NUUS • NEWS
10
Voorsaaidag vir alle graanboere
4 Maart 2015
Grondkwaliteit is die fokus van die Skogdag wat op 18 Maart op Moorreesburg plaasvind. Dit begin om 08:00 vir 09:00 by die Jan Basson-sentrum. Prof Kobus van der Walt, van RSG-faam, is die hoofspreker by die Swartland Kleingraan Ontwikkelingsgroep. Sy tema is “Landbou in ‘n veranderende omgewing!”
Dr Johan Labuschagne sal praat oor die effek van bewerking & wisselbou op grondkwaliteit, terwyl Izane Leygonie en Johan van Zyl kyk na strategiese bewerking binne bewaringslandbou. Die wenners van die Swartland kanola-kompetisie word ook by dié geleentheid bekend gemaak. Die koste is R120 per persoon. Navrae by Gert Conradie, 074 603 7240.
5 Maart: om 11:00 op Bossiesvlei, Moorreesburg; 120 slagbeeste en 220 kalwers. 9 Maart: BKB Skaap- en beesveiling, Klapmuts Veilingskrale; 13:00 tot 17:00. Navrae by Leon Strauss, 082 899 0809 of Appie Maritz 082 825 3895. 10 Maart: BKB Gouda Slagveeveiling, 10:00 tot 16:00. Skakel William Immelman 082 808 2668. 16 Maart: Cooper & Landbouvereniging Slagveeveiling, 11:00 tot 16:00. Vir meer besonderhede kontak Appie Maritz 082 825 3895, Hennie Senekal 082 573 5104 of Pieter Aucamp 082 825 3890.
16 Maart: Bees en Skaap, Klapmuts Veilingskrale; 13:00 tot 17:00. Navrae: Leon Strauss 082 899 0809 of Appie Maritz 082 825 3895. 17 Maart: Gouda Slagveeveiling, 10:00 tot 16:00. William Immelman kan gekontak word by 082 808 2668. 19 Maart: Boland Spansaam Veeveiling, Malmesbury; 11:00 tot 16:00. Vir meer besonderhede, kontak Wilhelm van Niekerk 083 284 7100 of Etienne Buchner 082 825 3893. 23 Maart: Skaap en bees, Klapmuts Veilingskrale, 13:00 tot 17:00. Navrae kan gerig word aan Leon Strauss 082 899 0809 of Appie Maritz 082 825 3895. 24 Maart: Gouda Slagveeveiling. 10:00 tot 16:00. Navrae by William Immelman, 082 808 2668. 31 Maart: Gouda Slagveeveiling; 10:00 tot 16:00. Skakel William Immelman, 082 808 2668. 7 April: Gouda Slagveeveiling, 19:00-16:00. Navrae: William Immelman, 082 808 2668. 15 July: Stellenbosch University Production Sale, Mariendal, Elsenburg. Contact John Morris, 021 884200/460, 082 771 2285 or jm3@sun.ac.za. 16 July: DH Wessels Production Sale, Karsrivier, Bredasdorp. Contact Boeta Wessels, 028 425 1016 or 082 927 8320 or boetawessels@omail.co.za. 30 Julie: Suid-Kaap veiling, Agrimega, Bredasdorp. Navrae: BKB, 021 807 8900. 05 Augustus: Basson Broers Produksieveling, Kliprug, Malmesbury. Navrae: Lammie Basson, 022 482 2091/868, 083 691 3223 of m.joh.basson@gmail.com. 06 August: IPA Smit Production Sale; Eendekuil Showgrounds. Contact Isak Smit at 022 942 1762, 082 523 9821 or sorgvliet@patat.za.net. 12 Augustus: Piket Boere Promosieveiling, Piketberg. 13 Augustus: FC Bester Produksieveiling, Kruispad, Moorreesburg. Navrae: FC Bester, 022 433 2438, 082 493 8383 of xpboerdery@agrizone.co.za 13 August: Bester Brs, Production Sale, Kruispad Moorreesburg. Contact: Jandre Bester, 022 433 1890, 082 784 7686 or jandre@bestergroenewald.co.za. 25 August: M van Rooyen Production Sale, Show Tromp Nel hall, Calvinia. Contact: Marcellene van Rooyen, 027 341 2253, 082 386 4048 or mvr@hantam.co.za. 02 September: Weskusveiling, Graansilo, Vredenburg. Navrae: BKB, 021 807 8900. 15 September: JJ & JHL van der Westhuizen Production Sale, Toorkop, Nieuwoudtville. Contact: Koenas vd Westhuizen, 027 218 1288, 083 425 1110 or vleiland@telkomsa.net.
Veilings om te onthou
Eerste wyn:
Die NG Moedergemeente op Malmesbury se eerste wyne word nou gemaak by Hofstraat Kelder. Bo is ds Jacobus Snyders, wynmaker Wim Smit en Hennie Rossouw.
• Dormansieklasse 7 tot 9, weiding en hooitipes
LUSERN
So veelsydig en aanpasbaar as wat jou behoeftes vereis
INTENSIEWE GRASSE EN MENGSELS
• Langswenkgras • Eenjarige raaigras • Kropaargras • Klawers • Meerjarige Raaigras • Vat 5 • Kikoejoe
DROËLAND WINTERGEWASSE
• Hawer • Korog • Stoelrog • Japannese Radys
EENJARIGE SUBTROPIESE GEWASSE
• Voersorghums • Basterbabala • Tef
MEERJARIGE SUBTROPIESE GEWASSE
• Oulandsgras • Rhodesgras • Smutsvingergras • Witbuffelsgras • Bloubuffelsgras
Voergewasse waarop jy kan staatmaak Voer met hoë drakrag en smaaklikheid vir volgehoue diereproduksie. G LO B A L E T E G N O LO G I E
P L A A S L I K E P R E S TA S I E
Vir Navrae Kontak: Darryl Lloyd - 082 466 7163 Jannie de Bruyn - 082 457 2245
Saam boer ons vir die toekoms™
www.pannar.com
infoserve@pannar.co.za
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
36894 LBW 2014-SFSORG-A-25.indd 1
2014/SFSORG/A/25
2/6/14 2:57 PM