Uitgawe 78 Swartland Joernaal 21 Julie 2021

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

21 Julie 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 78

21 Julie 2021

Nuwe groei vir MRB

Die Kleinedal Aftree Oord op Moorreesburg, is een van vele nuwe toevoegings tot hierdie Swartlandse dorp. Die ontwikkeling vorder fluks en daar is slegs een eenheid nog beskikbaar. Intussen is dié dorp ook besig om 'n nuwe hoërskool, asook 'n nuwe sportgronde ryker te word. Lees binne meer oor die Kleinedal Aftree Oord.

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.