Weslander 1 Desember 2011

Page 23

Weslander 1 Desember 2011

Sakenuus ∙ Business News

23

Die IDZ-haalbaarheidstudie aan sakelui: Kaashifah Beukes van Element Consulting Weskusskool ontvang toerusting: Die Saldanhabaai-tafelronde het onlangs twee kragEngineers (links), het die IDZ-haalbaarheidstudie, wat in Oktober bekend gemaak is, aan omsetters ter waarde van sowat R2000 elk aan die Weskusskool se sweisklas geskenk. lede van die sakekamer voorgelê. Die volgende stap is om te fokus op ’n sakeplan en die FOTO: VERSKAF legio opsies en geleenthede op langtermyn. Dit sal moontlik in September 2012 beskikbaar wees. Jacyntha Maclennan van Wesgro (regs), wat die studie laat doen het, het die groep se visie vir die Wes-Kaap bespreek. By hulle is Doug Southgate, eksterne konsultant, burgemeester Rosil Jager en Wilhelm Herbst, voorsitter van die Weskus Sakekamer. FOTO: RONELLE TERRE’BLANCHE

EUSA ontvang nasionale erkenning:

iPod, iPhone, iPad, Mac, Android, Kindle, accessories.

Die plaaslike Softline Pastel Rekeningkundige agent op Vredenburg, EUSA, is onlangs by Pastel se nasionale prysuitdeling aangewys as die algehele wenner in Suid-Afrika. Ena Koch (onder), een van die direkteure van EUSA, dien op die bestuur van die Weskus Sakekamer en ook op die bestuur van Huis Wittekruin in Vredenburg. Agter van links is Andrietta Terblanche, Willem Koch en Lizelle Marais.

SHOP ONLINE. National deliveries www.igear.co.za

P I V

150 000 • R1 5 •R

00

0 • R150 00 0

50

on

ti mo

pro

0 000 • R1 R15

Book now for your Christmas and Year-end function

0

0

Let’s celebrate!

• R150 00 000

FOTO: BIANKA DU PLESSIS

THE KING

Buffet Meal • R100pp*

Eugene (Mykonos Casino, Guest Relations Officer) with Adriana Karsten - Leygonie (R10 000 Casino King draw winner on 24 November 2011 )

*Monday to Thursday • Weekends and Public Holidays - R120pp

For bookings call 022 707 6975 LANGEBAAN

Tsogo Sun Gaming Supports the National Responsible Gambling Programme. Licensed by the Western Cape Gambling & Racing Board. No persons under the age of 18 years allowed in the casino gaming area. Winners know when to stop. Toll free Problem Gambling Counselling line. 0800006008


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.