Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
17 Maart 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 60
17 Maart 2021
Malmesbury Toyota SA se #1 Malmesbury Toyota, onder die bestuur van Thom Orchard, het onlangs die toekennings behoorlik ingepalm. Thom, handelaarshoof, het die presidentstoekenning ontvang in die medium-afdeling as Handelaar van die Jaar. Koos O'Kennedy (regs) is ook vereer met die toekenning vir die beste Nuwe Voertuig Verkope in Suid-Afrika in die medium-kategorie. Volgens Orchard sou hierdie toekennings nie moontlik gewees het, as dit nie vir die span van Malmesbury Toyota was nie. "Elke persoon hier het hul deel gedoen, was toegewyd en het presteer. Hierdie sou glad nie moontlik gewees het sonder hulle nie." Links is die drie Orchard-direkteure van Malmesbury Toyota, Thom (handelaarshoof), Robert en Guillaume (werkswinkelbestuurder).
PostNet Franschhoek We deliver every time on time,Best quality print and affordable pricing
Contact us.
Tel: 021 876 3025 Cell: 065 189 6700 Email: franschhoek@postnet.co.za
100 95 75 100 25 95 5 75
R285.00
0 25 5 0
francshhoek add Saturday, March 13, 2021 8:29:57 AM