Nuus • News
Gratis • Free
6 Oktober 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 89
6 Oktober 2021
Werker van die Jaar aangewys bl 3
Doves open deure
Doves Malmesbury en Moorreesburg is twee splinternuwe ondernemings in die Swartland wat eersdaags hul deure vir die publiek oop maak. Doves, wat 'n ou bekende in die streek is, was vir 'n wyle weg, maar is terug om die gemeenskap van diens te wees. Die Malmesbury-tak open op 15 Oktober, met Moorreesburg wat kort op sy hakke volg. Konsessie-eienaar, Jacques Casteling, is opgewonde oor die uitbreiding en nuwe moontlikhede. Saam met hom aan stuur van sake is Willie de Kock. By die Malmesbury-tak is Sharnette Pienaar (bestuurder) die vriendelike gesig wat kliënte begroet, met Albert Nel op ontvangs.
JB's Nissan kraai koning as handelaar van die jaar bl 6-7 Plaaslike renjaers skop stof in ander se oë bl 12
1