Swartland • Bergrivier
Gratis • Free
1
Nuus met 'n verskil
Nuus • News
3 Maart 2021
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 58
3 Maart 2021
Dubbeldore! Die Laerskool Riebeek-Kasteel spog met 'n hele aantal tweelinge vanjaar. Alhoewel hulle in sommige gevalle eenders lyk, is elkeen se persoonlikheid uniek en uiteenlopend. Foto: Facebook