucinda Koch, 021 854 3395. Malmesbury Museum mark 28 Maart - Kom drink moerkoffie en eet 'n pannekoek onder die boom terwyl jy vars produkte en mooigoed in jou mandjie pak. Roosterkoek, ingemaakte produkte, beskuit, sagte meubilering, juwele, voorskote, hekelwerk, kaartjies, en vele meer. Kontak Christine by 022 482 2332 of 082 961 6181 vir inligting en bespreking. Piet Botha en Jake Gunn 28 Maart - Die twee musikante is te sien by !Khwa ttu buite Yzerfontein. Kaartjies beskikbaar by www.keentogo.com. Kleuterskool atletiek 28 Maart - Veeldoelige sentrum, IlingeLethu, 08:00. Hekfooi R10 (kinders R5, motors R10). Kontak M Brink, 022 486 4006/074 311 7106. Groeneweide basaar 28 Maart - basaar om 11:00 by ouetehuis, Darling. Tuisgebak ens te koop. Navrae: 022 492 2665.

Spore oppie Sand 28 Maart - Rooies tree op by die Plaasmol, Hopefield. Plaasdiere, snoek & patat, musiek en stalletjies. Toegang: R25 (Rskoolkinders R10, voorskool gratis). Kontak 074 924 8478. Bootsale/Markdag op Moorreesburg 28 Maart - Bootsale/Markdag op die terrein van die Moorreesburg Koringbedryfmuseum van 08:00 tot 12:00. Navrae: Annalize of Hermien by Moorreesburg/ Koringberg Toerisme-kantoor, 022 433 1072. Hoërskool Swartland Opedag 22 April - Opedag verskuif van 12 Maart 22 April. Skakel die skool by 022 482 1469 vir enige navrae. Crayfish & Cultural Festival 22 March - Lamberts Bay Crayfish & Cultural Festival 22027 432 1000. Basaar 28-29 March - NG Kerk Moorreesburg, gesinsbasaar… 30 Maart ACVV Basaar, Yzerfontein. 022 451 2246 Henn-egpaar se nuwe CD-bekendstelling 30 Maart: Die Henn-egpaar se nuwe CD, Hartstog, bekendgestel om 18:30 by die Malmesbury Landbousaal. Toegang gratis. Kontak Francois: 083 556 3819 of whenn@me.com Hoërskool Swartland Opedag 22 April - Die opedag 12 Maart gewees het, en dis so aangedui op al die datumlyste. Dit moes noodgedwonge skuif na 22 April. Skakel die skool by 022 482 1469 vir enige navrae. Riebeek Valley Sports Tournament 5 - 8 April - Annual sports tourmament hosted by RiebeekKasteel Primary School. Ian Erasmus 022 448 1228 #Imagine Jeugsaamtrek 10-12 April - Interkerklike Jeug Lofprysing en Aanbidding Naweek; Mega Park, Bredasdorp. Navrae: Esther Möller on 028 424 2890 / esther@ agrimega.co.za. Darling Museum Victorian Garden Party 11 April - Come and experience a typical Victorian Garden Party. Bring your family and enjoy an afternoon in beautiful surroundings with a top class farm style buffet, live music and refreshments. Stand a chance to win a prize for the best dressed picnic goer. Jacaranda House, 9 Station Road, Darling. 16:00 for 16:30. R140 pp covers food and a complimentary glass of wine. Contact Dianne on 022 492 3361.

Kerke • Churches AGS Corpus Christi, Malmesbury 22 Maart - Oggenddiens om 09:30, pastoor Piet Smit praat oor: Eenheid; om 18:30 is dit Katrina Mouton oor Die voortreflikheid Van God Navrae: 073 447 2902. Dynamic Love Fellowship 22 Maart - Eke Sondag om 17:30 diens by Mount Royal se konferensiefasiliteit. Die prediker is Bertie Brits. Die boodskap is genade-georiënteerd. Vir meer inligting kontak kantoor by 022 487 3233 (Maandae – Donderdae vanaf 08:00 – 14:00) PPK Bethesda Malmesbury 15Maart - Past Kobus du Plessis preek om 10:00 en 18.30. Sondagskool om 08:30. Kerk weeksdae van 06:00 tot 07:30 oop vir gebed. Selgroepe Woensdag om 19:30 en Bybelstudie Donderdae om 19:30. Navrae: 083 722 7787. PPK Bethesda Porterville 15 Maart - Diens om 10:00. Navrae: pastoor Kobus du Plessis, 083 722 7787. Shofar Malmesbury 22 Maart – Om 0930 in Hoërskool Swartland se skoolsaal.

Heinrich Titus bring ‘n boodskap. Vir navrae kontak hulle gerus by 022 482 4640. Getsemani Mission Church Abbotsdale Sondae 10:00 in Skoolstraat. Almal word genooi: Sondagskool om 09:00, Jeug Vrydae om 08:00, Aanbidding Donderdae om 08:00. Mense wat wil leer klawerbord speel, kan Nico Maarman skakel by 074 277 1439. Ander navrae, pastoor Hercele Sedeman, 078 695 0297. Volle Evangelie Kerk Wesbank Sondag erediens 10:00, kinderbediening Sondae 09:00, biduur Dinsdae 19:00 by die kerk, Freesialaan 17 in Wesbank. Navrae: Kerkkantoor: 022 486 4498; pastoor Andrew Mesani, 076 486 4498. Malmesbury Methodist Church of SA 2015 – St Thomas St Malmesbury; 09:15 Sunday Worship Service ; 08:15 Sunday School; Bible Studies Wednesdays. Hall to rent 071 604 5387. Any further Inquiries contact Rev John Beck at 022 482 3623. House of Prayer/Huis van Gebed Malmesbury Sondae om 10:00 by die St Tomas Laerskool. in Wesbank. Kontak Hein Marais by 072 170 9766 of heingmarais@ gmail.com of pastoo Ken Pattison by 083 498 2990.

18 Maart 2015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die courant 18 mrt 2015 312 by DieCourant - Issuu