dié courant uitgawe 368 27 April 2016

Page 27

NUUS • NEWS

7

27 April 2016

Geklassifiseerd Classifieds Betrekkings Vacancies AVON EARNINGS OPPORTUNITY No Experience needed Contact 0795395510 for appointment #2345/3 Gelukwensings Congratulations 29 April Huguenot Primary was Geluk ADUWAAN met privileged to receive a second, high profile, visit from a Chi- jou verjaarsdag - mag nese Delegation on Friday. Their main purpose was to estab- God jou ryklik seën lish to what extend the Chinese outreach programme was en bly die pragtige achieving its targets and also to visit institutions where Chi- kind. Lekker verjaar nese was being taught. As with the previous group, they were – Baie lief vir jou – highly impressed by our children’s friendliness, the high level Mammie, Saskia en of questions that were asked and the dynamics of the inter- Pa Ruwaan #2408 Geluk mammie Merle action in the classrooms. se oudste kleinkind ons is baie lief vi jou Lekker verjaar – Liefde Ciscus, Mammie Merle, Lilah en Quwin #2409 Mrs. Potts -Wina Smit; Verteller - Benjamin Vis- Samuels Geluk ADUWAANDie tegniese span is: ser. Vervaardiger: Hugenote Hoërskool; Regis- mag God jou nog vele Die ensemble is Wina Smit, Anja Smith, Paula Zeeman, Karla van der Westhuizen, Kelsey Fre- seur: Amanda Swart; Verhoogbestuurder: Le- jare uitspaar – Ons dericks, Ansoné van Eeden, Jeanie Laubscher, andé Strombeck; Choreograaf: Nikki During; is baie lief vir jou Mari van der Watt, Jana Malan, Sara-Mari Musikale Reggiseur: Winand Grundling; Diri- met jou grappies en Burger, Nicola Ferreira, Arista Tarr, Hanel gent: Johann Enslin; Tegniese Ontwerp: TechX & al – Van jou tannies Thesnaar, Mischke September, Loucharl Ma- TechiTeam; Ontwerp: Ilze Lubbe, Amanda Swart - Merltine en Lineve #2410 rais, Abia Stander, Madell Vlok, Nadia Malan, en Johann Enslin. Kaartjies beloop R50 vir skoliere en R80 vir ---------------------Jean-Mari Blignaut, Alicia van Staden, Senzo JO-LIN LOUBSER wat Nkabinde, Tegan Kuhn, Dirk Hofmeyr en Anlo volwassenes en is by die skool beskikbaar. op die 27ste April - 21 word. Baie geluk met jou verjaardag. Van : Mammie, Pa, jou seun, susters en broer Die Inleidende Museumkundekursus (4 tot 6 tering van materiële en nie-materiële kul- #2400 Mei) word deur prof Matilda Burden, wat reeds tuur in museums; die funksies van museums; ---------------------30 jaar lank Kultuurgeskiedenis aan die Univer- die kliëntebasis van museums; bergings- SAMANTHA LOUBsiteit van Stellenbosch doseer, aangebied. Dit is toestande van voorwerpe; bestuursaspek- SER – wat op 26 April ‘n ideale geleentheid om baie kennis op te doen te; en museums as kommunikasiemedia. verjaar. Baie geluk van sonder om vir ‘n graadkursus in te skryf. Vir meer inligting, kontak Amira Clayton by 021 Mammie, Pa, jou twee Die kursus fokus op kultuurhistoriese mu- 863 0543/4809 of stuur ‘n e-pos na kommunika- kinders, susters en broer #2401 seums en die kursusinhoud sluit in: die rol sie@taalmuseum.co.za. -------------------------van museums in erfenisbewaring; die hanALFRED OTTO Baie geluk met die verwerf van jou B.ED (Business Economics and Science Degree) Graad aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, Wellington. #2403 Gesoek Wanted AANDAG!! WELKOM MEUBELS: Op soek Niel en Lize-Marè du na goeie 2de-handse Plessis van Hugenote Hoërskool op Welling- meubels, yskaste, ton het deelgeneem aan die negende jeug- vrieskaste, breekgoed, fees van junior gymkhana. Sewe spanne linne sowel as manswat deelgeneem (Proteaseuns en -meisies, en vroueskoene. Presidentseuns en -meisies, o.14 seuns en Oorkant Cash Crusameisies en die ontwikkelingspan). Lize-Marè ders. Kontak 022 487 het die Protea meisiespan verteenwoordig 1547/084 794 7528. en hulle het die toets gewen. Niel was die #2005/42 kaptein van die Presidentseunspan en hulle eindig derde van die sewe spanne vir die dag. Te Koop Die toets tussen Proteaseuns en -meisies For Sale teen Britanje is die daaropvolgende dag gery. Muller – 079 413 2520 Lize-Marè het die tweede keer haar Protea- Defy Fridge/Freezer kleure verwerf en Suid-Afrika het vir Brittanje – R1450; KIC Fridge/ gewen. Freezer – R1650; Phillips Fridge/Freezer – R1700; Kelvinator Fridge/Freezer – R1900; 1x 6 sitplek Airflex sitkamerstel – R1900; Panasonic kleur TV met remote – R650 Malmesbury – Müller’s 079 413 2520 #2408

Chinese delegates:

Skoonlief en die ondier op die planke Hugenote Hoërskool, in samewerking met Dalro (Pty) Ltd, bied 17 tot 20 Mei die baie gewilde musiekblyspel, Beauty and the Beast, aan op Wellington. Die hoofrolle is soos volg: Babette - Adri Louw; Beast - Zenon Erasmus; Belle - Clarina Solomons; Chip - Zanlie Visser; Cogsworth - Curtley Brown; Gaston - Stephan Lombaard; Lefou - Ben Crous; Lumiere- Martin du Plessis; Madame de la Grande Bouche- Megan de Waal; Maurice Jan Olivier; Monsieur d’Arque - Danré de Beer;

Museumkunde-kursus by monument Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied weer hul gewilde reeks kursusse en werkswinkels in die Paarl aan. Die reeks fokus op die ontwikkeling van basiese vakkundige vaardighede en sluit in ’n Inleidende Museumkundekursus in Mei, Rekordbestuur- en Argiefwerkswinkels in Julie, asook Boekherstel- en “Skryf beter Afrikaans”-kursusse later in die jaar.

Ghymkana:


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.