Swartland • Bergrivier Nuus • News
31 Maart 2021
Gratis • Free
1
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 62
De Korenvlij se lint geknip Die De Korenvlij-sentrum op Malmesbury het Donderdag amptelik hul deure geopen. By hierdie geleentheid het die kontrakteurs, ontwikkelaars, huurders en ander belanghebbendes kans gehad om mekaar te ontmoet en ook die lint-knipseremonie deur die uitvoerende burgemeester van die Swartland, raadsheer Tijmen van Essen, by te woon.
31 Maart 2021