Die Moorreesburg Sakekamer het by die onlangse AHI-kongres op Oudtshoorn presteer. Hier is Carien Hugo-Waring, Fritz Els en Cobus van der Merwe van die sakekamer. Lees meer binne.
Moorrees se Hugo-Waring ook as wenner aangewys
Carien Hugo-Waring, eienaar van Moorrees, is aangewys as die Gasvryheidbesigheid van die Jaar.
onderneming, wat bekend is vir hul plaaslike suurdeegbrood en vars bestanddele, het met trots ander besighede in die Wes-Kaap uitgestof.
Bo:
Haar
•VEREER BY AHI-KONGRES
IN OUDTSHOORN
MRB Sakekamer wen groot
Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.
Op die gala-aand, wat Donderdagaand 7 November plaasgevind het, het die prestasies van ons gemeenskap behoorlik uitgestaan.
Carien Hugo-Waring, eienaar van Moorrees, is aangewys as die Gasvryheidbesigheid van die Jaar. Haar onderneming, wat bekend is vir hul plaaslike suurdeegbrood en vars bestanddele, het met trots ander besighede in die Wes-Kaap uitgestof.
Hugo-Waring se toewyding aan egte plaaslike produkte het Moorrees bekend gemaak as ‘n
ware juweel in die dorp.
Plaaslike inwoners en besoekers word uitgenooi om Moorrees se webwerf te besoek by moorrees.co.za en hul heerlike produkte te ervaar.
Later die aand is die Moorreesburg Sakekamer vereer met die toekenning as die Opkomende Sakekamer van die Jaar.
Die toekenning is oorhandig aan die voorsitter, Fritz Els, deur Albert Geldenhuys van die AHI. In sy toespraak het Els die belangrikheid van vennootskappe beklemtoon vir die sukses van enige sakekamer.
Hy het ook sy opregte dank uitgespreek aan Cobus van der Merwe, direkteur van die Moorreesburg Sakekamer, Carien Hugo-Waring, en
Corné Koch, ‘n assosiaat van die sakekamer, wat hom tydens die funksie bygestaan het.
Op Vrydag, 8 November, het die Moorreesburg-delegasie die AHI-kongres bygewoon, waar die belangrike rol van klein sake-ondernemings in die Suid-Afrikaanse ekonomie bespreek is.
Paneelbesprekings en gassprekers het die klem geplaas op die behoefte aan groter ondersteuning vir kleinsake, en die hoop uitgespreek dat die regering, saam met ander belanghebbendes, meer inisiatiewe sal skep om hierdie sektor te versterk.
Hierdie toekenning as Beste Opkomende Sakekamer bevestig Moorreesburg se groeiende impak en die visie van sy leiers om ekonomiese geleenthede vir die gemeenskap te skep.
Carien Hugo-Waring (heel links), Fritz Els (middel) en Cobus van der Merwe (tweede van regs) het die toekennings in ontvangs geneem.
Historiese oomblik vir Rola met lintknip tot perseel
Rola VW Malmesbury het onlangs die opening van hul nuwe perseel in Voortrekkerweg gevier. Hier is die lint tot die nuwe vertoonlokaal deur die medestigter van die Rola Motor Groep, Laurie Claasen, geknip is. Hy is bygestaan deur Paul Botha en Marius Claassen.
Damvlakke in die Wes-Kaap
Keep an eye on your health during the summer
With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health. Brittani Carver-Schemper, O.D., shares these tips for protecting your eyes this season.
Shield Your Eyes from UV Rays UV exposure can cause cataracts, macular degeneration, and photokeratitis (sunburned eyes).
Choose sunglasses with 100% UVA, UVB, and UVC protection, wear a hat with a 3-inch brim, and seek shade when possible.
Be Careful with Sunscreen Around the Eyes
Sunscreen is essential, but be cautious near your eyes. Mineral-based sunscreen is gentler and won’t sting if it runs. If sunscreen gets in your eyes, rinse with artificial tears, eyewash, or distilled water.
Keep Artificial Tears Handy
Dry eyes are common in summer due to wind, heat, and humidity. Preservative-free artificial tears can soothe irritation and keep your eyes moist.
Limit Time in Front of Fans Fans and air conditioning can worsen dryness,
especially for those prone to dry eyes.
Avoid directing airflow towards your face to prevent irritation.
Treat Seasonal Eye Allergies
Summer allergies often lead to red, itchy, and watery eyes. Consult with a healthcare provider to explore options like eye drops, OTC allergy medications, or cold compresses.
Wear Protective Eyewear for Yard Work
Nearly half of all eye injuries happen at home, often during yard work.
Use protective goggles to prevent injuries while gardening or mowing.
Use Goggles While Swimming Pools, lakes, and rivers can cause eye irritation and introduce harmful bacteria, especially if you wear contact lenses.
Use goggles to shield your eyes, and avoid wearing contacts in natural water.
Follow these tips to keep your eyes healthy all summer long!
Source: www.healthywomen.org
Digters: Drie graad 6-leerders van die Laerskool Riebeek-Kasteel is onlangs vereer vir hul gedigte by die jaarlikse eisteddfod-kompetisie. Lumay Geldenhuys het 'n Afrikaanse gedig ingedien, Iza de Villiers en Anna Willa Venter het presteer in hul Engelse gedigte.
Steps to obtain a firearm licence in South Africa
Obtaining a firearm license in South Africa is a structured process, governed by the Firearms Control Act 60 of 2000, which emphasizes responsible gun ownership.
Contrary to popular misconceptions, firearms are not inherently dangerous; rather, safety and responsibility lie with the person handling them.
For South Africans who meet the requirements, here’s how you can start your journey toward lawful firearm ownership.
Reasons for Owning a Firearm
There are several reasons to pursue a firearm license, depending on your needs and interests.
These include:
Self-defense: Suitable for private citizens and often involves handguns or pump-action shotguns.
Sport shooting: For occasional or dedicated sport shooting, which can involve handguns, shotguns, or rifles.
Hunting: Using manually operated rifles, shotguns, and specific handguns.
Security and Law Enforcement: Firearms, including handguns, shotguns, and rifles, used by professionals in the field.
Collecting: For both private and public collections, encompassing various firearm types.
The Licensing Process
Training at the Firearms Academy
Starting with training is essential, and you don’t need to own a firearm to begin. The process at a certified firearms academy generally follows these steps:
Orientation Session: Attend an orientation to learn about firearm ownership and responsibilities.
Registration and Study Materials: Register at the academy and receive your training manuals.
Open-Book Assessment: Complete a formative, open-book assessment at home.
Closed-Book Test and Practical Assessment: Book an appointment to take the closed-book test and practical assessment at the academy.
Certification: If you are found competent, the academy will issue a training certificate and an endorsement from the Professional Firearm Trainers Council.
Documentation for SAPS: These certificates are required by the SAPS when applying for your competency certificate.
The training academy will support you throughout this process and answer any questions you may have.
Step-by-Step Licensing Process
Step 1: Training
Complete your training and obtain a proficiency declaration from an accredited training academy. This qualification is mandatory before applying for a firearm license with the SAPS. The training period ranges from 1 to 10 days, depending on how many firearm modules you complete and your desired pace.
Step 2: Apply for Competency
Submit your application for the SAPS competency certificate at the nearest police station. The SAPS typically takes around 90 days to approve this certificate.
Step 3: Purchase a Firearm
With your approved competency certificate in hand, you can now buy a firearm within the category for which you trained.
Step 4: Submit Application for Firearm License
Submit your firearm license application to the SAPS Designated Firearms Officer (DFO) at your nearest police station. This process takes approximately another 90 days.
The DFO will notify you once your firearm license card is ready for collection.
Contributor: Geoffrey Coetzee, Marksman’s Nest, Malmesbury. For more information, contact Marksman’s Nest Firearm Training Centre and Shooting Range via Facebook, call/WhatsApp at 082 717 2197, or visit www.firearmtraining.capetown. Email: info@firearmtraining.capetown.
Reünie: Hierdie matriekgroep van 1959 het onlangs hul 65 jaar reünie by die Hoërskool Swartland gehou. Die groep het heerlik saam gekuier en staaltjies gedeel van hul jare op skool.
Vroue rugby: Macaela Samboya, lid van die Vroue Springbok-rugbyspan, het onlangs haar alma mater, Schoonspruit Sekondêr op Malmesbury besoek en haar rugbytrui aan skoolhoof Raynard de Jager geskenk.
Toets jou grysstof
Stuur jou nuuswenke na 061 549 3683
Spertye vir advertensiebesprekings: Maandag om 12:00.
Van: Jou verlangende Mammie en broer, Royson.
Malmesbury Tennis presteer in liga
Bo verskyn lede van die Malmesbury Tennisklub se bestuur saam met Corlia Spies van die Mount Royal Treasury Trust en Christian Booys van die Swartland Munisipaliteit.
Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.
Die C-span het hierdie seisoen onoorwonne gebly en die liga afgesluit met 'n indrukwekkende 87 punte.
Vredenburg het tweede geëindig met 71 punte, terwyl Kuilsrivier Tennisklub derde was met 69 punte.
Bestuurslede Kristoff Isaacs, Jean le Roux, en David Isaacs het die klub met trots by die prysuitdeling-funksie in Somerset-Wes verteenwoordig.
Die klub het ook 'n spesiale dank uitgespreek aan die Mount Royal Treasury Trust vir hul waardevolle bydrae tot die opgradering van die tennisbane se oppervlak.
Hierdie ondersteuning het 'n beduidende verskil gemaak en die klub in staat gestel om vol selfvertroue aan die liga deel te neem.