TWK Radius │ Jun Jul Aug 2020

Page 52

TWK RADIUS

POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN

O P O C P O C R P R O C R O N P

P O P C O R N R P O P C O R N O

O O C A P P O P N R P R C O O R

P C C P C P R P O P O C O R C C

R O R R O O C C P O P C O R N P

P R N C R P R R O P O P C R C P

P O O R N R C O R C O O O P N O

O R P N P O P O C O N P R O C P

P C O C P O R N R R P C C P O R

C O R P O P C O R N P O O O N O

R R C R P R N N C O O R N R R N

P O P C O R N P O P C N P O P N

POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN

POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN

POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN • POPCORN

How many times can you find the word “popcorn” in the letter grid?

Springmielies! My springmielies wil nie spring nie! Ek weet nie wat gaan aan nie. Die kastrol staan net daar, tjoepstil. Ek kan dit nie verstaan nie. My springmielies wil nie spring nie! Ai, ek wonder wat is fout. Is my mielies miskien ’n bietjie moeg of is die stoof te koud? Ma sê ek moet wag, maar my geduld raak regtig op. Wanneer gaan my mielies dan begin te POP! POP! POP!? Skelmpies haal ek die deksel af en loer in die kastrol. Eensklaps spring my mielies WOEPS! die hele wêreld vol!

GRAPJAS

Wat het agt bene, sit in die fliek en maak “girts, girts, girts”? Vier kinders wat springmielies eet. Wat is geel en vol pitte en het agt wiele? 1 3 6

4

5

7 8

9

10

’n Mielie op rolskaatse.

2

11

12

TWK AGRI // SEEDLINGS

1. Dié graansoort kom oorspronklik van China en is die stapelvoedsel van meer as helfte van die wêreld se bevolking. 2. ’n Masjien wat gebruik word om graan te oes 3. ’n Soort graan waarvan brood gewoonlik gemaak word 4. Fyngemaalde koring of mielies 5. Bekende sêding: As dit pap reën, moet jy …. 6. Bekende sêding: Die een se dood is die ander se …. 7. Seisoen waarin mielies groei 8. Dié mieliemeelgereg is in Suid-Afrika gewild as ontbytkos – of saam met die braai! 9. ’n Rou mengsel van hoofsaaklik meel en water waarvan onder meer brood en pizza gemaak word. 10. Die harige deel van ’n mieliekop word só genoem. 11. Dié deel van ’n koringplant klink amper soos iets waardeur bloed vloei. 12. ’n Winkel wat produkte soos brood en koek verkoop

52


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.