Uitgawe 59 Swartland Joernaal 10 Maart 2021

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus • News

Gratis • Free

10 Maart 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 59

10 Maart 2021

Glasies geklink op Wynkeldershoek

Bo: Die Wynkeldershoekwerknemerstrust het die afgelope Vrydag die vrugte gepluk ná hul harde werk en samewerking met ’n vreugdevolle viering naby Malmesbury. Links: Glase is geklink tydens die oorhandiging van ’n seremoniële tjek van meer as R3 mijoen. Van links na regs: Ruan van der Mescht (trustee & algemene bestuurder), Jacoline Galant (trustee), dr. André Neethling (mede-eienaar & trustee), Gwillyn Galant (trustee), Primrose Oliphant (trustee & senior toesighouer) en Harry Williams (algemene werker). Foto's: Neil Roux (Lemonade Hub)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.