Swartland Joernaal 6 Oktober 2021 Uitgawe 89

Page 6

6

Nuus • News

6 Oktober 2021

JB's Nissan op Malmesbury is aangewys as die algehele handelaar van die jaar van die Nissan en Datsun-groep. Regs is die bestuurspan wat bestaan uit Kosie Smit (partebestuurder), Johan Strauss (werkswinkelbestuurder), Daniël Prins (handelaarshoof), Welmie Oliver (menslike hulpbronne), Sean Kelly (verkoopsbestuurder) en Johan Theron (OK Express en rybaanbestuurder).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Swartland Joernaal 6 Oktober 2021 Uitgawe 89 by Swartland Joernaal - Issuu