Swartland • Bergrivier 1
Gratis • Free Nuus met 'n verskil
Nuus • News
17 Februarie 2021
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 56
Eerste skooldag
17 Februarie 2021
Die skole het Maandag hul deure geopen vir die nuwe skooljaar en Graad 1-leerders het grootoog die nuwe afdeling van hul lewe ontarm. Janie en Robin Bothma het Maandag by die hekke van die Laerskool Swartland op Malmesbury ingestap en deel van die skool geword. Bo is die tweeling Jana en Inge Booysen wat vanjaar in Graad 1 is, saam met ousus Liné.