Swartlandgazettest 20150428

Page 1

Swartland

X1Q0VLRR-ST280415

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT

nuus@swartlandgazette.com bolandgazette.co.za

Year 13 • 28 April 2015 | Tel. 022 482 3817

Speel­ speel oorlog Die agtste Tippmann-uitdaging in verfbal-oorlogspeletjies is Sondag in die Bloekombos aan die bokant van Hoërskool Swartland op Malmesbury gehou. Deelnemers het hoofsaaklik van die Kaapse Skiereiland gekom en is opgedeel in die Werewolves- en Vampires-spanne wat mekaar die stryd aangesê het. Sien nog foto’s op bladsy 12. FOTO: LIZETTE SMIT

Plaaslike boere finaliste in Jongboer­kompetisie MALMESBURY - Twee boere vanuit die Swartland is aangewys as finaliste in die gewilde Jongboer van die Jaar-kompetisie.

Gert Claassen, wat boer op die plaas Windheuwel buite Malmesbury, asook PW Steinberg van die plaas Dreammaker Fruits Pty (Ltd) op Porterville, is twee van die vyf jongboere wat dit gaan uitspook om die titel as Agri Wes-Kaap en Santam Landbou se Wes-Kaap Jongboer van die Jaar. Die finaliste is almal deur ’n beoordelingspaneel van kundiges binne die landbousektor aangewys. Gert boer met onder meer koring, gars, kanola, druiwe en grootvee. Die plaas het ook ’n aartappelmoerproduksie-eenheid op droëland en ’n sitrus-ontwikkeling wat in 2016 gaan afskop. Volgens Gert verwag hy talle uitdagings met die sitrus-ontwikkeling, maar glo ook dat dit talle geleenthede skep. Luidens ’n verklaring deur Agri

Wes-Kaap streef Gert na ’n gediversifiseerde eenheid wat risiko bestuurbaar maak om groei te bewerkstellig. “Maar meer as dit is my toekomsvisie om saam met my seun en die res van my gesin ’n trotse en standvastige eenheid te bou en lekker te boer.” Hy sê jong boere is die wortels van die landboubedryf. Hy het aan die Gazette gesê hy dink dit is nodig dat jong boere oral erkenning moet kry, veral wanneer daar hard gewerk is en die verskil gesien kan word. PW boer net buite Porterville met bloubessies, swartbessies en frambose op die Swartland se eerste groot kommersiële bessieplaas. Hy is een van min produsente in die land met ervaring in die bloubessiebedryf en het al nege seisoene agter die blad. PW sê hy volg ’n aanslag van meer volhoubare biologiese en organiese boerderypraktyke om voedsel met laer residuvlakke en groter nutriëntdigtheid te produseer. “Ek is beginselvas oor volhoubare landbou. Ek

PW Steinberg van Piketberg.FOTO: VERSKAF

Gert Claassen van Malmesbury.

wyk nie sommer af as ek genoeg inligting het dat my denkrigting reg is nie,” sê hy. Volgens PW is die jong boer soveel

belangriker in die landbou as in enige ander bedryf vanweë die riskante klimaatsfaktore en politieke onstabiliteit wat landbou betref. “Ons jong

Dames sneaker

Dames stewel

Jeep Chino’s

R140

R299

Was R520

Nou vanaf R260

Dames leerbaadjie

Dames baadjie

Vanaf

R299

R350

Geldig tot 2 Mei 2015

Van's boot

boere moet blootstelling en erkenning kry vir wat hulle in ’n onstabiele politieke omgewing doen om te wys dat daar steeds hoop en sukses in die landbou is.” Hy was baie verbaas om te hoor hy is ’n finalis, aangesien daar volgens hom baie goeie jong boere is wat soveel het om te bied, sê hy aan die Gazette. Volgens hom het hy besluit om in te skryf vir erkenning omdat hy glo kommersiële bessieboerdery is plaaslik nog redelik onbekend. Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, het die vyf finaliste gelukgewens. Hy sê dit is die jong boere wat met fokus, entrepreneursvernuf en passie vir die natuur die landbousektor van die provinsie en die land die toekoms in gaan neem. Die provinsiale wenner sal op 27 Mei tydens ’n galageleentheid in Durbanville aangewys word en sal die Wes-Kaap in die nasionale Agri SA Toyota Jongboer van die Jaar-kompetisie verteenwoordig.

50% af

Triue vanaf

R120

R599

ECKO HOODIES

R599

MALMESBURY 022 487 2356

RCS fasiliteite beskikbaar Lay-buy vir 3 maande

KOOPBEWYSE BESKIKBAAR bevestig 000000-ST280415


2

News - Nuus

Swartland Gazette

Woon vergadering oor windplase by MOORREESBURG - Die konsep omgewingsimpakverslag (OIE) waarvolgens 40 windturbines 4 km buite Moorreesburg beoog word, is nou beskikbaar vir kommentaar. Die Gazette het op 14 Februarie 2014 berig oor die beoogde windplaas waarvan die omgewingsimpakevalueringsproses (OIE) in Mei 2011 reeds afgeskop het. Altesaam 40 windturbines met ’n individuele kapasiteit van tot 3,5 megawatt, word op gedeeltes van die plase Zwartfontein, Biesjesfontein en Hartebeesfontein voorgestel. Willie Liebenberg van Moorreesburg Landbouvereniging, het destyds aan die Gazette gesê ontwikkeling is goed en die vereniging het geen spesifieke besware teen die aanleg nie. ’n Alternatief van 25 windturbines word ook oorweeg. Die kommersiële energie-fasiliteit is

deur IE Moorreesburg Wind voorgestel. Wind is ’n gesamentlike onderneming tussen INCA Energy en juwi Renewable Energies. Die konsepomgewingsimpakverslag is 10 April beskikbaar gestel vir kommentaar tot 21 Mei. Die verslag is by die kantoor van die Weskus distriksmunisipaliteit, die Moorreesburg-biblioteek, asook op die webblad van die omgewingskonsultante, SavannahSa beskikbaar. Indien kommentaar gelewer wil word, kan Shawn Johnston by Sustainable Futures SA gebel word by 083 325 9965 of e-pos hom by swjohnston@mweb. co.za om uit te vind hoe om te registreer. Die finale verslag waarin al die kommentaar oorweeg en ondersoek sal word, sal hierna aan die departement van omgewingsake gestuur word vir oorweging. ’n Inligtingsvergadering vind op 13 Mei om 18:00 in die Moorreesburg stadsaal se sysaal plaas. .

Tuesday 28 April 2015

Nuwe voorsitter verkies

LANDBOUVERENIGING HOU ALGEMENE JAARVERGADERING:Die gewilde ekonoom, dr. Roelof Botha, het verlede Dinsdagaand lede en besoekers toegespreek oor die volhoubaarheid van landbou in die lig van die huidige ongunstige politieke en ekonomiese klimaat by Malmesbury Landbouvereniging se algemene jaarvergadering. Carl Opperman van Agri Wes-Kaap, wat ook die geleentheid bygewoon het, het boere egter verseker dat landbou steeds ’n toekoms in die land het. Die organisasie het ook belowe om nie weg te stap van die regering se onsekere beleidsvoorstelle rondom grondhervorming nie, maar dat hul insette en bydraes sal lewer om te verseker dat grondhervorming op ’n geordende manier sal plaasvind. Koot Claassen, voormalige voorsitter van Mpumalanga Landbou en ’n voorste mielieboer van Delmas, is verkies as dié landbouverening se nuwe voorsitter. Van links staan Liam Viljoen, dr. Roelof Botha, die hoofspreker en gewilde ekonoom, Koot Claassen, nuwe voorsitter van Malmesbury Landbouvereniging en Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap. ................................................................................... FOTO: CHARLOTTE LESCH

Nutec / Wendy S P E C I A L

from R50 3x6 Nutec R9 000

OPTION 1: BRING OWN CONTAINER AND FILL UP OPTION 2: BUY CONTAINER FROM US AND FILL UP

3x6 Wendy House R7 500 kontant / afbetaling welkom 021 829 0519 / 074 291 6243 • fax: 086 776 3923 nutecspecial@gmail.com X1PYG6H9-ST140415

Swartland

SANDS

Die spertye vir ons uitgawe van 5 Mei het weens die langnaweek verander. Die spertye vir die Gazette van 5 Mei is:

OPENING 1 MAY 2015 (ON PUBLIC HOLIDAY)

BUSINESS HOURS: MON – THURS 9AM TO 6PM FRIDAYS 9AM TO 5PM SATURDAYS 9AM TO 1PM

Advertensies Donderdag 30 April om 10:00

OLYVENHOEK SANDMYN Kalbaskraal *Bousand 021 975 6968

Bel ons kantoor by 022 482 3817 vir enige navrae

REDWORKS 79089/E

VISIT US: OTTOCHEM JOLLY JACKS CENTRE, OPPOSITE THE TAXI RANK WESFLEUR CIRCLE, ATLANTIS TEL. 083 785 0536 EMAIL: ATLANTIS@OTTOCHEM.CO.ZA

MANY MORE PRODUCTS!!!

VAATJIE SANDMYN Melkbos *Gesifte bousand *Vulsand

000000-ST280415

000001-ST030315

First Prize

R1.5 MILLION R1 000 BUY IN

N AT I O N A L T O U R N A M E N T First Prize

R500 000 R100 BUY IN

24 MARCH - 9 MAY 2015

THE HEAT IS ON

NATIONAL FINALS AT SUN CITY R100 BUY-IN HEATS TAKE PLACE TUESDAY TO SATURDAY BETWEEN 19H00 AND 21H00, R1000 BUY-IN TAKES PLACE BETWEEN 21H00 AND 22H00. WEEKLY FINALS WILL TAKE PLACE EVERY SUNDAY FROM 13H00. ONLY AT PARTICIPATING SUN INTERNATIONAL CASINOS.

Rules with complete offer available at the MVG Desk and suninternational.com

GOLDEN VALLEY SUPPORTS RESPONSIBLE GAMBLING. GAMBLING FOR PERSONS 18 YEARS AND OLDER. WINNERS KNOW WHEN TO STOP. NATIONAL RESPONSIBLE GAMBLING TOLL-FREE COUNSELLING LINE 0800 006 008. SUN INTERNATIONAL CASINOS ARE LICENSED CASINOS.


Dinsdag 28 April 2015

News - Nuus

ar t la nd

VIR NUUS SKAKEL

Sw

Planne om dorp met kameras te beveilig gedemonstreer

3

Swartland Gazette

021 482 3817

MALMESBURY - Dis nie Big Brother nie, maar die sekuriteitskameras wat op strategiese plekke op die dorp opgerig is, sal waardevolle inligting verskaf wanneer nodig.

Teen die einde van die maand sal daar na verwagting drie moderne sekuriteitskameras opgerig wees wat vir eers hoofsaaklik die ingange van die dorp monitor. Pieter-André van der Westhuizen het verlede Dinsdag by die Malmesbury-sakekamer se ledevergadering verduidelik hoe inwoners of ondernemings sekuriteitskameras kan koop wat by die netwerk kan inskakel mits die kamera natuurlik versoenbaar met die netwerk is. “Ek is verantwoordelik vir my eie veiligheid,” het hy die gehoor herinner.

Mahindra Bolero 2.5 Turbo Diesel Vanaf

GOODWOOD

R142 995 Sakekamerlede kon verlede Dinsdagaand kyk hoe voertuie oor die Voortrekker-/Bokomoweg-oorgange ry soos dit op daardie tydstip gebeur het met behulp van ’n nuwe sekuriteitskamera wat die ingang van daardie deel van die dorp monitor. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Die sekuriteitskamera het ook ’n opneemfunksie sodat daar na die middagverkeer gekyk kon word.

Die sekuriteitskameranetwerk is ’n inisiatief van die Malmesbury-sakekamer en inwoners en ondernemings word aangemoedig om daarby aan te sluit. Die kameras werk met koordlose en infrarooi-tegnologie wat nie deur kragonderbrekings of stikdonkerte beïnvloed sal word nie. Die doel van die kameras is nie om motoriste se spoed of verkeersoortredings te monitor nie, maar om die straat te monitor. Die kameras sal na verwagting gebruik kan word om te sien in watter rigting gesteelde voertuie die dorp verlaat het of om vas te stel wat presies tydens ’n botsing gebeur het. Inwoners wat ook kameras wil aan-

skaf, sal die straat waarin hulle woon of straat waar ’n onderneming geleë is, kan monitor. Op die oomblik word opnames vir slegs twee dae gehou aangesien die verwagting is daar sal nie nodigheid wees om dit vir ’n langer tydperk te hou nie. Die projek is tans in sy kinderskoene en inligting is op ’n sentrale rekenaarbediener beskikbaar, maar die moontlikheid van ’n bemande kantoor in die toekoms word nie uitgesluit nie. Vrae uit die gehoor het gefokus op die regsintegriteit van die kameras en tot watter mate beeldmateriaal wat deur sodanige kameras opgeneem word,in ’n hof toegelaat sal word.

Mahindra Scorpio Turbo Diesel Vanaf

R164 995 224 Voortrekkerweg, Goodwood, 7460 Telefoon: 021 591 5264 | www.benba.co.za 000000-ST210415

VINPRO/WINETECH INLIGTINGSDAG OP MALMESBURY:Die jaarlikse Streeksinligtingsdag vir die

Swartland-area het Woensdag by die Swartland Wynkelder plaasgevind. ’n Beheerstrategie vir weerstandbiedende onkruid, dekgewasverbouing, bioroking met dekgewasse en opsies is onder meer bespreek. Van links staan die sprekers van die dag: Johan Fourie (LNR-Nietvoorbij); André Erasmus (Terason); Neil Kruger (Terason) en Jaco Kellerman (Barenbrug). FOTO: CHARLOTTE LESCH

H

Burgstraat 3, Malmesbury Tel: 022 482 1298

andwerk

hoekie

Katia Cotton Jeans R56 per bal

Ma. - Vr.: 08:30 VM - 05:00 NM. Sat.: 08:30 VM - 01:00 NM.

2de Mei is “Yarn shop day”

Katia Tempera R62 per bal

Katia Cotton Stretch R50

Katia Tropic R67 per bal

per bal

000000-ST280415


Malmesbury

Diens is ons TROTS! GROENTE EN VRUGTE: Die varste verskeidenheid groente en vrugte van goeie gehalte sal jy hier kry.

TOP SLAGHUIS: Superspar se top slaghuis spog reeds met vier Cleaver-toekennings, asook erkenning op nasionale vlak. Wees verseker van top-gehalte produkte en diens.

BLOMME: Die een stop blomme-afdeling bied nie net die mooiste, varste blomme nie, maar bekwame personeel om jou by te staan.

KASSIERE: Word ontvang deur vriendelike en flink kassiere en pakkers wat jou inkopies tot by jou motor bring.

TOPS: Tops, Superspar se drankwinkel bied 'n wye reeks met mededingende pryse

SUPERSPAR TOT U DIENS: 'n Skoon winkel, 'n veilige omgewing en afleweringsdiens tot by die deur kan verwag word ONTVANGS: Altyd akkuraat, verseker kwaliteit en behartig deur flink personeel wat op hul voete kan dink.

BAKKERY-SPAN: Geniet 'n wye reeks vars gebakte produkte

TOPBESTUUR: Altyd tot u diens. Welkom by Superspar op Malmesbury

MOMENTS: Ontspan by Moments waar jy waarde vir jou geld kry.

DELI EN WARM KOS: Die presterende afdeling wat spog met 'n string toekennings, bied 'n verskeidenheid produkte en smaaklike disse wat jy nie sal kan weerstaan nie. X1Q14J75-ST280415


Tuesday 28 April 2015

Geen rede tot kommer, sê boere CHARLOTTE LESCH MALMESBURY - Boere in die Swartland is nog nie bekommerd oor die reën wat nog nie geval het nie, hoewel sommige boere al begin koring saai het. Die damme is volgens die departement van water en sanitasie aansienlik leër teenoor verlede jaar se syfers. Die Bergrivier is volgens 20 April se metings 56,31% vol teenoor verlede jaar se 89,3% dieselfde tyd. Die Voëlvleidam is tans 48% vol teenoor verlede jaar se 61%. Die Misverstanddam buite Moorreesburg is egter 77% vol. Johan de Lange, landboukundige van Kaap Agri sê dit is nog baie vroeg in die seisoen om bekommerd te wees en dat dit nie so ongewoon is om geen reën gedurende die eerste helfte van April te ervaar nie. Baie boere in die Swartland het reeds weiding gesaai, terwyl sommige produsente hier en daar begin koring saai het. Koot Claassen, voorsitter van Malmesbury Landbouvereniging sê dit is te vroeg om nou al bekommerd te wees, hoewel dit baie gaaf sal wees indien dit sou reën. Baie boere is dit eens dat hulle nou weiding in die droogte moet saai wat beteken dat die grond harder as gewoonlik is, maar dit nie onmoontlik is nie. Hoe vroeër dit reën, hoe vroeër is daar weiding. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerburo het dit verlede jaar sowat 25 mm tot 50 mm gedurende April in die omgewing van die Swartland gereën, terwyl daar vanjaar nog niks geval het nie. De Lange sê verder die El ñino-klimaatsverskynsel wat dui op ’n laer as normale reënval en hoër as normale temperature in SuidAfrika se somerreënvalstreke, gewoonlik baie reën in die winterreënvalstreke voorspel. Geen reën word deur die weerburo vir hierdie week in die omgewing van die Swartland voorspel nie.

Kerkdienste Malmesbury Methodist Church of SA in St Thomas Street, 09:15 Sunday worship service; 08:15 Sunday school and Bible studies on Wednesday evenings. Rev John Beck at 022 482 3623. Dynamic Love Fellowship se dienste het weer hervat op die 24ste Mei om 17:30 by die Mount Royal se konferensiegeriewe. Vir meer inligting kontak ons kantoor by 022 487 3233 (Maandae tot Donderdae vanaf 08:00 tot 14:00) Christ Embassy Malmesbury service on Sundays at 09:30, 24 Nywerheidssingel No 2 in the industrial area. Contact 021 447 2004 or 076 971 2485 for more information. House of Prayer in Malmesbury, dienste Sondae by Tortelduifstraat 46 in Wesbank om 19:30. Kontak Hein Marais by 072 170 9766 of e-pos heinmarais@gmail.com. AGS Corpus Christi Malmesbury se Sondagoggenddiens vind op 3 Mei om 09:30 plaas met prediker Past. Piet Smit. Die tema is vergifnis. Nagmaal word bedien. Geen aanddiens. Navrae: 073 447 2902

News - Nuus

Swartland Gazette

5


6

Letters - Briewe

Swartland Gazette

Lusmaker vir die Hemel

Projekte om veiliger te wees “Ek is verantwoordelik vir my eie veiligheid.” Dit is die woorde wat in die geheue bly vassteek na die Malmesbury Sakekamer se maandelikse vergadering. Pieter-André van der Westhuijzen, een van die gassprekers by die geleentheid, het lede vertel van die nuwe sekuriteitskameras wat op strategiese plekke in die dorp geïnstalleer is. Die kameras is die inisiatief van die sakekamer met die doel om die gemeenskap te beveilig. Inwoners word ook aangemoedig om by dié projek in te koop sodat soveel strate as moontlik bewaak kan word. Aan die een kant is dit kommerwekkend dat ons in ’n tyd leef waar misdaad in so ’n mate buite beheer geraak het dat kameras op strate nodig geword het. Aan die ander kant is dit verblydend dat ons in ’n gemeenskap woon waar daar progressiewe mense is wat inisiatief en leiding neem en nie die verantwoordelikheid vir ons veiligheid slegs in die owerhede se hande laat nie. Dit is belangrik dat enige beveiligingsprojek ten volle ondersteun moet word omdat ons almal op die lange duur daarby sal baat. Of dit ’n buurtwag of informele patrollies deur besorgde inwoners of ’n gesofistikeerde kameranetwerk is, dit is die moeite werd om ons volle gewig daarby in te gooi. Daar sal altyd opportunistiese en georganiseerdemisdaadweesendis’nuitdagingvirowerhede om ’n stappie voor die golf van misdaad te bly, maar misdadigers moet weet dat mense hier poog om hul “werk” moeilik te maak.

Tuesday 28 April 2015

PASTOOR PIET SMIT

VLV STAP VIR GOEIE DOEL:Lede van Malmesbury se Vroue Landbouvereniging gaan vroeg Woensdagoggend

29 April saam met vroue reg oor die wêreld ’n roete stap as deel van die internasionale “Women Walk the World”-inisiatief. Dit is die vierde agtereenvolgende jaar dat vroue wêreldwyd staproetes stap ter bewusmaking van behoeftige vroue wat oral in die wêreld in die landboubedryf werk. Die organisaniseerders van die inisiatief, Geassosieerde Landbouvroue van die Wêreld, gee op dié wyse ’n stem aan daardie vroue om gehoor en gehelp te word. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Media meets communicators ANNETTE THERON A communication summit was hosted at the Victoria Hall in Caledon on Wednesday morning by the Western Cape, Department of Local Government. The purpose of the session was to provide members of the media with a platform to engage with local and provincial communication officials.

Caitlin Dreyer, head of communications for the department, said drastic budget cuts had been made but it is still their aim to communicate effectively with the public through on-going campaigns. Lively discussions ensued and the need for a further discussion session will be confirmed soonest in order to build, grow and maintain a good relationship with all sectors of the media.

From left are Thea Nefdt, communication officer from Overberg District Municipality, Hugo Geldenhuys, communication official from Theewaterskloof Municipality and Ilse Loock, Swartland public relations manager.

Die Bybel leer ons ons moet die dinge bedink wat daar bo is (Kol. 3:2). Kom ons gebruik bietjie ons verbeelding en ek en jy gaan vir ’n wandeling in die hemel. Ons bevind ons in die Nuwe Jerusalem en ons stap langs een van sy goue strate (Open. 21:21). So kom ons by ’n bordjie waarop staan: “Koning se paleis.” Sal ons hierlangs stap? Dalk sien ons vir God buite in Sy tuin. Onthou God is lief vir ’n tuin. Hy het die eerste tuin, die Tuin van Eden gemaak. Kom ons verbeel ons, ons sien die Here in sy tuin tussen die blomme en Hy sien ons aangestap kom en moontlik sê Hy vir ons: “Haai, julle daar van die Swartland, hoe gaan dit?” Sou jy langs Paulus wou woon? Onthou Paulus is ’n bidder en staan vroeg op. Sal jy dit kan uithou langs hom? Ek weet nie van jou, maar vir my is die hemel ’n werklikheid en ek is opgewonde oor wat wag aan die ander kant! 1 Kor. 2:9 – “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ’n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.”

Liebies bo! Welgedaan aan Liebenberg Primêr se o. 13A rugbyspan! Die eindtelling van die wedstryd vlei julle, net jammer dat jul teen 16 man en tyd moes speel. Julle was manhaftig op die dag en moet voortbou op jul goeie, uitstekende spel. Aan die skeidsregter vir die wedstryd, u beslissings is deur kinders én ouers bevraagteken. Dankie aan mnr. Hennie Marais en sy afrigtingspan.

TROTSE OUER VAN LIEBIES, Malmesbury

PHOTO: ANNETTE THERON

Italiaanse pasta­kuiertjie vir VLV PORTERVILLE - By die VLV se onlangse vergadering, het Elcia de Foglio, wat met ’n Italianer getroud is, plaaslike vroue ’n “toer” gegee wat Italiaanse kos, mode, musiek en kuns betref. Sy het eerstehandse vertel oor haar besoeke aan Italië wat die vroue aan haar elke woord laat hang het, soos brokkies oor Sicilië, ’n eiland met olyf- en suurlemoenbome, bekend vir visgeregte en canneloni, en omring deur ’n helderblou see. Die suide is pastawêreld en in die noorde is dit rys, risotto en ligte rooiwyn. Napels is die huis van pizza wat oorspronklik gemaak is as platbrode met growwe sout en olyfolie. Die Italianers glo nog aan siesta (middagslapies) en dan word alles gesluit tot 16:00. Elcia en haar seun Damon het gedemonstreer hoe handgemaakte pasta met die hulp van ’n pastamasjien gemaak word. Daar is 310 vorms vir pasta: plat, pypies, kort, lank, velle, asook gestopte vorms soos ravioli en tortellini, en die name daarvan verander in elke provinsie. Daar is drie wyses van bediening: gekook met ’n sous, in sop as basis en gebak soos lasagne. Vars pasta moet glo nie met baie sous geëet word nie. Die sous kan wel met ’n stukkie brood, genoem scarpetta, geëet word. Die Porterville VLV-vroue was dit eens dit maak nie saak hoe pasta veronderstel is om geeët te word nie, lekker bly lekker!

Die leefstylkomitee saam met die gassprekers is (van links) Erna la Cock, Karen Richter, Lydia Liebenberg, Damon en Elcia de Foglio, Mary-Ann van Schalkwyk, Wena van der Merwe en Gretha Cronje.

Damon en Elcia de Foglio besig om handgemaakte pasta te maak.


Dinsdag 28 April 2015

News - Nuus

BBBEE - LEVEL 1 CONTRIBUTOR

PAINT

Plascon Wall Seal Cedar Hi-Hiding Pastel 20L 20 L White

R699

R199

TIMBER

Waterproofing + FREE membrane 5 L

Rockgrip Plaster Primer 20 L

Rockgrip 100% Roof Acrylic 20 L White

Rockgrip Pliotex Exterior 20 L White (Texture Paint)

R99,95

R649

R599

R599

Hardboard 1.2m x 2.4m

Battons 38 x 38 per l/m Wall Plates 38 x 114 per l/m Purlines 50 x 76 per l/m Rafters 50 x 152 per l/m

R6,99 R18,95 R18,95 R38,95

DOORS Deep Moulded Mixed Timber White Door (2 Panel)

Panel Door (4 Panel)

Rhino Board 6.4 mm x 1.2 m x 3 m

Sliding Door 1,8m

R6,25

140 mm

R7,99 Excl Delivery

/blok

/blok

190mm

R8,99

/blok

Duram Wall & Ceiling 20 L White

R749

R549

from

Elf Cisten & Pan

R309,95

R79

Hardwood Hardwood Stable Door D/frame 90x45

PT66

R1699 R499 BUILDING MATERIAL 90 mm

Dulux Weatherguard 20 L (selected colours)

PLUMBING AND SANWARE

Shutter Ply Board 18mm x 1.2m x 2.4m

B Grade Knottypine LIMITED STOCK & SOLD AS IS

R109,95

R9,95 /m

/length

Geyser 100 L x 400 KPA 5yr

R1899

Tile Cement 20 kg (5 & more)

R26,95/bag

PT1212

R1099

Underground Pipe 110 mm x 6 m

Glass Bricks

Less 50% on all other aluminium windows

/m

/m

PVC FITTINGS PRICES TOO LOW TO ADVERTISE.

/length

R23,95

R34,95

R539

200 L @ R3999 R139

Roof Sheets Corr. (3.9m only)

Roofsheet IBR .3mm (3m only)

R329

Double Bowl Sink 1.2m

DEAL OF THE WEEK

150 L @ R1979 R278 R749 R699 R399 ALUMINIUM WINDOWS AND DOORS

Building Blocks

7

Swartland Gazette

R22,95 each Alpine Cement 50 kg 42,5N

Corner Entry Shower Door White 900x 900mm (Quadrant Square)

R1199 Wheel Barrow Soft Wheel

(10 & more) (Cash & Carry only)

R74,95/bag

R349

Valid from Tuesday 28 April until Friday 1 April 2015 | WE BEAT ANY WRITTEN QUOTE

000000-ST280415


8

Swartland Gazette

General - Algemeen

Dinsdag 28 April 2015

HOKKIEBOKKIES: Marlene Kellerman, Mia Louw en Jana Nel van Laerskool Swart-

land is gekies om die gesogte Shiraz o. 13-meisiehokkiespan by die opkomende Boland-proewe te verteenwoordig. FOTO: CHARLOTTE LESCH Die wenners van vanjaar se Build it-sokkertoernooi is Jamaica van Illingelethu.

Build it hou agste sokkertoernooi MALMESBURY - Die jaarlikse Build it-sokkertoernooi het Saterdag, 18 April, by die Illingelethu-sportgronde plaasgevind.

KAMPIOENSWEMMERS: Jana Nel, Wihan Erasmus, Wiaan van Reenen en Jacobus Slabber (van links) het van 27 tot 29 Maart aan die Suid-Afrikaanse Swem Vlak 1 Streekskampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar.

SHIRAZ-HOKKIESPAN: Agter van links is Hans Neethling, Joshua Minnaar en Janco Meyer; (voor) Daniel Beukes en Kyler Manual (voor), wat gekies is om die Shiraz o. 13-hokkiespan vir seuns by die Boland-proewe te verteenwoordig.

Die toernooi word op nasionale vlak gehou en deur Build it geborg. Die doel van die toernooi is om sport te ondersteun, spesifiek by kinders onder die ouderdom van 13. Voorverlede Saterdag se toernooi was weer ’n groot sukses met honderde kinders wat deelgeneem het. Die wenspan was Jamaica van Illingelethu en in die tweede plek is St. Thomas Primêr van Malmesbury se sokkerspan.

St. Thomas se sokkerspan het die tweede plek in die toernooi behaal.

1 en 2 Mei )Kom geniet die Langebaan Lagoon Celebrations. Gratis toegang vir almal. Vir meer inligting, bel 022 772 1515.

1 tot 3 Mei

10 Mei

)Dit is weer tyd vir die jaarlikse Olyffees in Riebeek-Wes- en RiebeekKasteel. Moet die fees waar die voorste olywe en wyn geproe en gekoop kan word, nie misloop nie. Bel Riebeek-vallei se toerismekantoor by 022 448 1545 vir meer inligting.

)Moria-gemeente van Afrika hou ’n sangmiddag vir Moedersdag by die St Thomas-skoolsaal om 16:00. Toegang is R20 en R10 vir kinders. Navrae by pastoor Jones of mev. Liz by 073 047 8998.

9 Mei

2 Mei

)The Parlotones tree op by Buffelsfontein-wildreservaat op die R27 Weskus-pad buite Yzerfontein om 18:30 vir 20:00.

)’n Pretloop ter ondersteuning van outisme word op Malmesbury gehou. Bel Chantel Nel vir meer besonderhede by 073 107 2267.

Kaartjies kos R180. Bespreek by www.keentogo.com. Bel gerus Eldré Strydom by 082 877 6677 of e-pos haar by eldre@iloveyzer.co.za.

Xhosa-klasse ) MAVOS bied IsiXhosa-klasse gratis aan by Schoonspruit Sekondêre Skool, Dinsdae van 19:00 af. Isi Xhosa-klasse ook gratis by Bambino’s Kleuterskool, Woensdae van 19:00 af. Rekenaarklasse-inskrywings by die Mavos-kantoor op Malmesbury het 13 April begin. Navrae by Trish Worship by 022 486 4541.


Dinsdag 28 April 2015

General - Algemeen

Swartland Gazette

9

Agri Wes­Kaap spog eersdaags met nuwe webwerf MALMESBURY - Agri Wes-Kaap het Dinsdagaand gedurende Malmesbury Landbouvereniging se algemene jaarvergadering die geleentheid gebruik om hul nuwe en opgegradeerde webwerf aan lede en besoekers bekend te stel. Jeanne Boshoff, skakelbeampte van AWK, het gesê hulle het besluit om die webwerf van nuuts af te ontwikkel om die publiek en die verbruiker op ’n baie meer in-

teraktiewe wyse by die landbou te betrek. Hulle doel met die nuwe webwerf is om ’n beter begrip rondom landbou by die verbruiker te kweek om sodoende ’n positiewe ingesteldheid en steun vir die sektor te bewerkstellig. “Met die nuwe webwerf wil ons aktiewe steun aan ons produsente gee, en terselfdertyd die publiek met insig en inligting rondom landbou bemagtig. Met die

skep van ’n gefokusde gesprek rondom landbou, hoop ons om produsente se rol in voedselverskaffing, werkskepping, die samelewing en die ekonomie te benadruk,” het Boshoff gesê. Die nuwe webwerf sal teen die einde van Mei gereed wees. Agri Wes-Kaap sal die media inlig oor die nuwe webadres en wanneer dit presies gereed sal wees.

Janus en Chantal Eksteen trek binnekort saam met hul twee kinders, Leander en Alexis, na Malmesbury.

Ontmoet ’n nuwe gesin in die Swartland MALMESBURY - Van een boeregemeenskap na ’n ander.

’n Grafiese voorstelling van wat besoekers aan die webwerf kan verwag.

Meisies spog met splinternuwe skoolrokke MALMESBURY - Altesaam 96 meisieleerders van Anne Pienaar Gedenk Primêr op Jakkelsfontein buite Malmesbury, spog met splinternuwe skoolrokke. Talia Arendse, ’n onderwyseres wat verlede jaar by die skool begin werk het, vertel sy het ’n dringende behoefte aan ordentlike skooldrag raakgesien. Die vorige skooluniform van die meisies het bestaan uit ’n vlootblou rokkie en ’n hemp, maar nie almal het so ’n uniform gedra nie,” vertel Arendse. Sy sê leerders behoort trots te wees op hul skooldrag, wat nie die

geval was nie. Sy het met haar suster, Sydnese Arendse gesels oor haar idee om nuwe rokke vir die meisies te kry en die bal gedurende Junie 2014 aan die rol begin sit. Verskeie geldinsamelingsprojekte het sedertdien gevolg en goedhartige bydraes van verskillende oorde het ingestroom. Arendse bedank ook Coenie Koch van die Total Quick Shop wat ’n blikkie met die projek se naam op, by die betaalpunt geplaas het waar bydraes gemaak is. Arendse sê dit het soms nie gevoel of die projek ’n verskil gaan

maak nie, maar hulle is dankbaar vir almal se bydraes, hulp en harde werk wat bygedra het om die projek moontlik te maak. Die rokke, wat deur Reuben en Dinah Sheldon gemaak en ontwerp is, het sowat twee weke gelede aangekom. “Die meisies kon nie langer wag om hul splinternuwe rokke aan te trek nie,” voeg sy by. Die seuns is gedurende die projek ook met nuwe langbroeke en truie toegerus wat deur Warren Sandton van Sanlam se finansiële afdeling op Malmesbury moontlik gemaak is.

Heel agter staan Shenika Syster (gr. 7) en Leigh-Jade Hendricks (gr. 4) met Tiffany Filander (gr. 6), Lizadia Witbooi (gr. 3) en Annereen Solomons (gr. 5) van links na regs in die middel en Esné Willemse (gr. 2), Gevandré Kruger (gr. 1) heel voor. Talia Arendse, die onderwyseres van Anne Pienaar Gedenk Primêr staan by hulle, wat met die inisiatief om nuwe skoolrokke te laat maak, vorendag gekom het. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Dié keer is dit Kroonstad wat Janus Eksteen(30), oorspronklik gebore op Welkom, verruil vir die Swartland. Die omgewing is egter nie so onbekend vir hom nie. Familiewortels is reeds diep op Malmesbury gevestig met sy oupa, Vandeers Eksteen wat op die dorp gebly het. Janus en sy vier susters, waarvan een sy tweelingsuster is, het as kinders op ’n plaas tussen Welkom en Theunissen in die Vrystaat groot geword. Hoewel hy hotelbestuur ná skool in die Kaap studeer het, het die liefde vir die landbou egter nooit verdwyn nie. Hy is kort na sy studies vir ’n geruime tyd Europa toe. Hier het hy op plase gewerk en onder meer gif gespuit en presisie-boerderytoerusting installeer. Dit is dié ondervinding wat hom aan die bedryf bekend gestel het. Min het hy geweet die saadjie vir die begin van ’n loopbaan in die bedryf van presisieboerdery is inderwaarheid oor die water geplant. Hy het sy spuitlisensie oorsee verwerf en kort daarna teruggekeer na Suid-Afrika waar hy ’n kleinskaalse veevoer-besigheid besit het en vir ’n boer in die Vrystaat gewerk het.

Aldielitersgifwathyuitgespuithet, was darem nie tevergeefs nie toe hy ’n pos by Quantum Velddienste, een van die grootste vervaardigers van gifspuit-masjinerie en toerusting in die land, op Kroonstad losgeslaan het. Dit is egter moeilik om agter te kom wat die grootste oomblik van die geleentheid was, die begin van sy loopbaan of die begin van nuwe liefde, Chantal wat nou sy vrou is. Hy werk darem nie altyd nie, skerts hy. As hy nie tyd saam met sy gesin deurbring nie, doen hy dit in die veld met motorfietse, en speel graag baie swak gholf vir die pret. Janus het ook onlangs begin bergfiets ry om die fiksheidsvlakke op standaard te bring, maar dis bitter onlangs sê hy. Met sowat 10 jaar se ervaring in die veld, het hy besluit om die groot stap te neem en sy eie besigheid, Petrichor, wat spesialiseer in spuittoerusting en presisieboerdery, te begin. En nie in die Vrystaat nie, maar in die Wes-Kaap. Hy sê sy hele familie bly al in die Kaap en hy wil nader wees aan hulle. Sy wortels in die Swartland bly steeds ’n groot trekpleister, waar hy en sy gesin hulself wil vestig. Chantal en hul twee kinders, Alexis en Leander, sluit hopelik binnekort by hom aan vir ’n nuwe lewe as Swartlanders.

Weskus gerat vir hospitaal­kompetisie Vyf gesondheidsfasiliteite in die Weskus-Distrik gaan vanjaar in die tweede C²AIR²-Klubkompetisie meeding. Die C²AIR²-klub-uitdaging is ’n inisiatief van die Wes-Kaapse regering se departement van gesondheid om die fasiliteite aan te spoor om ’n meer pasiënt-gesentreerde diens-ervaring te lewer. Die C²AIR² (uitgespreek care) akroniem staan vir caring (omgee), competence (bevoegdheid), accountability (aanspreeklikheid), integrity (integriteit), respect (respek) en responsiveness (deelnemendheid) en is die kernwaardes van die Wes-Kaapse regering. Drie distrikshospitale, Swartland, Vredenburg en Vredendal in die Weskus het verlede jaar aan die eerste C²AIR²-klub kompetisie deelgeneem. Die Vredenburg-distrikshospitaal is uiteindelik as die naaswenner in die kategorie vir landelike distrikshospitale aangewys en het ook ’n toekenning ontvang vir die beste vordering in die kompetisie. Swartland-hospitaal het verder erkenning ontvang as die distrikshospitaal wat die omgee-waarde die beste uitleef. Met vanjaar se kompetisie gaan fasiliteite in twee ligas (goud en silwer) deelneem en al drie Weskus-distrikshospitale wat verlede jaar deelgeneem het, het gekwalifiseer om vanjaar in die goue liga deel te neem. Citrusdal-hospitaal en Malmes-

bury-gemeenskapsdagsentrum (CDC) sal ook vanjaar vir die eerste keer deelneem aan die C²AIR²-klub kompetisie en sal onderskeidelik in die Silwer Landelike Distrikshospitaal- en Silwer Landelike CDC-ligas kompeteer saam met ander fasiliteite in die provinsie. Dr. Nick Fortuin, mediese bestuurder by Vredenburg-distrikshospitaal is baie trots op sy personeel se prestasie, hoewel hy van mening is dat die werklike waarde van die uitdaging eerder in die personeel se gesindheidsverandering is. “Die kompetisie en uitdagings het ten doel om gedragsverandering in veral pasiëntesorg by personeel te weeg te bring en dit het ons tyd geneem om daardie kopskuif te maak. Ons personeel het egter die waarde van die inisiatief besef en daarna was daar geen keer aan ons span nie.” Die personeel van Vredenburgdistrikshospitaal is goed oorgehaal om vanjaar met die louere weg te stap. Die Weskus-distrikskantoor sal self vanjaar ook deelneem aan ’n kategorie waarin hul ondersteuning aan die deelnemende hospitale beoordeel sal word. Elke deelnemende fasiliteit het ’n tegniese adviseur wat hulle bystaan met deelname aan die kompetisie. Die tweede C²AIR²-klubkompetisie skop in Mei af en deelnemende fasiliteite sal op ’n maandelikse basis geëvalueer word.


10

Geklassifiseerd

Swartland Gazette

FAMILIEKENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

BOETIE EN SUSSIE SPRINGKASTELE Waterglybane en verskeidenheid springkastele te huur. Skakel Nelia 073 6102 810.

1015

KRUIEKENNER 1435

100 % SUCCESS Financial Fix Expert Mama Madina & Shamil In Malmesbury for strong Dua's and effective Rubaan. Try for Free and APPOLLIS CAROLINA get results soon. Are you 29 April 2015 is mamma 'n battling every month to jaar van ons geskei. Ons make ends meet. Life is mis mamma elke dag. too short to be unhappy. Van: Caroline, kinders, Let us help you to achieve kleinkinders,agterklein what you want from life. kinders en agter-agter Spiritual Loan & Cash in kleinkind. your Account.*Quick Selling /Buying of Property *Bring families together *Luck from Forefathers GELUKWENSINGS *Clean houses from evil 1030 spirits*Home Protection *Financial Problems "borrow" Magic ring,Magic Stick and "Amagundwane" for 24 Hours to get rich *Unfinished work by other Healers Free*Palm reading also done here. Never too late to solve your problems. PENSIONERS: FREE TREATMENT CONGRATULATIONS on 245 Voortrekker Road, your 21st birthday Goodwood/Cape Town 30/4/2015. Uiteindelike is Ph 073 348 2707 or jy nou 'n vroot meisie. Van 076 898 3688 Mammie, Daddy, Tamryn en Darren.

Steven West baie geluk met jou 60ste verjaarsdag op 30/04/2015.Van: vrou Wilhelmina, dogter Debbie en Kleindogter Kayla.

GRADUERINGS 1035

TANYA ARENDSE Ons is verskriklik trots op jou. Geluk met jou B.Ed. Onderwys graad. Jy het waarlik die vrugte gepluk van al jou harde werk. Veels geluk!!! PERSOONLIKE DIENSTE

KINDERVERMAAK 1405

ASPATAT PARTYTJIES: Springkastele, waterglybane, kindertafeltjies & stoeltjies te huur. Kontak: 084 607 5658.

ABIBA ALLIE and his son Okafoo, now in East London & Port Elizabeth. A proweful tradional healer with many years experience in African. 100% Guarantee to solve your problems, no matter how serious they are. * Bring back lost lovers * All male & female sexual problems * Magic stick & holy water * Remove bad luck * Get job & promotion * Remove loans * Protect property & family * Hire Short boys, magic wallet for money in accounts * Woza-woza to boost business * Speed up unpaid claims. Call Abiba Allie and his son Okafoo on 073 647 7265 Also do phone or come visit in Port Elizabeth/East London. You pay when job is done. GOOD NEWS FOR ALL! DR H KAITA, A sangoma with strong muthi, spiritual powers. Stop suffering, solve all your persona; problems. Find DR in Atlantis, Town Centre, Oposite big Shoprite Parking Or call for a appointment 073 503 9748 / 072 021 4689. HEALER JAMIL • Troubled relationship • Financial difficulties • Win court cases / divorce • Magic wallet / stick • Delayed pension, • Cash in account • Business job promotion, • Cleanse bad luck and evil spirits. % 063 117 3044

MAMA FATUMAH * Love Spells * Sexual Problems * Bring Back lost lover * Unfinished Job from the other doctors. *Love Powder * Pension Delay * Financial Problems * Short Boys to bring whatever you want Call for Appointment Bellville/Cape Town Call: 072 012 0746 / 021 948 3738

CK BLINDS. Vervaardigers en verskaffers van alle tipe blindings. Gratis kwotasies. Doen ook herstelwerk. Kontak Elsabe’ 022 487 3948 of 072 126 2394.

AANBOD AAN BAKKIE EN MOTOR eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak/SMS/Pcm/Whatsapp 084 844 0000.

STEM, HERSTEL, verkoop ook klaviere. Alle areas. Skakel Billy de Beer 082 704 3276.

EIENDOMME

TE HUUR VOERTUIE

SAKE

VOERTUIE TE KOOP ONDER R30 000

SPARKLE SKOONMAAKDIENS. Huise, lee huise, besighede, kantore, vensters ens. Gratis kwotasie. Malmesbury, Riebeek, plase. Bel, whatsapp, 072 271 2881. amorettemeyer@gmail.com

DIENSTE 2420

COETZEE FENCING cc ALL WIRE AND MESH FENCHING eg. • Diamond mesh etc. • Palisade fencing • Vibracrete • Gate motors • Security gates and farm gates • Electrical fencing % Cell: 073 263 2010 022 448 1172

TUIN & BESPROEIING 1825

JK TUINDIENSTE Jou alles in een tuindienste, sny van gras & rante, skoonmaak van beddings en wegry van vullis! Vir gratis kwotasies kontak my gerus: Jaco 083 227 5937. HUISVERBETERINGS BINNE 1835

BLINDINGS/BLINDS. JUST BLINDS - Vir kwaliteit en diens! Vervaardig & herstelwerk van blindings. Vir gratis kwotasies skakel Tokkie Bredenhand 083 265 5161. CEGE SMIT BLINDS Trading as JS BLINDS Vervaardigers van alle soorte blindings,asook enige herstelwerk & veranderings. Derick & Nelia 082 788 7210 / 022 487 2394.

DIENSTE 2420

Dolce Vita Unisex

L SPECIAAmbassador Stylist

Mrs Cape Town 2013 Hannon First & Second SA 2012 Face of the Year 2013 First & Second Hannon 2012 Schwarzkopf Ambassador Free SIHUSTHI foot massage X1Q0D28M-ST210415

GESOEK 3601

Vacancy : Marketing and Change Management Assistant

3205

MALMESBURY Stoor te huur 360m2. Skakel 082 828 8382.

3064

MATTE & Gestoffeerde Meubels. Deeglik skoonmaak & Ontsmetting van matte en bekleedsel. Droog ± 30 min. Skakel Paula 073 393 2373 / 022 487 1615.

3600

Dame gesoek,20-35jr. Algemene werk op hoenderplaas. Moet in AbbotsAANDAG !!! Alle Kliënte dale,Kalbaskraal,Chatsworth bly. 0743634645. VOERTUIE dringend gesoek. Ek koop enige gebruikte voertuie vir kontant. Skakel 083 464 6960. Doen bank aflosse.

GIETER!!! Ek doen alles. Werk self. Gratis kwotasies. Skakel 074 192 9804.

1805

BETREKKINGS

3075

1845

SKOONMAAKDIENSTE

022 487 1043 084 067 5349

VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP

ALLERLEI

MOTORHUISDEURE & VEILIGHEIDS-HEKKE Installeer en herstel alle tipes deure, asook " automation". Skakel Derick by 082 804 4550/ Wonderwerk Geneesheer (022) 487 2394. Finansiele, verhoudings, besighede, swangerskap en seksuele probleme + LOODGIETERS onvoltooide werk van 1855 ander dokters. Sms/Skakel 076 103 6213. HANS DIE LOODALGEMENE & HUISDIENSTE

Tuesday 28 April 2015

GHOLF CHICO 1600i, 2000 model, R23 000. Skakel 076 046 8918.

TE KOOP 3201

MALMESBURY - Veiligheidkompleks: R1 060 000. 2 Slpk vol badkamer, oopplan leefarea, onderdak braai, kombuis met stoof. Enkel motorhuis. Wykland Eiendomme: Skakel Hannetjie: 072 211 0383.

Recruitment Agency is looking for a skilled individual with the following characteristics who will offer professional support to the sales team: · Fluency in English (preferably 1st language) · Attention to detail and strong organisational skills · Excellent communication skills · Professional writing and branding skills · Proven excellent Social Media and ICT skills · Ability to work under pressure · Dynamic team player · Minimum Matric

Salary negotiable, depending on qualification and experience 4 month contract with possibility of permanent employment. Please email your CV to arina@salocums.com and elroy@salocums.com 000000-ST280415


Dinsdag 28 April 2015

Sport

Swartland Gazette

11

AR

N

SW

D

NOTICE 118/2014/2015 TLA

Munisipaliteit Municipality Umasipale

PROPOSED AMENDMENT OF CONDITIONS OF APPROVAL ON ERF 423, DARLING

Notice is hereby given in terms of section 42(3)a of Ordinance 15 of 1985 that an application has been received for the amendment of a condition in the letter of approval dated 6 November 2002 regarding the consent use on erf 423, Darling. The reason for the application is to extend the existing tourist facility and related uses (outdoor area and reception hall). Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department Development Services, office of the Manager: Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office, Church Street, Malmesbury.

Also at HYPERMARKETS PnP Bulk Beef Brisket Bone in

BEST BUY

56

R

Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned not later than 1 June 2015 at 17:00. MUNICIPAL OFFICES PRIVATE BAG X52 MALMESBURY 29 April 2015

J SCHOLTZ MUNICIPAL MANAGER

Per kg

N

SW

D

NOTICE 117/2014/2015 AR

TLA

Munisipaliteit Municipality Umasipale

49

R

PROPOSED REZONING OF ERF 646, MOORREESBURG

Notice is hereby given in terms of section 17(1) of Ordinance 15 of 1985 that an application has been received for the rezoning of erf 646 (2421m² in extent), situated c/o Hoek and Stasie Street, Moorreesburg from business zone 1 to industrial zone 1 in order to operate a transport business.

1890

Clover The One 1% Low Fat Fresh Milk 2 Litre

Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned not later than 1 June 2015 at 17:00.

BUY 2 FOR

D

N

SW

Please note that erven 2158 (portion of erf 1626, 2183m² in extent) and erf 2157 (portion of erf 1626, 763m² in extent), Yzerfontein will be consolidated. Notice is hereby given in terms of section 17(1) of Ordinance 15 of 1985 that an application has been received for the rezoning of consolidated erven 2157 and 2158 (±2946m² in extent) situated in Pearl Bay Close, Yzerfontein from general residential zone 2 ( 2183m² in extent) and business zone 2 (763m² in extent) to single residential zone 1 (±2271m²) and transport zone 2 (±675m² in extent). Application is also made in terms of section 24(1) of Ordinance 15 of 1985 for the subdivision of consolidated erven 2157 and 2158 into portions A to D which varies in size between 522m² and ±668m² single residential zone 1) and portion K (±675m² transport zone 2).

SAVE R9

3990

Kellogg’s Corn Flakes 1kg Family Pack

SAVE 11.80

Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department Development Services, office of the Manager: Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office, Church Street, Malmesbury. Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned not later than 1 June 2015 at 17:00. MUNICIPAL OFFICES PRIVATE BAG X52 MALMESBURY 29 April 2015

J SCHOLTZ MUNICIPAL MANAGER

000000-ST280415

19

32

Rama Original Margarine 500g Brick

R

79

90

20

SAVE R5

1790

Cadbury Crunchie, Lunch Bar, P.S. or Tempo Chocolate Bars Assorted 50g (Excluding Man Size)

BUY ANY 4 FOR

Nola Mayonnaise Assorted 750 - 780g Each

BUY ANY 4 FOR SAVE 3.60

SAVE R4

17

SAVE R4

24 43

R

Royco Gravy Assorted 32g

90

15

Nestlé Hot Chocolate 500g

SAVE R11

12 50

PnP Golden Delicious, Starking or Granny Smith Apples 4s Each

4290

Twinsaver 2 Ply Luxury Toilet Tissue 9s Assorted Per Pack

+

PnP Golden Delicious, Granny Smith, Royal Gala , Starking, Fuji or Braeburn Apples 1.5kg Each

8

90

Mrs H.S.Ball’s Chutney Assorted 470g Each

Equates to 38.90 for 2kg

R

Douwe Egberts Instant Coffee Assorted (Excluding Decaf) 200g Each

WITH PRICE DEMOCRACY FOR ALL

Application is further made in terms of section 24 (1) of Ordinance 15 of 1985 for the subdivision of erf 2149 into portions E to H (which varies in size between ±651m² to ±1267m² - single residential zone 1), portion J (±595m² - transport zone 2) and portion I (±113m² in extent – business zone2).

Further application is made in terms of section 7, Chapter 14.4.1 of the Swartland Integrated Zoning Scheme Regulations for a consent use on portion E (±1267m² in extent - single residential zone 1) for a bed and breakfast facility.

PnP Milk Tart 20cm

CELEBRATE

R

Application is further made in terms of section 17(1) of Ordinance 15 of 1985 for the rezoning of erf 2148 (4058m² in extent) situated in Dennis Katz Square, Yzerfontein from business zone1 to subdivisional area in order to provide for the following uses, nl.: single residential zone 1 (±3377m² in extent) transport zone 2 (±595m² in extent) business zone 2 (±113m² in extent)

Portion I (±113m² in extent is offered for consolidation with erf 2150 (portion of erf 1626).

Fillets 4s or 18s Per kg

SA’s 21st

NOTICE 116/2014/2015

Munisipaliteit Municipality Umasipale

PnP Mixed Beef and Ostrich Mince Per kg

90

J SCHOLTZ MUNICIPAL MANAGER

PROPOSED CONSOLIDATION, REZONING, SUBDIVISION AR TLA AND CONSENT USE ON ERVEN 2157, 2158 AND 2149, YZERFONTEIN

49

PnP Fresh Skinless 95 Chicken Breast

Selected products on this page have been styled for photography

Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department Development Services, office of the Manager: Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office, Church Street, Malmesbury.

MUNICIPAL OFFICES PRIVATE BAG X52 MALMESBURY 29 April 2015

FRESH

BUY BOTH FOR

5790

95

PnP Red, Green or Yellow Kids Apples 1kg Each

Skip Intelligent Auto Washing Powder 2kg and 1kg Flexi Bag

BEATING LAST YEAR’S PRICE

PRICES VALID 28 APRIL - 3 MAY 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN WESTERN CAPE

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores. Buy-aid cards not accepted at Strand street. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

Buy aid WELCOME

Don’t pay a cent more than you have to. See terms and conditions at www.picknpay.co.za/brandmatch

1191899_390x194


Swartland

Sedert 1954 Since

022 482 4766 • salesm@lategans.co.za • www.lategans.co.za X1PX7RQH-ST070415

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT

Year 13 • 28 April 2015 | Tel. 022 482 3817

SPORT

Mamre (ligte groen) het Saterdag tevergeefs probeer om Abbotsdale (donkergroen) in die stof te laat byt. Abbotsdale wen al drie hul rugbywedstryde op hul tuisveld. Die derde span (foto) wen 12-10, die tweede span wen 13-3 en die eerste span wen 23-18. Ander Swartwes-rugbyuitslae is Saldanha 14 teen Darling 10 en Vredenburg 11 teen St. Helena 12. FOTO: LIZETTE SMIT

Die Wesbank-rugbyklub van Malmesbury het Saterdag vir Moorreesburg-rugbyklub (Samoa) op Wesbank se sportterrein die stryd aangesê in ’n Swartwes-ligawedstryd. Wesbank (rooi en wit) se eerste span wen die wedstryd met ’n telling van 52-17. FOTO: LIZETTE SMIT

Sommige deelnemers het ekstra moeite met hul kamofleerdrag gedoen soos dié onbekende man wat baie aandag met sy uitrusting getrek het.

Good Hopes (blou en wit) het Saterdag vir Riebeek United in ’n titaniese rugbywedstryd op Riebeek-Wes gepak. Good Hopes wen die wedstryd 30-25. Ander uitslae in die streekuitdaagliga is Dennegeur 34 teen Porterville 31, Voorberg 20 teen Bloues 15, Dorings 27 teen Young Blues 14 en Saron 14 teen Newton Villagers 13. FOTO: LIZETTE SMIT

Terwyl ernstige rugby Saterdag op die veld tussen Wesbank en Samoa op Wesbank se sportterrein gespeel is, het toeskouers langs die veld in ligte luim saamgekuier en hul gunstelingspanne ondersteun. FOTO: LIZETTE SMIT

Die agtste Tippmann-verfbaluitdaging het deelnemers van oral gelok. Die parkeerarea by die Bloekombos het gewemel van manne in kamofleerdrag en spesiale verfbalgewere, maar ten spyte van die “soldaat-atmosfeer” was die Werewolf- en Vampire-spanne in ligte luim. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Tyd vir aksie: Deelnemers, in hierdie geval die Vampires, kry hul opponente onder skoot. Skote mag nie van ’n afstand minder as 30 m gevuur word nie.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.