Weslander 19 Januarie 2012

Page 12

12

What's on ∙ Wat gebeur

January Saturday 21 ● Tree Planting day – Hopefield Community Forum Initiative. They are encouraging our community to think green! Donations of trees, seeds and compost welcome! For enquiries Lizana de Jongh 073 100 0357. Tuesday 24 ● West Coast Photographic Society AGM at Die Ou Waenhuis at 18:00 for 18:30. Anyone interested in learning more about photography. Non-members and children are welcome. Contact Emil Bosch 082 776 8100 or visit weskusfotoklub.blogspot.com, info@weskusfotoklub.co.za for more information. Woensdag 25 ● Vredenburg-tuinbouklub hou hul

maandlikse vergadering by die Weskusplek, Jacobsbaai, om 09:30. Plantkenner en tuinboukundige van Pasella-faam, Willie Schmidt, is die spreker. Onderwerp: Weskustuine. Bestaande sowel as voornemende nuwe lede is welkom. Bel Heléne Hanekom by 084 602 1182. Saterdag 28 ● Die Malgas Lions-klub hou ’n derby op Saterdag, 28 Januarie om 19:00 by die Weskusskool. Dames word aangemoedig om deftig aan te trek met ’n groot hoed. Weddenskappe kan gemaak word op ou perde-resies om fondse in te samel vir katerakoperasies. Kaartjies kos R50 en sluit ’n ete in. Bel Menita by 022 713 3759.

Februarie Friday 3 ● Be entertained by REAL – Hopefield’s own famous rappers (as seen on SABC 2). Bring your friends and have some fun! Civic Centre, 19:00-23:00. Entrance: Adults R20, Children R10. Snacks for sale. Fundraising for band and community projects.

Wees deel van die opwinding: Die Malgas Lions-klub hou ’n derby op Saterdag, 28 Januarie om 19:00 by die Weskusskool. Dames word aangemoedig om deftig aan te trek met ’n groot hoed. Weddenskappe kan gemaak op ou perde-resies om fondse in te samel vir katarak-operasies. Kaartjies kos R50 en sluit ’n ete in. Bel Menita by 022 713 3759. FOTO:PAULGILOWAY

Saturday 4 ● The Mill Country Market @ The Merry Widow, Hopefield. Live music, fresh herbs and veggies, artisan breads, home-made jams, preserves, olives, meat, arts and crafts. For enquiries Lizana de Jongh 073 100 0357. ● Cuppa for Cansa in Velddrif. Dr Vic Hamilton-Atwell is die spreker. Begin om 10:00 by die Riviera Hotel, kaartjies is beskikbaar teen R50. Kontak Michelle Stenri 083 419 5197. ● Kansa hou ’n strandstap in Saldanha, Saldanha Pavillion, R20 vir volwassenes en R10 vir kinders. Kontak Glynis Petersen 071 868 6888. Indien daar Relay For Life spanne is wat kaartjies neem, sal die gelde onder hulle spannaam gebank word. ● Welbeloon-boerderytrust hou ’n algemene jaarvergadering op die De La Rey-plaas om 15:00. Kontak Willem Klaase by 083 234 6096. Dinsdag 14 Valentynsdag. Onthou die rose en sjokolades vir iemand spesiaal, al is dit ook jou ma of ouma.

Weslander 19 January 2012 Woensdag 15 ●Piketberg-leeskring vergader by die Piketberg-biblioteeksaal om 09:30. Kontak Gerna by 022 913 6093. Almal is welkom. Saterday 11 ●Morning Market in Marra Square, Bree St., Langebaan from 09:00 to 13:00. Fresh home-made produce and crafts. Contact Daphne at Bay Gallery, Marra Square or phone 073 304 8744.

Vrydag 9 - Sondag 11 ● Porterville Christusfees – Top quality Christian music, family activities and stalls. Adults: Fri R50; Sat R100; Sun free; Weekend package R120. Scholars: Fri R30; Sat R60; Sun free; Weekend package R70. Contact 083 658 0659, navrae@christusfees.co.za or visit www.christusfees.co.za. Tickets are available from Computicket.

Maart

April

Vrydag 2 - Sondag 4 ● Jazz on the Rocks music festival at Tieties Bay resort in the Columbine Nature Reserve near Paternoster. All camp sites sold out.Day passes for main festival on Saturday still available. For more information go to www.jazzontherocks.net or call 021 591 5208.

Maandag 27 - Woensdag 30 ● Die SA Kaasfees skop af in Sandringham, geleë langs die N1, halfpad tussen Kaapstad en die Paarl. Smullekker handgemaakte kase, suiwel- en ander produkte. Kaartjies R110pp, kinders o.13 gratis en senior burgers betaal R90 (geen kaartjies by die hekke). Vir meer inligting kontak Agri-Expo 021 975 4440 of cheese@agriexpo.co.za of besoek www.cheesefestival.co.za.

Saterdag 3 ● Kansa Relay for Life skop af die middag by Laerskool Vredenburgsportterrein. Skole, besighede en families word aagemoedig om spanne in te skryf. Kontak Johanna Stoffels by 082 553 9809.

Dagboek-inskrywings is gratis E-pos: dagboek@weslander.co.za SPERTYD is Dinsdae 12:00

Porterville Christusfees is vanjaar in Maart PORTERVILLE is besig om sy vere reg te skud vir die sewende agtereenvolgende Christusfees wat vanjaar van 9 tot 11 Maart gehou word. Volgens Pierre Hollander, feeskoördineerder, beloof dit weer om ’n gemeenskapsfees met top gehalte musiek en talle stalletjies te wees. Dié feestelikheid skop die Vrydag af met ’n gratis vertoning deur Oom Karolus en Lente by Willemsvallei Primêr. Saterdagoggend kan jy ontbyt geniet saam

met Jannie de Beer en Sondag sluit Jean Marais die fees af.. Feesgangers kan uitsien na ’n uithalerprogram met kunstenaars soos Elvis Blue, Heinz Winckler, Piet Smit, Neil Büchner, Riana Nel en vele ander. Toegang vir volwassenes: Vrydag R50; Saterdag R100; Sondag gratis; Naweekpakket R120. Kinders (leerders): Vrydag R30; Saterdag R60; Sondag gratis; Naweekpakket R70. Kaart- Idols wenner, Heinz Wincjies is beskikbaar by Com- kler, gaan optree by die puticket. Kontak Willie Op- Porterville Christusfees. FOTO:BLOGSPOT.COM perman by 083 650 1640.

Come hungry: The Merry Widow Guest House in Hopefield is having a Mill Country Market on Saturday, 4 February. Join in the fun with live music, fresh herbs and veggies, breads, homemade jams and more. Contact Lizana at 073 100 0357. PHOTO: THESWEETESTOCCASION.COM

Verlede jaar het 13 spanne aan die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) se fondsinsamelingsinisiatief, Relay For Life, op Vredenburg deelgeneem. FOTO: ARGIEF

Skryf span in vir kankerstap DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) se fondsinsamelingsinisiatief, Relay For Life-projek, wil Weskussers se voete aan die beweeg kry ten bate van kankernavorsing. Relay For Life is ’n deurnagspanbyeenkoms wat Saterdag 3, Maart by Vredenburgsportterrein gehou word. Skryf vandag nog jou span in en help Kansa in hul poging om bewusmaking van kanker na vore bring en fondse te genereer om kanker te bestry. Elke span, wat onder meer bestaan uit tien tot vyftien mense, samel op hul eie vooraf fondse in asook op die aand van die deurnagstap. Die volgende spankapteinvergaderings vind op 6 en 27 Februarie om 19:00 by Laerskool Vredenburg plaas. Belangstellendes het nog tyd tot einde Februarie om hul Relay-span in te skryf. Inskrywing is R500 per span. Vir meer inligting bel Anthony Muller by 084 251 1851 of Johanna Stoffels by 082 553 9809.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.