Weslander 1 September 2011

Page 22

22

Advertisement · Advertensie

Weslander 1 September 2011

NUUSVERSLAGGEWER

NEWS REPORTER

Die Breederivier Gazette, 'n Media24-publikasie en deel van die Boland Koerante-stal, bied hierdie opwindende loopbaangeleentheid aan 'n entoesiastiese joernalis in sy Robertson-kantoor.

The Breederivier Gazette, a Media24 publication and member of Boland Newspapers, offers an exciting career opportunity for an enthusiastic journalist in its Robertson office.

Die ideale kandidaat beskik oor: • 'n kwalifikasie in joernalistiek, asook ervaring van verslaggewing • 'n skerp nuussin, asook veelsydigheid • lê inisiatief aan die dag en beskik oor die vermoë om onafhanklik op te tree • uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans en Engels (skryf & praat) • die vermoë om onder druk te werk • die vermoë om vinnig 'n wye reeks nuuskontakte op te bou • bereidwilligheid om opleiding in uitleg te ondergaan • gewilligheid om ongereelde ure te werk

The ideal candidate: • has a journalism qualification and reporting experience • has a keen news sense and is versatile • shows initiative and can act independently • has an excellent command of written and spoken Afrikaans and English • can work under pressure • will be able to quickly cultivate a wide range of news contacts • is prepared to be trained in layout • is prepared to work irregular hours

'n Geldige rybewys is noodsaaklik. Die maatskappy bied die suksesvolle kandidaat 'n markverwante salaris, asook pensioen- en mediese voordele. AANSOEKE SLUIT VRYDAG 9 SEPTEMBER 2011 E-pos aansoeke na: communities@media24.com

A valid driver's licence is compulsory The company offers a market-related salary, as well as pension and medical benefits. APPLICATIONS CLOSE ON FRIDAY 9 SEPTEMBER 2011 Send applications to communities@media24.com

Indien u teen 15 September 2011 nog geen terugvoer van ons ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Dui asseblief in u aansoek aan dat u om die bogemelde pos aansoek doen. Verw: GAZ NEW REP

If you have not heard from us by 15 September 2011, your application has not been successful. Please indicate in your application that you are applying for the above-mentioned position. Ref: GAZ NEW REP

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur geniet. Die maatskappy is onder geen verpligting om hierdie pos te vul nie.

Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups. The company is under no obligation to fill this position.

Gazette_Verslaggewer_ Gazette 10x4 fc 30 Aug


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.