Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
21 April 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 65
21 April 2021
Saaityd
in die Swartland Dis planttyd in die Swartland en talle graanprodusente van die omgewing het Maandag begin plant. Op Lammie Louw se Paddavlei is dit ook 'n miernes van bedrywighede waar hy, saam met Weskus Meganisasie, besig is om te saai.