Helderberg
X1PXLNXD-HP070415
Year 19 • Tuesday 7 April 2015 | Tel. 021 853 0211
Read in this week’s
DistrictMail
Hoërskool Hottentots Holland-naam in kollig Helderbergers in Ultimate Braai Master Rugby season preview
www.bolandgazette.co.za
Vakansiepret!
Paul Steyn pak weer die pad aan 2
Watter diens lewer staatshospitale en klinieke? 3
Die Paasmandjie-handwerkprojek by dieStrand-biblioteek verlede Donderdag was lekker pret met heelwat kinders wat daaraan deelgeneem het. Vandag (Dinsdag) kan kinders ’n Hompiekedompie verf en die res van die week sluit pret-oefeninge met balle en hindernisse in, ’n musiekprogram en die maak van ’n Paashaasmasker. Tweeling Aiden en Amee Smart van Strand (4 jaar oud) wys trots die Paasmandjies wat hulle gemaak het. FOTO: DELIAH BRINKHUIS