Stellenboschgazette 28 04 2015

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 17 • Tuesday 28 April 2015 | Tel. 021 887 2840

www.bolandgazette.co.za

Optog teen xenofobie

US-studente het op 23 April ’n optog teen xenofobie op die Rooiplein gehou. Meer as 100 studente het hieraan deelgeneem. ’n Minuut van stilte is ook vir die slagoffers gehou wat in dié aanvalle in Suid-Afrika gesterf het. FOTO: RAYMOND WILLEMSE


2

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Tuesday 28 April 2015

Bou ’n bonsai­woud Om ’n pragtige bonsai-woud te bou, is nie maklik nie. Al die tegnieke van landskapering en skilder word saam met botaniese vernuf ingespan om ’n kunswerk te vorm. Belangstellendes kan Saterdag 25 Oktober meer hiervan leer wanneer Jannie Hougaard meer daarvan vertel. Hy het verlede jaar die beste bonsai-woud in die Boland gehad. Op die foto hierby kan een van sy kunswerke – met ’n korbeelhuisie daarby – gesien word. Die vergadering vind plaas in die US Botaniese tuin van 09:00 tot 12:00. Daar sal foto’s gewys word, ’n woud sal prakties ontwerp word en daarna sal senior bonsailede ’n boombespreking lei. Almal is welkom om ’n boom saam te bring vir bespreking. Vir navrae skakel vir Willem Pretorius by 0 083 260 5696.

Om ’n bonsai-woud te skep is baie moeilik, maar daar is nou ’n geleentheid om te leer hoe om dit te doen. FOTO: JANNIE HOUGAARD

Donovan Joubert (regs) ontvang ’n toekenning vir sy uitstaande werk as raadslid by Andricus van der Westhuizen, DA-LP van Stellenbosch. FOTO: RAYMOND WILLEMSE

Donovan Joubert vereer vir uitstaande, harde werk RAYMOND WILLEMSE ’n DA-raadslid van Stellenbosch is by die DA se Wes-Kaapse kongres op Saterdag 18 April met ’n toekenning vir sy uitstaande werk as ’n raadslid vereer.

PUBLIC PARTICIPATION PROCESS JAN MARAIS NATURE RESERVE INTEGRATED RESERVE MANAGEMENT PLAN Opportunity to Participate: Interested and affected Parties are invited to provide written comments on the Draft Integrated Reserve Management Plan (IRMP) to Eco Impact or the Stellenbosch Municipality. Your comments/suggestions, full name, contact and postal details, plus indication of any direct business, financial, personal or other interest you may have must please be provided and fully described. The IRMP is available on our website – www.stellenbosch.gov.za. A hard copy of the draft IRMP will also be made available at the Reserve's Eco Centre for viewing by the general public. Comments received will be presented to the Municipality and Reserve Advisory Board for consideration to be included in the final IRMP. Send Comments or Suggestion on the Draft IRMP to: Johmandie Giliomee (Eco Impact) PO Box 45070, Claremont, 7735 Fax: 088 021 671 1660 Tel: 021 671 1660 Email: admin@ecoimpact.co.za Or The public can drop off written comments at Stellenbosch Municipal Contact person Leon Lourens, Jan Marais Nature Reserve, 123 Marriman Avenue, Stellenbosch Closing Date for Comments: 18 May 2015 000000-ES280415

Hy is een van vier DA-lede in dié provinsie wat sertifikate ontvang het vir hulle buitengewone prestasie. Raadslid Donovan Joubert van wyk 5 het gesê hy het dit glad nie verwag om die toekenning te wen nie. “Ek voel geëerd om raakgesien te word vir die werk wat ek doen, maar dit gaan meer vir my om ’n diens aan die gemeenskap te lewer. Ek is baie lief vir die werk wat ek doen en dit bring altyd ’n glimlag op my gesig as ek by my wyk kom en kinders kom aangehardloop na my toe. Die toekenning is net ’n aanmoediging om

harder te werk vir my mense en gemeenskap,” het Joubert gesê. Joubert is sedert 2011 ’n DA-raadslid vir Wyk 5 in Idasvallei, wat verskeie plase insluit. Hy is in 2015 deur die burgemeester van Stellenbosch, Conrad Sidego, as burgemeesterskomiteelid van ingenieursdienste aangestel. Andricus van der Westhuizen, DA-LP van Stellenbosch, het gesê alle DA-lede in die provinsie is genooi om mense vir hierdie toekennings te nomineer. “In Joubert se geval was die toekenning ’n erkenning vir die goeie groei wat die party by die stembus geniet het, sowel as die impak wat sy harde werk in die gemeenskap gemaak het. Sy werk strek veel verder as die funksies van die munisipaliteit. Hy is ook betrokke by ’n voedingskema, gee bystand met begrafnisse en is betrokke by anti-dwelmveldtogte in die gemeenskap.”

Boom’n jaar later ter gedagtenis van Britz geplant Meer as ’n jaar sedert haar man by die Klapmuts-polisiekantoor vermoor is, vat haar gesin die tragedie dag vir dag. “Dit is moeilik, maar dit is al wat ons kan doen. Ek wil net hê die hofsaak moet klaar kom,” het Lee Anne Britz, die weduwee van AO Steven Britz (44), gesê. Steven is op 16 April 2014 in die Klapmuts-polisiekantoor tydens ’n rooftog doodgeskiet. ’n Boom is ’n jaar ná die tragedie ter nagedagtenis geplant vir hom wat op die terrein gesterf het. Die geleentheid op 16 April 2015 is deur die polisie en die Klapmuts-gemeenskapspolisieforum gereel. Pastoor Fraygon Plaatjies, kapelaan vir dié polisiekantoor, het gesê Steven se dood moet ’n uitroep vir die gemeenskap wees. “Ons moet nie stilbly oor misdaad en dit

wat verkeerd is nie. Ons mag nie ’n blinde oog draai oor die verkeerde in ons gemeenskappe nie en al is ons families betrokke moet ons juis na vore tree. Sophie Louw, die raadslid vir Klapmuts asook burgemeesterskomiteelid vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling, toerisme en landbou, het ook sterkte aan die familie asook Britz se kollegas en vriende toegewens en gesê: “Steven het baie vir Klapmuts beteken”. V Luvuyo Ndevu en sy vier medebeskuldigdes – Anele Pantsi, Khayalethu Waka, Mlindi Mbaliso en Buhlali Phukwani – verskyn tans in die Hooggeregshof op aanklagte van moord en roof in verband met Steven se moord. Ndevu, ’n gewese speurkonstabel, was ’n kollega van Steven.


Tuesday 28 April 2015

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

3

Gee ’n CAN en vul baie honger mae dié winter

Stellenbosch CAN doen ’n beroep op plaaslike besighede om betrokke te raak by dié projek wat reeds die ondersteuning van verskeie plaaslike skole en die gemeenskap geniet.

“Ons wil graag hê dat plaaslike besighede en organisasies betrokke moet raak deur hul eie blikkieskos-insamelings te hou en so die projek te ondersteun,” sê Emma Henson van Stellenbosch CAN. Die projek is in Maart vanjaar deur Eikestad Mall in samewerking met Stellenbosch Voedingsaksie, MFM 92.6 en Eikestadnuus van stapel gestuur en duur tot die einde van Mei vanjaar. Die doel van die projek is om blikkieskos vir Stellenbosch Voedingsaksie in te samel met die oog op die komende wintermaande. Stellenbosch Voedingsaksie is in 1994 gestig om ’n volhoubare voedingsprogram

vir die armste en kwesbaarste lede van Stellenbosch se gemeenskap te verskaf en is heeltemal van skenkings en borge afhanklik. Hulle verskaf tans maaltye aan 5 000 mense by 35 verskillende voedingspunte in die gemeenskap. Hulle verskaf ook steun aan meer as 25 ander organisasies, onder meer Stellenbosch Jeuguitreik en Stellenbosch Nagskuiling, wat nog 12 000 maaltye voorsien. Stellenbosch CAN beoog om 15 000 blikkieskos teen einde Mei in te samel. Om dié doelwit te bereik, het hulle elke lid van die gemeenskap se hulp nodig. V Besighede en organisasies wat by Stellenbosch CAN betrokke wil raak, kan Emma Henson kontak by 2 emma@mseed.co.za. Vir meer inligting oor die projek besoek www.eikestadmall.co.za.

Stellenbosch werk hard om in 2020 die veiligste dorp in die land te wees RAYMOND WILLEMSE @princeraymie Stellenbosch moet teen 2020 die veiligste dorp in die land wees. Só het Quintin Smit, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskaps- en beskermingsdienste, vandeesweek gesê by die kwartaallikse vergadering van die Stellenbosch-veiligheidsinisiatief (SSI). Smith het gesê die munisipaliteit het ’n plan in plek, die “omvattende veiligheidsplan”, wat reeds aan van die verskeie rolspelers gesirkuleer is. “Ons kan ’n verandering sien, dinge gebeur. Met als tans in plek, kan ons dit bereik.” Hy het gesê die finale plan sal in die volgende twee of drie weke voorgelê word. Die SSI is ’n vennootskap tussen dié munisipaliteit, die Universiteit Stellenbosch, die Suid-Afrikaanse Polisiediens, private sekuriteitsmaatskappye en ander betrokkenes om veiligheid in die dorp op te skerp. Volgens Patrick Oliver, direkteur van gemeenskaps- en beskermingsdienste van die Stellenbosch-munisipaliteit, werp die SSI vrugte af. “Daar is meer hande om misdaad hok te slaan.

Regstelling In Eikestadnuus 23 April is die verkeerde plakstuk per abuis in die koerant geplaas vir die Welgevonden Kwikspar-promosie. In Eikestadnuus op Donderdag 30 April gaan plakstuk twee en drie geplaas word.

“Ons is tevrede met die resultate. Die SSIrolspelers is daar om mekaar te versterk en daar is resultate.” Smit het genoem die rolspelers is so goed dat hulle verlede Vrydag gewapende lyfwagte in hegtenis geneem het. Dié vier lyfwagte met Gauteng-registrasienommers werk glo vir die nasionale vervolgingsgesag. Hulle is by ’n winkel in Uniepark opgemerk en het nie identiteitskaarte gehad nie, behalwe vir hul vuurwapenpermitte. Smit het gesê die boodskap is duidelik, as daar verdagte voertuie in Stellenbosch opgemerk is, sal die SSI optree. Vir die tydperk van 1 Februarie tot 6 April is 718 veiligheids- en sekuriteitsaktiwiteite saam gedoen. Ander hoogtepunte sluit in: V 106 mense is in hegtenis geneem; V 1 937 kennisgewings is uitgereik; V 92 onwettige strukture is afgebreek; V R31 370 se inkomste is ingesamel danksy ANPR (Automatic number plate recognition)-operasies; V ’n Vierjarige, wat in Paul Krugerstraat verlore geraak het, is met sy ouers herenig; V ’n 300 meter kabel is by Onder-Papegaaiberg gevind.

Lumber King Stellenbosch Bord verskaffing sny en omranding Alle benodighede vir ingeboude kaste - Kombuis

- Kamers - Boekrakke ens - Built in cabinets Skakel Werner of Elmo Tel: 021 883 2842

Email:eikestad@lumberking.co.za

Lintonstraat 1c,Plankenburg Stellenbosch X1Q15B75-ES280415

Die gr.12-leerders van Cloetesville het vandeesmaand ’n java programmering voltooi wat hulle ná skool, vakansiedae en Saterdae gevolg het. Agter van links is Frederico Sales, Ghoeweila Jagers, Eugene Johannes, Theodore Willemse, Joleen Rogers, onderwyser, Deveney Meyer, Thato Montsana, Keanan Lindoor. Voor van links is ChristenLeigh Daniels, Zulfaa Hendricks, Andrea Adonis, Tayla Philnallerphy FOTO: RAYMOND WILLEMSE

Leerders in programmering opgelei ’n Groep rekenaarstudie-leerders van Cloetesville Hoërskool het die afgelope jaar hul vakansie en Saterdae afgestaan om ’n java-programmeringskursus te voltooi. Hulle het ook ná skool tyd opgeoffer. Die kursus is moontlik gemaak deur Oracle.com en die Wes-Kaapse departement van onderwys. Die kursus was nie deel van hul rekenaarstudies nie, maar het hulle bemagtig om ander rekenaarvaardighede aan te leer. Die kursus begin in April en word vir gr.11leerders aangebied vir ’n jaar. Die rekenaaronderwyser, Joleen Rogers, wat die kursus aangebied het, het gesê buiten dat die leerders die vaardighede aanleer is daar ook werksgeleenthede vir hulle. “Deur die projek gaan die leerders – die wat nie verder gaan of kan bekostig om te studeer nie – aanstaande jaar

vir ’n jaar by ’n maatskappy werk en verdere opleiding ontvang.” Sy het gesê hulle skool is een van 20 skole wat vir die projek gekies is. “Die tyd wat ek afgestaan het om die leerders te help was nie vir my ’n opofferings nie. Dis my passie en as ’n opvoeder is dit belangrik dat kinders soveel geleenthede as moontlik kry om hulle te bemagtig.” Een van die leerders, Keenan Lindoor, gr. 12, wat volgende jaar BCom gaan studeer, het gesê hoewel hy nie in die rekenaarbedryf gaan nie het dit hom baie gebaat om die vaardighede aan te leer. Christen-Leigh Daniels het gesê sy wou voor sy die kursus gedoen het, ’n veearts geword het. “Nou wil ek sagteware-ontwikkelaar word. Deur die projek het ek ’n liefde vir rekenaars aangekweek.”


4

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Tuesday 28 April 2015

Kundige beheerliggame nodig – FEDSAS lei op Deeglik opgeleide, kundige beheerliggame is ’n sleutelskakel in die onderwysketting. Met die driejaarlikse beheerliggaamverkiesings nou agter die rug, het die volgende fase in die vestiging van ’n sterk kultuur van skoolbeheer- en bestuur reeds begin: die toerus van nuwe beheerliggaamlede. Die Federasie van Beheerliggame van SuidAfrikaanse Skole (FEDSAS) is ’n internasionaal gerekende leier op die gebied van skoolbeheer- en bestuur en die organisasie sien dit as sy plig om hierdie kennis te deel. “FEDSAS se span kenners het reeds begin met sowat 120 opleidingsessies landwyd om die nuwe beheerliggaamlede op te lei en toe te rus,” sê dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van FEDSAS. FEDSAS bied vanjaar ook vir die eerste keer hierdie opleiding aan nie-lede aan. “Skole waarvan die beheerliggaam nie ’n lid van FEDSAS is nie, kan bloot FEDSAS se provinsiale bestuurder in daardie provinsie skakel om bywoning te bespreek. FEDSAS se hoofdoelwit bly om gehalte-onderrig te verseker en dit kan slegs geskied indien almal gelyke toegang

tot geleenthede het,” het Deacon gesê FEDSAS se beheerliggaamopleiding fokus op drie kernvrae, naamlik: V Wat doen ’n beheerliggaam? V Waarvoor moet beheerliggaamlede versigtig wees? V Hoe kan FEDSAS jou help? Dit is ’n multimedia-aanbieding van drie uur en is baie prakties van aard. “Ons moedig skole aan om die volle beheerliggaam – ouers, personeel en leerders – na die opleiding te stuur. Die beheerliggame is vir die volgende drie jaar in beheer van ’n skool en dit is noodsaaklik dat almal op dieselfde bladsy is ten einde so gou moontlik aan die kernfunksies van ’n beheerliggaam aandag te gee,” sê Deacon. V Kontakbesonderhede van die onderskeie provinsiale bestuurders is beskikbaar op FEDSAS se webblad by www.fedsas.org.za. FEDSAS-lede kan direk op die webblad registreer. Vir verdere navrae rakende die inligting in hierdie berig, tree asb. in verbinding met dr. Jaco Deacon by 0 083 795 2928.

The accused in the photo is wanted for alleged rape. Anyone with more information can contact Capt. CR Appollis at 0 021 809 9165/8 or 0 082 469 7214.

Marcel’s is dairy product of the year Marcel’s Frozen Yoghurt scooped away top honours from all cheeses, butters, ice creams and milk by winning the prestigious title of the 2015 South African Dairy Product of the Year for their Woolworth’s Tropical Fruit Frozen Yoghurt. This was announced at the DuPont Qualité Awards Dinner at Grand West Casino on Wednesday 22 April.

APPLY NOW FOR OUR

BUSINESS ADMINISTRATION

LEARNERSHIP.

APPLICATIONS CLOSE

If you have completed Grade 12, are currently unemployed and between the ages of 18 and 35, then this opportunity from Boland College is for you!

Kieran Quinn, Sub-Saharan Africa sales director of DuPont Nutrition & Health, Jacques van de Haar, managing director of Marcel’s and Johan Ehlers, chief executive officer of Agri-Expo.

4 May 2015

BUSINESS ADMINISTRATION (NQF 4 – SAQA ID61595)

“It is the first time since the inception of the Qualité Awards in 2001 that a Frozen Yoghurt achieved this accolade”, says Johan Ehlers, CEO of Agri-Expo and organisers of the SA Dairy Championships. “What makes this award so special is that it was achieved in a year with a record number of 879 entries from 80 producers”, said Ehlers. For 25 years Marcel’s has been a favourite amongst South Africans. With an extensive range of products, Marcel’s has swirled its way into the hearts of thousands of customers with their award-winning products across South Africa, as well as in Botswana and the Kingdom of Saudi Arabia. The first shop opened in the picturesque town of Stellenbosch, in the heart of the South African Winelands. Marcel’s frozen yoghurt is infused with probiotics, enabling customers to enjoy their favourite treat with a healthy benefit. Additionally, the fat content of Marcel’s frozen yoghurt has been reduced from 5% to 2,4% in selected products, creating a delectable, low fat product made with natural fruit syrups and flavourings that is as good for you as it tastes. 61 judges, consisting of sensory evalua-

tors, manufacturers, chefs and food writers had a challenging task to judge 879 products in the Cape Town International Convention Centre on 11 March. Ninety five of these products were awarded South African Champions and twelve received the Qualité award. Qualité is the mark of excellence for dairy products in South Africa and twelve products received the award this year. They are a Baby Gouda from Ladismith Cheese, Karoo Crumble from Langbaken Karoo Cheese, Renosterbos Estate from Foxenburg Estate, Food Lover’s Market Low Fat Butter, Toffee Flavoured Milk from Fairfield Dairy, Woolworths Tropical Fruit Frozen Yoghurt from Marcel’s Frozen Yoghurt, Huguenot matured for 12 months from Dalewood Fromage, Lanquedoc from Dalewood Fromage, Woolworths Cream Cheese Roulade from Fairview Cheese Company, Woolworths Chevin with Garlic & Herbs from Fairview Cheese Company, Salmon Flavoured Low Fat Cream Cheese from Parmalat SA, Simonsberg Low Fat Smoked Salmon Cream Cheese from Parmalat SA and Woolworths Matured White Cheddar 18 months old from Parmalat SA. “We are very proud to once again sponsor the Qualité Awards, celebrating excellence in the dairy sector. It was very gratifying to learn that last year, more than a third of the Qualité Award winners chose to use ingredients from the DuPont™ Danisco® range in their entries, and this year the level of innovation is higher than ever,” says Kieran Quinn, Sub-Saharan Africa sales director, DuPont Nutrition & Health.

With this qualification, a student should be able to find employment in a business or office environment dealing with basic administration management and customer service. DURATION: The programme will run from 1 June 2015 to 30 May 2016 (1 year programme).

www.fishgate.co.za_BC_5766

Apply at Boland College Drukkerslaan site next to Head Office before 4 May 2015. Application forms are available at the site and can also be requested via email from: Agnes Constable e: agnesc@bolandcollege.com

For more information, please contact: Daniël Lötter or Agnes Constable t: 021 886 7111

Jacques van de Haar, managing director of Marcel’s.


Tuesday 28 April 2015

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

OUR SALESTEAM

We mix paint, any colour you require Door Frame H/Wood 76 x 38 x 813 W/CiLL

Door Security Single Vent Panel PD56

Door Flush Hardbord H/C 2032 x 813 HBSTDL

Arthur Pine Rough Trt S5 38 x 38mm x3.0m

R499

95

R1395

95

R169

50 x 76 x 3M

R53 64 Rhinoboard 6.4mmx3000x1200

Kitchen Worktop Ice Quartstone 3600 x 600 x 32mm

R19 95

R299 95

R599 95

R99/5Lt

R159

Cretestone Plaster 40kg

R175

PVA Melody White 20L 95

Glue Cold 500ml

R29 95 Circular Saw Makita 5704RK 190mm 230V

R1899 95

R79 79 Door Horizontal Masonite H/C EE-HBHRZL

95

Acrylic Paint White (Mast Dec) 20LT PVA

R299

R125 30 Corrigated Roofing X 3.0Mtr 0.27mm Econo

One Shot Kit Green 5Lt

95

Leon

Pine Rough Cca Trt S5

R69 95

Chipboard Bison Supreme 16mm x 2750 x 1830 Hardboard Std Brown 1700 x 800 x 3.2mm

Leonard

Lionel

Pine Rough Cca Trt S5 38 X 114mm x 3.6m

R21 95

95

5

R235

95

Melamine White Utility 15.5x2750x1830mm

R409 95 Melamine American Walnut Linear 16x2750x1830mm

95

R599 95

R139 95 Melamine Shelving 16x305x1830mm 16x455x1830mm 16x610x1830mm

R69 95 R99 95 R139 95

Router Bit Set Alum/Case 12Pc

R279 95

22 PLANKEN STREET PLANKENBRUG • TEL: 021 8873 618 • www.timbercity.co.za

While stocks last. X1Q15BGH-ES280415


6

Classifieds

Stellenbosch Gazette

Tuesday 28 April 2015

Entrepreneurs to benefit from R6 million Cape Capital Fund Under the same scenario, the oil and gas sector could grow to employ 94 000 people and generate R3 billion for the local economy. “Through the fund, we will also assist firms with interventions to increase market access, through trade missions, certification, accreditation and participation in exhibitions,” said Winde. The fund is a cost-sharing grant and beneficiaries will be required to contribute towards the total cost of the selected intervention. Qualifying criteria: V Applicants must be a forprofit organisation/ entity; V Operational for at least 24

Applications are open for the new Western Cape Government R6,6 million fund to grow small businesses in the agri-processing and oil and gas sectors.

Alan Winde, Minister of Economic Opportunities, encouraged local businesses to apply for the Cape Capital Fund which has been devised to support businesses in Project Khulisa’s priority sectors. The fund is managed by the Department of Economic Development and Tourism. “The Cape Capital Fund will provide businesses with Minister Alan Winde the support they need to buy new equipment and improve their business months; V Applicants must have annual financial processes. The businesses will need to prove how the funding will add growth and jobs to statements; V Registration with the Companies and Inour economy, and they will be required to cofund the intervention. Entrepreneurs are im- tellectual Property Commission (CIPC); V Valid BBBEE certificate which clearly inportant job creators and they will play a vital dicates the ownership profile of the organisarole in adding jobs in these key sectors.” Under a high-growth scenario, the agri- tion; V All relevant trading licences processing sector could add up to 100 000 jobs The closing date for applications is 22 May and generate R28 billion for the province’s 2015. economy.

Cloetesville Hoërskool se meisiehokkiespan hou op Vrydag 1 Mei ’n worsrolletjieverkope by die skool. Dié dag sal hulle ook motors teen R40 per kar was. Al die geld sal gebruik word om hokkiedrag vir die spelers aan te koop. Op die foto is (links agter): Chryston Julius, Cassandra Williams, Kaylin Anthony, Jenobia Elias, Caithlin Bergstedt, Robin Kelly en Kaylin Cedras; (voor) Micaela Isaacs, Caithlin Jacobs, Roche Wyngaardt en Tayla Philnallerphy. Dié span het vir New Orleans op 23 April 3-1 gewen. Die spelers vra die gemeenskap om hulle te ondersteun op 1 Mei. Die motorwassery begin om 09:00. FOTO: DAAN WILLIAMS

Moet ek my besigheid registreer? DAVID MALHERBE

Beplan jy om ’n besigheid te begin? Dan is my raad om dit so eenvoudig moontlik te hou. Dit verg vasbyt en harde werk om ’n besigheid op die been te bring. Daarom wil jy nie onnodige werk en onkoste aangaan nie.

PERSOONLIKE DIENSTE

Spesiale dienste

SPYSENIERING & LOKALE 1401

DECKSTER'S CATERING, DéCOR / HIRING. Menu's from R130.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. (Ielaahm or Rene.) 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za KINDERVERMAAK 1405

JUMPING CASTLES & WATERSLIDES We deliver, erect & collect. 072 411 6416 ALGEMENE & HUISDIENSTE

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP

La Petite Ferme kry groen lig by Amerikaanse toeriste

3075

AANBOD AAN BAKKIE EN MOTOR eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak/SMS/Pcm/Whatsapp 084 844 0000.

KRUIEKENNER

ELEKTRIES 1810

HERSTEL BY DIE HUIS Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene, tuimeldr. en mikrogolfoonde. 071 755 3390.

Tog vind ek dikwels dat mense wat my nader vir raad met hul nuwe besighede juis die moeiliker roete volg. Nog voordat hulle begin, registreer hulle ’n maatskappy of korporasie sonder dat hulle besef watter ekstra werk en kostes dit gaan meebring. Wanneer jou besigheid as ’n maatskappy of korporasie geregistreer is, is een van die vereistes dat ge-ouditeerde finansiële state jaarliks aan SARS en die Registrateur van Maatskappye gelewer word. Dit beteken dat die besigheid eerstens ’n rekenmeester moet hê wat by ’n professionele liggaam geregistreer is en oor sekere kwalifikasies beskik. Tweedens moet die meeste maatskappye se boeke jaarliks geoudit word voordat dit na SARS en die Registrateur van Maatskappye gaan. Die rede hoekom voornemende besigheidseienaars dikwels hul besighede so

gou registreer, is omdat hulle hoop om daardeur makliker finansiering en groot kontrakte te kry. Ongelukkig is dit nie al wat tel is nie. Die heel belangrikste is om eerstens die besigheid aan die gang te kry en ’n klomp kleiner projekte suksesvol te voltooi voordat jy kan probeer om groter projekte aan te pak. Sag 4:10 sê: “Moenie die dag van klein dingetjies gering ag nie.” Ons wil almal graag suksesvol wees, maar onthou dit is net in die woordeboek waar sukses voor werk kom. Dit is vorige suksesse wat sal meehelp dat groter projekte in die toekoms aan jou onderneming toevertrou kan word; nie in die eerste plek die maatskappyregistrasie nie. Wanneer jou besigheid groot genoeg is en jy dit kan bekostig om ’n rekenmeester of ouditeur te betaal, dan kan jy registrasie oorweeg. Let wel dat ek nie goeie boekhouding van die begin van jou besigheid af ontmoedig nie, inteendeel, dit is uiters belangrik. Maar om jou nuwe besigheid aanvanklik as ’n eenmansaak te bedryf kan jou duisende rande spaar, net omdat ’n eenmansaak aan baie minder duur wetsvereistes hoef te voldoen as ’n maatskappy of korporasie.

1435

TESTIMONIAL

I am Chane Jacobs 48 years old, and I want to thank Mama Kim who helped me with my financial, love and business problems. Mama Kim gave me the holy oil and stick which helped me with all my problems. I am no longer in debt, I opened a business and we are one big happy family now. I can't thank Mama enough, call her on 071 165 1897 X1PXJKQD-ES070415

Die gewilde toerisme-webblad, Tourism Update, het sy lesers onlangs gevra om produkte te lys wat nommerpas is vir die Amerikaanse mark, en die uitslag was ’n verstommende 40 verskillende produk-idees. Hierdie idees is aan ’n beoordelingspaneel in die VSA voorgelê wat dit verminder het tot die sewe gewildste produkte, en La Petite Ferme in Franschhoek is een daarvan. La Petite Ferme bestaan uit vierster-verblyf, ’n restaurant en wynplaas teen die hange van die Franschhoek-berge. Die restaurant, wat deur die Dendy-gesin bedryf word, is bekend vir sy uitmuntende kontreikos. Van die personeel is reeds 30 jaar

lank betrokke en dra grootliks by tot La Petite Ferme se warm en persoonlike diens. Mark Dendy, die eienaar, maak ook reeds 20 jaar lank bekroonde wyn hier, soos die vlagskip-merlot, en sy intieme keldertoere maak van La Petite Ferme ’n baie gesogte bestemming. Hierdie jongste erkenning volg kort op die hakke van Franschhoek se aanwysing as ’n lid van die The Délice Network of Good Food Cities of the World. Délice is ’n internasionale netwerk van stede en dorpe wat ten doel het die bevordering van die voordele van kulinêre uitnemendheid en puik kos.


Dinsdag 28 April 2015

Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om hierdie welsyn- en gemeenskapsorganisasies te help. Hier is ’n lys van hul belangrikste behoeftes: ) Stellenbosch Nagskuiling: Ingemaakte (blikkies-) of vars groente, enige droë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood, badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om daagliks sop te skenk. Dit kan bevrore of vars wees. Skakel 0 021 886 6173

General - Algemeen

Also at HYPERMARKETS PnP Bulk Beef Brisket Bone in

56

R

Per kg

49

R

) Safe House Stellenbosch: Benodig dringend babaweggooidoeke, babaseep, -sjampoe en -klere, vroue- en kinderklere, pajamas en sokkies. Vir die kombuis: rys, melkpoeier of langlewemelk, kookolie, suiker, pasta, koffie en tee. Algemeen: waspoeier vir outomatiese wasmasjien, Handy Andy, Jik, Domestos en opwasmiddel vir skottelgoed. Vaardigheidsklasse: hekelpenne, hekelgare, asook skryfbehoeftes soos verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte. Vroue van die gemeenskap word versoek om asseblief hul talente, stokperdjies, kennis en vaardighede met die inwoners te kom deel. Skakel 0 021 883 2574

) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmeer, vars groente, tweedehandse klere en meubels. Skakel 0 021 889 9555 of 072 888 7188

1890

Clover The One 1% Low Fat Fresh Milk 2 Litre

BUY 2 FOR

SAVE 11.80

19

32

79

90

3990

Kellogg’s Corn Flakes 1kg Family Pack

CELEBRATE WITH PRICE DEMOCRACY FOR ALL

20

R

SAVE R5

1790

Cadbury Crunchie, Lunch Bar, P.S. or Tempo Chocolate Bars Assorted 50g (Excluding Man Size)

BUY ANY 4 FOR

Nola Mayonnaise Assorted 750 - 780g Each

BUY ANY 4 FOR SAVE 3.60

SAVE R4

17

SAVE R4

24 43

R

Royco Gravy Assorted 32g

90

Nestlé Hot Chocolate 500g

SAVE R11

12 50

PnP Golden Delicious, Starking or Granny Smith Apples 4s Each

4290

Twinsaver 2 Ply Luxury Toilet Tissue 9s Assorted Per Pack

+

PnP Golden Delicious, Granny Smith, Royal Gala , Starking, Fuji or Braeburn Apples 1.5kg Each

8

90

Mrs H.S.Ball’s Chutney Assorted 470g Each

Equates to 38.90 for 2kg

15

Douwe Egberts Instant Coffee Assorted (Excluding Decaf) 200g Each

SA’s 21st

SAVE R9

R

Fillets 4s or 18s Per kg

PnP Milk Tart 20cm

Rama Original Margarine 500g Brick

R

) Kayamandi-traumakamer: Matrasse (driekwart- en enkelbed-), waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetgerei, tweedehandse klere en onderklere, kos, toiletware en skoonmaakmiddels. Bel me. Bakubaku, 0 074 717 9676 of 0 021 889 7686, of Mary, 0 083 945 5811

) GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0-3 jaar) en bababenodigdhede vir 13 tienermammas in hul sorg, asook meisieklere (9-10 jaar). Vir meer inligting: Chanene van As 0 082 890 8616.

PnP Mixed Beef and Ostrich Mince Per kg

90

) ACVV Stellenbosch: Niebederfbare kos, toiletware. Weggooidoeke vir volwassenes en babas. Klere, skoene, warm komberse, kombuisartikels, gordyne, beddegoed. Herwinningsmateriaal en veral papier. Die ACVV kan artikels by huise kom oplaai. Skakel 0 021 887 6959

) Stellenbosch-hospies: Koffie, tee en warmsjokoladepoeier (hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte), opvoedkundige en ander speletjies soos ’n domino-, dambord- en skaakstel, “stresballe”, rekbande en wolnaalde of breipenne, asook manspajamas en -skoene, kinderklere, komberse en kussings met kussingslope. V Find cheap material in our great selection of books and pictures in our many magazines at the Hospice Shop in Borcherd Street, open weekdays until 16:45 and on Saturdays. Your purchases help fund the services Stellenbosch Hospice provides for over 1 000 patients. Contact 0 021 886 5994

49

PnP Fresh Skinless 95 Chicken Breast

Selected products on this page have been styled for photography

) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asook bruikbare produkte vir kospakkies. Skakel 0 021 886 8986 of 0 071 322 0747

) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum: Ons benodig ’n naaldwerk-vrywilliger wat herstelwerk aan kinders se klere kan doen. Goeie tweedehandse klere word benodig vir ’n gemeenskap-kleinsakeprojek. Nie-bederfbare kruideniersware is baie welkom. Vir navrae: 0 021 886 6216

7

FRESH

BEST BUY

) Huis Horison: Toiletware en bestanddele vir kermis, bv. meel, suiker, kondensmelk, olie, versiersuiker; materiaal, kant, wol, ens. vir die handwerkafdeling; vrywilligers wat hou van naaldwerk om te help by handwerk en/of om artikels af te werk. Skakel 0 021 887 5080

) Kindersorg SA Stellenbosch: Ons soek tweedehandse klere, nie-bederfbare voedsel, meubels, huishoudelike ware en drie baba-karstoeltjies. Skakel 0 021 887 2816

Stellenbosch Gazette

BUY BOTH FOR

5790

95

PnP Red, Green or Yellow Kids Apples 1kg Each

Skip Intelligent Auto Washing Powder 2kg and 1kg Flexi Bag

BEATING LAST YEAR’S PRICE

PRICES VALID 28 APRIL - 3 MAY 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN WESTERN CAPE

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores. Buy-aid cards not accepted at Strand street. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

Buy aid WELCOME

Don’t pay a cent more than you have to. See terms and conditions at www.picknpay.co.za/brandmatch

1191899_390x194


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 17 • Dinsdag 28 April 2015 | Tel. 021 887 2840

Let’s Play-ster blink uit in tennis en atletiek Carl is vroeër die jaar gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in Gaborone, Botswana, by die Afrika junior-tenniskampioenskap. Hy was die enigste o. 12-seun in

die land wat gekies is om saam met die span te gaan. Hy wen die enkelspel sowel as die dubbelspel in sy afdeling. Hy neem deel aan die Boland o. 13tennisproewe en word gekies as Boland se nommer een o. 13, al is hy nog o. 12. Hy het Boland verteenwoordig by die interprovinsiale tennistoernooi in Bloemfontein van 20-23 Maart. By die interprovinsiale week in Bloemfontein is hy vir die Suid-Afrikaanse skolespan wat later vanjaar in Amerika gaan toer, gekies. Carl is ook ’n uitstekende atleet en het Boland-kleure verwerf in die 1 200 m in ’n tyd van 3:44. Hy is ook lid van die Wes-Kaapse span. V Die Let’s Play-kompetisie word in samewerking met SuperSport aangebied. Al wat jy moet doen om hieraan deel te neem, is om jou nominasie met volledige besonderhede en ’n hoë resolusiefoto te stuur na raymond.willemse@eikestadnuus.com Daar word elke maand ’n wenner aangewys en in November ’n jaarwenner wat dan ook om die nasionale titel meeding. Groot pryse is deurgaans op die spel. Nominasies vir April se Let’s Play Sportster kan gestuur word na bostaande adres.

Die Varsitybeker se Dream Team het verlede week in ’n wedstryd teen die Junior Springbokke op die Danie Craven-stadion puik vertoon. Die jonk Bokkies moes sweet vir die uiteindelike oorwinning van 31-24. Hier is Jean-Paul Lewis, wat vir die Maties vleuel speel, in aksie met die bal terwyl ’n Junior Bok hom probeer keer. FOTO: THYS LOMBARD

Sportbrokkies EVERGREENS Die rugbyklub Evergreens Vlottenburg oefen Dinsdae en Donderdae vanaf 18:00 tot 19:30 by die Vlottenburg Primêre Skool. Kontak vir Leon Krediet 0 060 774 9429 of Vernon Fortuin 0 083 978 6923 vir meer inligting. VAN DER STEL-RUGBY Die Van der Stel-rugbyklub oefen Dinsdae en Donderdae by die klub se rugbyvelde om 18:30. Almal is welkom. Kontak Adam Wagner by 0 073 851 3477 of Charles Williams 0 084 596 5102. CORONATIONS Coronations-rugbyklub oefen Dinsdae en Donderdae om 19:00 by Idasvallei-sportterrein.

Carl Roothman is Let’s Play se Sportster vir Maart.

Bel Jerado Hendricks by 0 078 597 6156. BLAKES-RUGBY Blakes-rugbyklub oefen elke Dinsdag en Donderdag vanaf 19:00 op Cloetesville se sportterrein. Vir verdere navrae bel Christie Noble by 0 073 272 7103. PNIEL VILLAGERS Die Pniel Villagers-rugbyklub oefen Dinsdae en Donderdae van 19:00 tot 21:00 by die Pniel-sportterrein. Vir meer inligting bel Winston Stubbs by 0 071 567 1273. EXCELSIORS Excelsiors RFC oefen Maandae en Woensdae om 18:45 by Cloetesville-sportterrein. Vir verdere be-

99

88

R

R

CHEERS TO JOLLY GOOD SAVINGS

BEST BUY

54

R

Olof Bergh Brandy 750ml

Black & White Whisky750ml

Wellington VO Brandy 750ml

88

sonderhede bel Roy Davidse 0 078 657 4305 of John Noble 0 072 471 6349. BLAKES-NETBAL Alle oud- en nuwe spelers word genooi om die Blakes-netbalklub se oefeninge Dinsdae en Donderdae by te woon van 17:30 tot 19:30. Vir meer inligting bel Audrey Van Wyk 0 072 157 6466 of Farren Christians 0 082 388 5812. VAN DER STEL-NETBAL Die Van der Stel Netbalklub oefen elke Dinsdag en Donderdag van 18:00 tot 20:00 by Bloemhof Hoërskool. Die klub is oop vir Hoërskool kinders en senior spelers. Kontak Freda Kemp by 0 082 523 0785 of 2 fkemp64@ gmail.com.

R

1 Litre

79

R

Le Royal Brandy 750ml

Per Pack

150

R Savanna Dry, Light or Dark Cider Non-returnable Bottles 6 x 330ml

PRICES VALID 30 APRIL - 3 MAY 2015 AT PICK N PAY LIQUOR STORES LANGEBAAN, MALMESBURY, VREDENBURG, DURBANVILLE, STELLENBOSCH SQUARE, SABLE SQUARE, FRANSCHHOEK, BIG BAY AND CERES STORES ONLY

Liquor not for sale on Sundays at Malmesbury, Wellington, Stellenbosch Square or Franschhoek Liquor. www.picknpay.co.za. Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

Castle Lager Non-returnable Bottles 24 x 340ml or Cans 24 x 330ml Per Case

56

R

Redd’s Original Apple Ale Cans 440ml Per Pack

Magnum Cream Liqueur 1 Litre

Multiply members earn up to 10x your points when shopping at Pick n Pay. To activate your benefit, visit momentum.co.za/multiply. Terms and conditions apply.

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

129

R

1193246_100 x 260

Carl Roothman is Let’s Play se Sportster vir Maart.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.