Swartland • Bergrivier
Gratis • Free
1
Nuus met 'n verskil
Nuus • News
24 Februarie 2021
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 57
24 Februarie 2021
Top-matrieks:
'n Ou en bekende sê-ding lui: Kalwerliefde. Wel, op Môrester van Neels Neethling het hierdie Afrikaanse sê-ding gestalte aangeneem toe hierdie kalf sy liefde vir plaasbestuurder Tobie Louw gewys het. Die kalf het hom 'n bietjie liefde betoon na afloop van Valentynsdag en hom 'n goeie lek op die kop gegee!
Kalwerliefde blom op Môrester
Danielle Kitshoff van die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg is die skool se top-matrikulant vir 2020 met 'n gemiddeld van 91.9%. Louis de Jager van die Hoërskool Swartland op Malmesbury is weer dié skool se nommer 1-kandidaat, met 'n gemiddeld van 90%.