Stellenbosch gazette 4 junie 2013

Page 6

6

General - Algemeen

Stellenbosch Gazette

Tuesday 4 June 2013

Proefkonyne gesoek vir komposprojek Skoolkoshuise, voedingskemas of gemeenskapstuine in die Boland word gesoek wat op ’n “groen” wyse van hul groot hoeveelhede oorskietkos of tuinvullis ontslae wil raak én op die koop toe ook ’n sinvolle ekonomiese plan daarmee wil maak. Landbounavorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om verskeie maniere te ondersoek om kompos op grootmaat te maak en deelnemers vir dié komposprojek word gesoek. Dié inisiatief vorm deel van ’n projek wat

KAAPSE WYNLAND

DISTRIKSMUNISIPALITEIT KENNISgEWINg 2013/2014 FINANSIëLE JAAR

Kennis geskied hiermee ingevolge, onderskeidelik, artikel 24(2)(c) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No 56 van 2003) en artikel 75(A)(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet No 32 van 2000) dat die volgende by Item R.14.2 gedurende die Raadsvergadering op 23 Mei 2013 goedgekeur is vir die 2013/2014 finansiële jaar: • Begroting • Gelde, Kostes en Tariewe • Hersiening van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) • Prestasiedoelwitte Die begroting, gelde, kostes en tariewe sal vanaf 1 Julie 2013 geïmplementeer word. Die gemelde Raadsbesluit en alle ander tersaaklike dokumentasie lê ter insae by die ondergemelde kantore van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit gedurende gewone kantoorure en is ook beskikbaar op die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se webwerf by www.capewinelands.gov.za: • Stellenbosch (Alexanderstraat 46): Mnr MJ Lesch • Worcester (Trappesstraat 51): Me EJ van Zyl • Paarl (Hoofweg 194): Me M Ruiters • Ceres (Munnikstraat 27): Me C Conradie • Robertson (Van Reenenstraat 40): Me NL Qhankqiso • Montagu (Badstraat 50): Me CE Marais M MgAJO MUNISIPALE BESTUURDER

Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit Alexanderstraat 46 Stellenbosch 7600

Human Communications C99224

CAPE WINELANDS DISTRICT MUNICIPALITY NoTICE 2013/2014 FINANCIAL YEAR

Notice is hereby given in terms of Section 24(2)(c) of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act No 56 of 2003) and Section 75(A)(3) of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act No 32 of 2000) respectively, that the following were approved at the Council meeting held on 23 May 2013 under Item C.14.2 for the 2013/2014 financial year: • Budget • Fees, Costs and Tariffs • Review of the Integrated Development Plan (IDP) • Performance Objectives The budget, fees, costs and tariffs shall be implemented with effect from 1 July 2013. The said Council resolution and all other relevant documents may be inspected at the under-mentioned offices of the Cape Winelands District Municipality during normal office hours and is also available on the Cape Winelands District Municipality’s website at www.capewinelands.gov.za: • Stellenbosch (46 Alexander Street): Mr MJ Lesch • Worcester (51 Trappes Street): Ms EJ van Zyl • Paarl (194 Main Road): Ms M Ruiters • Ceres (27 Munnik Street): Ms C Conradie • Robertson (40 Van Reenen Street): Ms NL Qhankqiso • Montagu (50 Bad Street): Ms CE Marais.

Pieterse van die dedeur dr. Elmi Lötze, partement Veekundige Martin Wilding, WilWetenskappe, is weer lem van Kerwel, John besig om afvalkos en de Wet en dr. Elsje Pievrugte aan die larwes terse gedryf word. van soldaatvlieë te voer, Saam doen hulle stuwat dit dan deur hul verdies oor die sinvolle teringsproses omsit in hergebruik van die US kompos. Die larwes se tuinvullis, oorskotword daarby as vrugte uit die evaluaproteïenryke hoendersie-laboratorium by die voer gebruik. departement HortoloIn ander industrievergie en oorskiet-koshuis- ’n Statiese komposhoop op die Welgevallenproefnemings kos van die Matie-kam- proefplaas op Stellenbosch. FOTO: DR ELMI LÖTZE wante toets Lötze watter kompus. Tot een ton oorskietkos word per week van posteringsmetode die beste werk om slegs een die US-kampus af weggery. “Munisipale stor- soort afvalmateriaal op ’n slag te verwerk. tingsterreine het net nie meer die kapasiteit Haar proefnemings fokus op die oomblik op om al die afval te verwerk wat die mens skep stukke oorblywende appel. Vir haar gaan dit ook egter nie net oor die nie en daarom moet ons slimmer daarmee beomsetting van plantmateriaal of kos tot komgin werk. “Vir huistuine is daar al baie effektiewe pro- pos nie, maar hoe dit ook ’n ekonomiese hupdukte op die mark waarmee kompos op klein- stoot kan gee aan ’n boerdery of ’n gemeenskaal gemaak kan word, maar ons het ook no- skapsprojek. “Jy moet verskillende metodes dig om goeie grootskaalse oplossings vir boere, en produkte kan integreer, sodat jy op die ou produsente en gemeenskapstuine te kan ver- einde ’n eindproduk het wat ook ’n ekonomiese oplossing bied. “Die inwerk van jou selfgeskaf,” vertel Lötze. Sy bestudeer die afgelope paar maande die maakte kompos in ’n gemeenskapstuin verbeeffektiwiteit van verskillende komposterings- ter nie net die grondgehalte nie, maar verminmetodes, onder meer bokashi, die gebruik van der ook die gebruik van veel duurder bemesstatiese komposhope en verskillende houers ting en verhoog opbrengs,” verduidelik sy. Stuur ’n epos na elotze@sun.ac.za of bel waarin dit gemaak kan word. 021 808 4900 as jy wil deel word van die projek.

www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za

Eikestadnuus 021 887 2840

M MGAJo MUNICIPAL MANAGER

Cape Winelands District Municipality 46 Alexander Street Stellenbosch 7600

Human Communications C99224

1141

FAMILIEKENNISGEWINGS 08 Sterfgevalle Death Notices

TE KOOP FOR SALE 71

Algemeen Miscellaneous BRAAI / KAGGELHOUT, Rooikrantz, Blackwattel, Bloekom, Firestarters, Spider gum, Myrtle braaihout. Gratis aflewering (radius 50 km), verpakking ekstra. Bestel nou, hout raak skaars Kontak 083 493 6894 / 076 947 0700 / 021 828 9693 / 021 854 7052

VAN DER RHEEDE: PIETER (PAT). Sag heengegaan op 29.05.2013. Huisdiens Woensdag 5 Junie 08:30. Kerkdiens 10:00, Rynsekerk.

PERSOONLIKE DIENSTE 27

Onderrig/Education

WANTED: DEAD OR ALIVE. Fridges, Freezers, Microwaves, Washing machines, Stoves, etc. Call 071 755 3390.

ALGEMENE DIENSTE 108

Geld/lenings Money/Loans LOANS FROM R1 000 to R120 000. 5 Minute approval. Same day payout. Contact Sharon 083 819 3947.

Algemene Dienste General Services DEBT REVIEW. Drowning in debt? You need expert help? You realized that more loans will put you more in debt? Call now. Deon 074 441 3658. I can really help you today.

400

Betrekkings Gevra Jobs Wanted LADY AGED 28 SEEKS housekeeping or shop assistant work. Contact Memory 084 655 5106. Ref: Mrs R Kaornhof 083 285 0933

DOROTHEA SKOOL BENODIG (KONTRAKPOSTE) 1 Sekretaresse 1 Klas /Algeneme werker 1 Onderwys assistent 1 Tuinier 1 Klas/busassistent Kylemore 1 Drywer / algemenewerker Kylemore area. Drywer moet in besit wees van kode 10 plus PDP. Faks CV na 021 889 5680, Sluitingsdatum 12 Junie 2013. Indien u niks van ons hoor teen 21 Junie 2013 beskou as onsuksesvol.

Spesiale dienste


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.