Dié courant swartland 30 november 2016 (398)

Page 1

c urant

Gratis • Free

Swartland

se 1ste keuse

dié

1 Weskus

62.9%

Hugenotestraat 24, Malmesbury

30 November 2016

Uitgawe 398

Tel: 022 487 3221

GROOTSTE onafhanklike gemeenskapskoerant in die Wes-Kaap

•KAN NIE RUGBYBALLE EET - HOOF

‘Akademie kom eerste’

is.” Hy sê hulle het “baie koshuiskinders by Witteberg wat oor 'n radius van omtrent 100km na die skool aangery word. "Die bedoeling is nie om dit by Swartland te doen nie, want dan maak jy ander skole seer. Maar iets wat gaan verander, is dat die koshuise volgemaak gaan word. “Dit is belangrik om strukture in plek te hê en ook 'n sterk bemarkingsbeen. Ons gaan beslis kyk na bemarking.” Gepols oor ‘n paar kwessies het Schoonraad só gereageer: Oor die wegstuur van kinders na ander skole kan hy “verstaan as boere wat ver van dorpe woon, hul kinders in koshuise sit, maar om andersins 'n kind onder jou invloed uit te laat gaan na 'n koshuis, is nie goed nie. Jy haal nooit die verlore tyd in nie.” Die koop van kinders vir akademie of sportprestasies “is ek nie ten gunste van nie. Die kind word 'n speelbal. Om 'n kind wat reeds ingeskryf is en dalk finansieel swaar kry, te help, is iets anders.” Ontgroening “is onwettig. Daar kan 'n bekendstellingsprogram wees die dag voor die skool begin waar die nuwe leerlinge in groepe deur die skool geneem word om nie op hul eerste dag vreemd te wees nie. Ek het vir die betrokke mense gevra om die bekenstellingsprogram vir my te stuur, sodat ek daarna kan kyk.

'n Goeie skoolhoof steun op 'n sterk personeel. Hy moet visioenêr wees, sterk wees en voor loop met idees. Só gesels Justus Schoonraad, wat op 1 Januarie die leisels as skoolhoof oorneem by die Hoërskool Swartland op Malmesbury tydens sy besoek met dié courant. Schoonraad het buite Kempton Park grootgeword. Sy vrou, Erna, kom van Groblersdal. “Akademie is eerste prioriteit. Ek het met die VRL van Hoërskool Swartland gepraat en gesê ons streef na 'n syfer van 80% matriekvrystelling. Al is jy hoe goed in rugby. Jou kinders kan nie eendag rugbyballe eet nie. Daar is min mense soos Bakkies Botha wat gelukkig is om soveel uit rugby te verdien. “Maar sport is ook baie belangrik. Dit is waar ek ‘n kind se kop swaai vir die akademie.” Hy sê verhoudinge met die kinders is ononderhandelbaar. “Ek het nog nooit gehoor van ‘n kind wat jou teleurstel as jy 'n goeie verhouding met hom of haar het nie.” Schoonraad sê: “In Suid-Afrikaanse skole is rugby baie belangrik en die skool se rugby moet sterk wees. Dit help weer om kinders wat goed is in netbal en hokkie ook na die skool te lok.” Wou jy altyd Kaap toe kom? “Ek het eintlik Oor die verskille tussen gedink ek sou lekker in ons huis in Pretoria gaan hom en sy huidige skoolwoon. Maar ek het nie beheer oor my lewe nie. hoof, Coenie Venter wat Die Here het beheer. Ek is hierheen gestuur om 'n vanjaar as die beste skoolverskil te maak.” hoof in die land aangewys Gevra of hy geweet het van die hofsake en is, sê Schoonraad dat hulle mediadekking oor die gebeure tussen die huidige Nuwe skoolhoof van die Hoërskool Swartland, Justus Schoonraad. mekaar goed aangevul skoolhoof en die vorige voorsitter van die beheerhet. “Coenie doen en werk self baie hard terwyl ek liggaam. “Ek het niks geweet van die onaange- teer en “dissipline is vir my baie belangrik”. Schoonraad, wat sy BEd-graad in onderwys- meer laat werk.” name gebeure nie. Ek lees nie die Huisgenoot nie.” In sy vrye tyd hou Schoonraad van twee dinge bestuur gedoen het, sê hy het met die personeel Hy meen die onderskeie pligte van die beheerliggaam en skoolleierspan is eintlik dat akademie van Swartland gesels en “ná die afgelope 48 uur is .“Ek speel graag 'n potjie gholf en hou van fotograen verwante sake onder die skoolhoof en leierspan ek baie opgewonde en beïndruk met die ongeloof- fie. My kamera is altyd by my. Ek neem graag die natuur af. val en die res van die sake en buitemuurse aktiwi- like kwaliteite op die personeel. “My vrou doen graag naaldwerk en sy lees baie. “Alle lof aan mnr. Dirk Marais. Hy het skitteteite weer grotendeels onder die beheerliggaam. rende werk hier gedoen en dit blyk ook uit my ge- Ek lees ook 'n paar boeke in die jaar, maar nie op “Dit is ook hoe die wet dit voorskryf.” “Ek is baie stabiel en kalm en hanteer sake sprekke met die personeel. Ek gaan net voortbou die skaal wat my vrou doen nie. Hy het ook nog altyd graag sport gedoen. “Op holisties en raak nie emosioneel voor 'n oplossing op die goeie werk van hom en sy voorgangers soos ‘n stadium het ek 13 sportsoorte kon doen omdat mnr. Gary Jordaan.” gevind is nie. Ek bly ook nie kwaad nie. Ek het nie dit lekker is sonder om eintlik daarin te presteer.” So wat gaan jy verander? tyd daarvoor nie. Lees volledige onderhoud op die internet. Sien “Ek gaan aanvanklik die status quo handhaaf en Sy vakgebiede is geografie (aardrykskunde) en wiskunde. Hy het die dissipline by Witteberg han- dan dinge mettertyd verander soos ek sien nodig skakel op dié courant se facebook-blad.

"Nog nooit gehoor van ‘n kind wat jou teleurstel as jul 'n goeie verhouding het ."

Ds Lafras Moolman se legende leef voort

Oud-studentebond hernu ou vriendskappe

Auden Julies het groot gholfdrome

NUUS • NEWS

30 November 2016


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Dié courant swartland 30 november 2016 (398) by DieCourant - Issuu